Fokus met Bobjaan

Post Reply
tafjak

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Louis

Ja, die man ken sy storie! Uit en gedaan. Ek sien hier is leeus op die forum, maar ou Bool&Kie se TIER loop ook hier rond. Net jammer daar word nie meer van sy kennis en durf gebruik gemaak nie. Hou hom nie op met snert nie.
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo Tafjak
tafjak wrote:...man ken sy storie! Uit en gedaan. Ek sien hier is leeus op die forum, maar ou Bool&Kie se TIER loop ook hier rond. Net jammer daar word nie meer van sy kennis en durf gebruik gemaak nie. Hou hom nie op met snert nie.
Het al byna begin dink ons vriend is nie meer nie. Bly om weer sy deurdagte feitestellings te lees. Moes lank en ver deur die argiewe blaai (8 ste maand verlede jaar  ;)) om dit weer op te spoor. Weet sommer ou b s en r h w kan hom nie hanteer nie - wil hom ook nie meer antwoord nie.

Ambessa
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Mac »

Found this signature on another site. A few people I can think of should use it as a description of their work. It explains exactly how they operate.

"We do PRECISION GUESSWORK based on vague assumptions and unreliable data of dubious accuracy provided by persons of questionable intellectual capacity."

Mac (Unpublished)
Last edited by Mac on Thu Jul 01, 2010 6:52 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Fokus met Bobjaan

Post by frinam »

Sela Mac, unfortunately these wise words are not nearly enough remembered and lived!!! Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Fokus met Bobjaan

Post by JACQUES BOTHA »

MAC.
Skryf dit oor in afrikaans ek self sukkel maar om dit te lees..
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Mac »

JB,

Ek is nou een van daai met die "Questionable intellectual capacity"

Sal by my skelmpie 'n Soutie / boere woordeboek leen en dan probeer.

Mooi bly,

Mac
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Wielie Waps »

JB/MAC
Ek het besluit om 'n hou te gooi op die afrikaanse weergawe:
Ons doen presiese raaiwerk gebaseer op vaag aannames en onbetroubare inligting van twyfelagtige akkuraatheid voorsien deur persone wie se intellektuele kapasiteit betwyfel word.

Dis soos om 'n tweedehandse kar in kerkstraat in Bloemfontein te koop.
Geroer-nie geskud nie
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo Wielie Waps
Wielie Waps wrote:...'n tweedehandse kar in kerkstraat in Bloemfontein te koop.
...daar is onse ou dorpie poerels in sy m...

Ambessa
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Mac »

JB,

Beste wat ek kan doen, weet nie so mooi van die "spelling" nie

Ons doen noukeurige raaiwerk gebaseer op onduidelike voorwensels en onbetroubare data van twyfelagtige akkuraatheid voorsien deur persone met betwisbare intellekteule kapasiteit

Mac (Unpublished)
Last edited by Mac on Thu Jul 01, 2010 6:51 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Wielie Waps »

Feite , oom , feite
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Christo »

Ambessa wrote: Hallo Wielie Waps
Wielie Waps wrote:...'n tweedehandse kar in kerkstraat in Bloemfontein te koop.
...daar is onse ou dorpie poerels in sy m...

Ambessa
ma ons bly lief vir hom.  ;)
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Wielie Waps »

Christo
Feite weereens
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Biker »

Mac wrote: JB,

Beste wat ek kan doen, weet nie so mooi van die "spelling" nie

Ons doen noukeurige raaiwerk gebaseer op onduidelike voorwensels en onbetroubare data van twyfelagtige akkuraatheid voorsien deur persone met betwisbare intellekteule kapasiteit

Mac (Unpublished)
Mooi MAC  Net die regte woorde om op die "BOOLERS mmm BULLERS" se Kerskaartjie te skryf.

BIKER
tafjak

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Mac

Ietsie vir jou liking.

Hoor die ou((2de Sept) het so bietjie moeilikheid. Werkers half gatvol en begin langtand aan sy metodes en stories byt.

Gebruik glo donansies om eiendom te koop en op te knap. Geld kom nie meer by projekte(tiere en jakkalse) uit nie. Die ouens wat glo die luiperde moet vang en collar kry ook nie meer hul beloofde belongs nie. Dit gons glo lekker in die Bobjaankloof(Baviaans). Stel glo nie eers belang om Luiperdvergaderings by te woon nie.

Ja, 'n moordenaar met genoeg tou het homself nog altyd gehang! As jy wonner op wie ek sinspeel, ja, die mainbobbejaan in die luiperd-sirkus.

Nog altyd het ek die idee gehad dat sy skrouery maar altyd net vir eie gebruik was.

Mooiloop
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Mac »

Dankie Taffie,

Die ou het blykbaar in die openbaar verklaar dat hy al etlikke miljoene van sy eie geld al op sy tog uitgegee het, so lyk my die hele ou jakkals / luiperd bewaarings tog was maar net 'n slinkse manier om geld in te kry vir eie gewin. Ek kan geen ander motief sien nie.

