Herlaai data 243 Winchester
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Paul
Ek se nie jou wapensmid praat nonsies nie, MAAR ek sou eerder S335 of S355, op daardie ligte punte gebruik het. Watse twist het jou loop????
Mooi loop
Francois

-
Louis wyk
Re: Herlaai data 243 Winchester
Hallo 243 manne. Dit lyk my dat hierdie die beste plek is om 243 herlaai hier te praat. Ek soek raad en het al my skool gelde betaal met baie eksperimente. Ek jag met my geweer en geniet papier skiet om a goeie resep te kry vir my geweer. As gevolg van Jag het ek by 100gr gebly indien ek a bladskoot moet skiet. Gevolgtrekking vir my geweer (My Pa se geweer oor geneem so 25 jaar terug - 243 Win, Churchill Gun makers , England, 1-11 twist):
a) Sierra Prohunter 100gr , S365, 39.6 gr, 2850 tot 2890 Ft/sec, 0.2 mm sprong , kry 1 duim vertikale groepering op 200m.
b) Ek het geen sukses met Boat tail gekry nie - Skiet bond oor 'n hele a4 blad - Kan nie eers lading ontwikkeling probeer doen nie (beide 100gr Sierra Gameking tot 3000 ft/s en 87 Sierra HPBT tot 3300 ft/s het nir gewerk nie). Ek het besluit my geweer hou slegs van Flatbase en klein spong. Ek het ook agter gekom dat the afstand na die groewe al hoe langer raak en het met so .75 mm verleng na die 300 eksperimetele skote om my herlaai data vas te stel.
c) Pro hunter is tans gald nie beskikbaar nie in Gauteng en ek het besluit om PMP proamm 100gr te probeer as "Plan B" aangesien ek dit orals kan kry.
d) Ek sukkel nou vreeslik met die PMP's om groepering te kry en julle almal se dat my loop gaan skade kry met klein sprong en dat die druk te hoog kan raak. Een kenner het gese dat ek eerder weg moet beweeg van die groewe en dat daar twee "sweet spots" is - een naby en een ver. Ek moet ook se dat die beste gekoopte ammunisie waarvan my geweer hou is Federal - 100gr. Hulle spring so 3 mm na die groewe en ek kry 1 duim groepering op 150m.
e) Ek skiet meestal in die nek , het by boere in suid-wes geleer (of mis of dood en val net daar) - koedoes en kleiner al die jare
f) Is dit dalk my "twist" - Dalk moet ek ligter punte gebruiik aangesien ek meestal vir die nek gaan. PMP 80gr vir 'n plan B?
Groete Louis

Danie Lombard .243
Re: Herlaai data 243 Winchester
Louis v Wyk.
Welkom hier op die forum, YIP, hierdie is die plek om raad te vra oor die 243. Hier is klomp manne wat met die kal. skiet.
Die persoon wat vir jou gese het van die twee pleke, twee sweetspots, naby en ver spring van die punt, het waar gepraat. Dit is maar altyd 'n geneuk om dit te vind. 'n 243 is 'n helsim se ding en kan jou soms lank besig hou. 0,5mm maak 'n verskil.
Jou loop twist is 11". Dit sal redelik al die punte stabiliseer maar dalk nie die swaar 105 en 107 grein punte nie.
Vir my snaaks dat jou geweer nie die 100gr boat tail punte wil laat groepeer nie, maar tog die 100gr flat base. Het al so 'n geval gehad dat lope die een verkies maar nie die ander. Die verskynsel is maar skaars.
Ek het 'n 243 wat alles laat groepeer wat ek hom voer, maar daar is twee punte wat my 243 nie wil skiet nie. Dit is die 65gr impala en die 80gr PMP. Ek het alles probeer om die 80gr PMP te stabiliseer maar kom niks beter as 3" groepe kry nie.
As ek so na jou twist luister sal jou loop dalk hou van punte in die 75 tot 90gr gewig. Speel rond met kruit en primers. Toets ook vol lengte size teenoor nek size van jou doppe. Is jou doppe ewe oud? Het hul dieselfde aantal skote geskiet? Doppe kan 'n ou ook lekker rond neuk. Sorg altyd dat jou doppe gelykmatig verouder.
Moet nie S361 weggooi nie. Hy loop mooi in die 243. Soos jy reeds weet is seating diepte kardinaal. Probeer alle dieptes en kyk wat gebeur. Al wat sleg is van die lading ontwikkeling is die klomp punte wat mens weg skiet.
Kom vertel ons gerus weer van jou sukses en die herlaai van jou koele.
Danie

