Krapmerke op voorruit.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Krapmerke op voorruit.
Hoe kry ek krapmerke op my voorruit uit. Eintlik my eie skuld, met groen plastiese potskuurder overspray wat uit die werkswinkel gewaai het probeer afkry. Nou is die hele voorruit gekrap/geskuur.
Daar is nie pille daarvoor, maar miskien het iemand raad.
Daar is nie pille daarvoor, maar miskien het iemand raad.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
Maklik Christo, maklik!
Ry n draai op ons "oordentlike" paaie en wag vir n opslag klip om die ruit te tref en jou versekering los vir jou die probleem op!
lol!
Ry n draai op ons "oordentlike" paaie en wag vir n opslag klip om die ruit te tref en jou versekering los vir jou die probleem op!
lol!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
bel vir Blok... 
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
Het Blok klippe vir die ruit?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
Nee - maar hulle werk aan die Potch pad, as jy na Blok toeArnold wrote:Het Blok klippe vir die ruit?
ry gaan jy 10 teen 1 n ruit kort as jy daar aankom.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
Hierdie is amper die enigste oplossing.TOKELOS wrote:Maklik Christo, maklik!
Ry n draai op ons "oordentlike" paaie en wag vir n opslag klip om die ruit te tref en jou versekering los vir jou die probleem op!
lol!
Daar is nie iets wat krapmerke verwyder nie, ek weet van plekke wat al masjiene ten duurste ingevoer het wat krappe uit polish, maar onthou nou verander jy op die plek waar die krap was deur te polish die oppervlak van die glas en die gevolg is dit blurr dan op die spesifieke plek nie goed vir nie.
Hoekom eis jy dit nie net by die versekering nie. Meeste versekering laat hul kliente toe om n uitgepitte windskerm te eis. Dit is nou windskerms met krapmerke, sandblast of klomp fyn chippies.
Versekering redeneer dit is goedkoper om nou jou windskerm te vervang as wat die glas jou sig belemmer en jy moontlik as gevolg daarvan n ongeluk kan maak wat hulle baie meer geld kan kos.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
So, dis 'n goeie geleendheid om die kettie uit te pluk en te kyk of jy nog mooi kan skiet!
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
skiet net van binne na buite
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
Arnold
As jy van binne na buite skiet het jy nie eers n kettie nodig nie. Windskerms word vervaardig om impak te kan hanteer van buite na binne en is maar baie swak as jy hom aan die binnekant skiet of slaan.
As jy van binne na buite skiet het jy nie eers n kettie nodig nie. Windskerms word vervaardig om impak te kan hanteer van buite na binne en is maar baie swak as jy hom aan die binnekant skiet of slaan.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Krapmerke op voorruit.
Ja blok, maar wat Arnold se is as jy K_@_K skiet gaan jy nie duike in jou bonnet skiet nie. 
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Krapmerke op voorruit.
Haha, ek sien hoe claim Christo nog 'n voorruit EN 'n respray joppie!FCLoretz wrote:Ja blok, maar wat Arnold se is as jy K_@_K skiet gaan jy nie duike in jou bonnet skiet nie.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Krapmerke op voorruit.
Pieter ek sal graag die video van die kettie skiet sien.

