Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Welkom Lafras, hoop jy gaan dit geniet. Stem met Oom PW, laat die geweersmid daarna kyk, jy wil nie daarmee sukkel nie. Skiet sommer 'n groep op 50m en kyk wat maak hy dan sal jy weet of dit 'n winskopie is.
JacoStrydom
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sat Apr 13, 2013 7:51 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JacoStrydom »

Hallo aan almal.

Ek is voorgestel aan die forum deur Jannie Nel (janjak). Ek het al baie geleer deur net te lees.
Is van Standerton in Mpumalanga. Het tans 'n Tikka Super Varmint 243, Tikka T3 7x64 en .303.

Sal baie graag 'n kursus wil bywoon om meer te leer van probleemdier beheer.

Groete
Jaco Strydom
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KalahariKlong »

Baie welkom Jaco. Lekker roer wat jy daar het - dis nou die 7x64.

Groete
KK
JacoStrydom
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sat Apr 13, 2013 7:51 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JacoStrydom »

Baie dankie KalahariKlong.

Ek geniet hom baie.

Groete
Jan Lottering
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Jun 06, 2013 3:45 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jan Lottering »

Goeie dag almal en dit is 'n voorreg om by jul forum aan te sluit. :D . Ek vervaardig leer produkte soos hoede van leer en canvas, ammo pouches 5rondtes, 10 rondtes, kolf- 6 rondtes (of meer). Leer belde, My webblad is www.leatherwise.co.za. ons pos ook die produkte reg oor die land.
groblerlo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by groblerlo »

Dagse, ek is bly ek het hierdie forum gekry, baie interesante goed al gelees en die hulp van die mense is nogals vinnig.
Ek is oorspronklik van die transvaal en bly tans in Gauteng (ugg). My liefde vir die natuur kom van kinderdae af en ek probeer die passie voortleef. Ek hoop om eendag ook mense te leer deer dit wat ek hier kan leer.
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Jan en groblerlo baie welkom, geniet dit hier by ons kampvuur, baie kundige ouens hier.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom julle, hoop julle geniet dit sommer baie
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Hannes stof trapper »

Dag se mense.

Ek wil my self net bekend stel. My naam is Hannes Ek is van die Wes Kaap maar werk In Suid Sudan. Ek was op die forum gewees maar met tyd al my info vergeet ::)

Leke om terug te wees
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Hannes stof trapper »

Oja is Tau nog in die rondtes?
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom Hannes.
Tau is nog hier ja..
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Hannes. Waar in die Weskaap plak jy?
Drover
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jun 30, 2013 8:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Drover »

Hi Almal, ek bly in die Weskaap, Durbanville omgewing en kom nou eers op die forum af. Gaan nog baie tyd hier spandeer en sien uit na al die stories en info
Sako 30-06, Musgrave 22-250, .22 Magnum, Taurus 357
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom hier Drover. Sal jou seker een of ander tyd raakloop.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom Lafras en Drover, hoop julle geniet die forum
willeman
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Tue Jan 29, 2013 7:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by willeman »

Hello almal julle forum kom hoogs aanbeveel en dit lyk regtig of julle weet waarvan julle praat ek sal aandagtig lees .
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Willeman
Welkom hier, maar vertel ons waarmee jy skiet en sit sommer jou plek van herkoms op jou "profile".
Landy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Landy »

Hi
Ek is Daan baie lief vir jag het n 7x57 Mauser mod 98, 222 Brno, .22 Anchuts , .22 Mauser en 2 303 Lee Enfields
Hoeveel gewere is genoeg?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Landy wrote:Hi
Ek is Daan baie lief vir jag het n 7x57 Mauser mod 98, 222 Brno, .22 Anchuts , .22 Mauser en 2 303 Lee Enfields
Welkom Daan. Kyk, Landy is nie eintlik 'n naam wat ons hier op die Forum gebruik nie.
Sal jou maar vergewe net omdat jy 'n 7x57 het.
Waar kom jy vandaan?
Groetnis
Landy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Landy »

Ai ek is tog so jammer daaroor maar het vergeet om te se buiten dat ek baie lief is vir jag is ek ook mal oor Landy's, ek is van Postmasburg Noordkaap.
Hoeveel gewere is genoeg?
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Welkom Landy en al die nuwe lede wat ek nog nie gegroet het nie!

Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
W.K.
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Sun Jul 07, 2013 8:10 pm

Nuwe aansluitings

Post by W.K. »

Naand almal

In my soeke na meer inligting oor so 'n paar kalibers vir my volgende geweer keuse het ek op die forum afgekom. Het die laaste paar weke se lees sommer baie geniet en sien baie uit na julle antwoorde op my vrae wat ek oor die volgende paar dae sal plaas.

Groete uit Durbanville

Willem
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe manne. Geniet dit hier om die kampvuur.
Gooi so nou en dan 'n houtjie op.

Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by schalla »

Hello ek is Schalk Pienaar hier uit die karoo naby Rietbron en Wilowmore ek lees gereeld op die forum en kry bitter baie tips hier van die manne wat weet.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Schalla. Vertel ons van jou roere!
Post Reply