Moet se, ek hou baie van jou tou voorbeeld, heel paslik

Mooi bly, sien jy en Tomma doen heel goed in hierdie sukkel tyd.

Mac
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
tafjak

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Mac
Mac wrote: Die ou het blykbaar in die openbaar verklaar dat hy al etlikke miljoene van sy eie geld al op sy tog uitgegee
...appels! Ek wed jou dat hy nie vir my en jou 'n sakdoek met eie geld kan koop nie. Ander ding natuurlik met iemand anders se geld(lees bedelgeld)!

Dit is die soort(tipe) mens wat some where sy gat(lees oopgraf) lelik sien. May be for a good sake.

Mooiloop

Ps. Ek em Tomma is maar tussen maklike jakkalse nou.
Ambessa

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Ambessa »

Hallo Tafjak / Mac
tafjak wrote:...blykbaar in die openbaar verklaar dat hy al etlikke miljoene van sy eie geld al op sy tog uitgegee
Ja, wat nog kan oor die twee ouens uitbroei?

Laaste paar dae gelees dat dieoutjiewatsolekkergebytisdeursyeiehalfmakrooihondjie nog steeds beplan om eersdaags saam met sy eie pel ou b s die boekderalleboeke oor roofdiere en hoe hulle hanteer moet word gaan publiseer. Moet seker voor in die ry staan en 'n kopie kry wat spesiaal gesign/geautograph is deur die twee perde. Kan seker afrikana word...?

Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Sep 04, 2010 2:19 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Biker »

Ambessa wrote: Hallo Tafjak / Mac
tafjak wrote:...blykbaar in die openbaar verklaar dat hy al etlikke miljoene van sy eie geld al op sy tog uitgegee
die boekderalleboeke oor roofdiere en hoe hulle hanteer moet word gaan publiseer. ?

Ambessa
MMM Net nog n manier om geld vir rubbish te bekom
tafjak

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Sien Heinrich bied kursus in Steytlerville aan, bure van die Baviaanskloof. Volgende kursus sal seker binne in die Baviaanskloof wees, verneem vandag in Willowmore dat die jakkalse daar geroei word. Foxpro's, stoele en ligte. Te lekker!

'n Tier of 2 sal moet ligloop, baie 270's in darie geweste om van die een kloof oor die ander te skiet. Dit is wat ek nou noem "when a plan comes together". Jis, hoe laaik julle my brits. Hoor die manne pas nie meer tiere op nie, verf en restoureer net huise.

Op vergadering so 2maande gelede wil iemand die vergadering vertel dat net 29tiere oor in die Baviaans is en ou omie wil toe in teenvraag weet of die goed dan steriel is, want dit bly nou 29tiere vir die laaste 3jaar. 'n Kraai het geraas dat daar 14tiere buite die Kloof bespeur was hierdie jaar, van hulle skerp en van hulle stomp.

Nou ja, hoe meer dae hoe meer dinge en die dinge wil nie ophou nie.

Mooifokus

Ps. Korste grap in die Ooskaap=Bool!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Louis102 »

tafjak wrote: ...'n Tier of 2 sal moet ligloop...
Taffie

Jammer die tier-ding is so sensitief, hier is blykbaar 'n troep onder ons, wat 'n behendige tierroeper is.  Die reine waarheid wat ek uit die perd se bek gehoor het, net hierdie week!

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
tafjak

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Louis

Bring sommer darie troep en sy sammajoor saam Aliwal toe. Daar sal genoeg gewere en koele wees om die tiere te laat draf.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Louis102 »

tafjak wrote: ....Bring sommer darie troep en sy sammajoor saam Aliwal toe....
;D
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Biker »

Taffie
Ons het nie tiere nie so verskoon as ek onnosel is maar wat se tiere is skerp of stomp ???
tafjak

Re: Fokus met Bobjaan

Post by tafjak »

Manne, manne!

Gehoor ou Bool het so bietjie probleme van sy eie. Glo die bobbejane(ironies n?) so bietjie slaapmiddel(gifstoffies) ingegee omdat die glo sy mansion in die Titsikamma plunder. Ander manne gee hom toe raad om eerder luiperd aan te hoe om hul getalle te beheer. Laat toe weet dat dit nie effektief is nie.

Hy is ook glo uitgenooi na vergadering waar die luiperd getalle onder bespreking was, sommer sy bondgenote soos die kettingwinkels en p?lle saam. Sy antwoord op die uitnodiging(e-mail) was toe glo: "Fu.....k you". Nie mooi van hom nie. Die antwoord met die gewraakte woorde is nogal in veilige bewaring!

APPELS! As jy jou lyf hanswors hou, gaan net die kinders vir jou lag, die grootmense gaan jou trap.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Fokus met Bobjaan

Post by Biker »

TALK IS CHEAP BUT MONEY BUYS THE WHISKEY  ;D ;D
Groete ou Taf
Post Reply