Dankie Danie - sien antwoorde on nog vrae onder:
Ek hou groepe van 50 doppe bymekaar. Ek sal bv. 100 nuwe doppe groepeer op gewig en opsplit in 50 / 50. Ek skiet eers elkeen om dit te "Fire Form" en dan "nek size" ek en trim die dop lengte na elke herlaai. Slegs wanneer een van die doppe na so 5 na 6 herlaaie op a staduim begin styf in gaan in my slot/loop, dan slegs sal ek: a) full size, fire form, en weer begin om slegs te nek size en nek lengte trim.
Ek het begin met Lapua , as ook die hergebruik van federal doppe wat ek versamel het.
LET WEL ek het onlangs Winchester doppe baie goed koop gekry toe ek in Amerika was. Op die oomblik gebruik ek die doppe om met die PMP punte speel en al die nuwe toetse te doen nou dat ek nie prohunter kan kry nie. Ek wil my goeie doppe spaar tot ek 'n nuwe resep het. Die WINCHESTER doppe weeg slegs 160 gr waar Lapua en Federal 180 gr weeg (meer brass - bet produk?).
a) Kan dit wees dat Winchester dopper nie werk nie vir my geweer. Ek weet ek het anderdag bont geskiet met gekoopte Winchester
ammunisie (maar dit kon die sprong en lading van die fabrikaat wees).
b) Op die oomblik sit ek met amper 100 elk van die Sierra Game King Boat tail (87 gr en 100 gr). As ek die boat tails weer 'n kans wil gee , wat stel jy voor doen ek. Ek kan altyd so 10 laai en ook skiet wanneer ek die ander ekspeimente doen.
c) Op die oomblik skiet ek tot 50 rontes wanneer ek kans kry om te toets/eksperimenteer. My loop word wel warm en ek gee hom rus na elke 10 skote wanner ek Teiken toe stap. Dit kan tog nie die rede wees hoekom ek die A4 blad bont skiet nie. Die prohunter's (flat base) bly tog groepeer al is die loop warm
d) My volgende plan is om PMP 100gr te toets met 40 gr S365, en dan groepe van 5 skiet teen 3.5mm 3, 00 mm, 2.5mm, 2mm
Louis

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Louis
Welkom by Telkom, ag askuus welkom by die forum.
Jou planne klink vir my reg. Ek dink die spronge van 0.5mm mag te groot wees en jy kan dalk die sweetspot mis. ek sou voorstel seat met 0.25mm inkrimente.
Tweedens ek dink die 10 skote en dan rus loop nie so glad nie, die loop se warm word is nie altyd so groot probleem nie, dit is daai keel wat wegbrand wat pla. Vat tyd en skiet 'n skoot, wag 2 minute, en gooi weer, na 10 skote stap rustig vorentoe en dan gaan jy weer aan.
Laastens watter metode gebruik jy vir lading ontwikkeling? Vir my het die Optimal charge weight beter gewerk met die 243 as die Audette metode, maar op my 270 en 303 was dit anders om gewees.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie Lombard .243
Re: Herlaai data 243 Winchester
More Louis.
Wat Jagtersdok se is waar oor die tegniek van lading ontwikkeling op die 243.
Ek is nie lief vir kruit resep gee nie, nie alle lope en kamers is dieselfde nie. Kom ons probeer die volgende. Doen dit versigtig en met aandag en deurnis.
HIER IS DIE RESEP WAT WERK IN AL DIE 243 GEWERE WAT EK VAN WEET. MOENIE VIR MY OF DIE FORUM KIEHAAL AS JY DIE GEWEER OPNEUK NIE, HERLAAI IS UIT EN UIT IN DIE HANDE VAN DIE HERLAAIER. JY DOEN DIT OP JOU EIE RISIKO.
Vat die Win doppe, gooi hom 'n necksize. Enige primer van jou keuse. Met die 100gr punt, gooi 40,4gr S365 en met die 87gr punt, gooi 44,0gr tot 44,4gr kruit.
NB! TOETS EERS EEN SKOOT MET DIE DIE KRUIT GEWIGTE EN PUNT GEWIGTE EN LOER NA KAMERDRUK, KYK MOOOOOI NA DIE PRIMER EN VOEL OF DIE SLOT STYF OOPMAAK. Maak seker om nie die punt en kruit gewigte perongeluk om te ruil nie.
Verstel nou slegs die punt diepte vlakker of dieper so 0.25mm tot 0.35mm per slag. Niks meer nie. Begin so 4mm tot 5mm vanaf die landings af, m.a.w. 'n punt wat redelik diep geseat is. So is mens veilig en die punt druk nie teen die landigs vas nie.Skiet slegs 3 skote per groepeering.
ONTHOU, OM 'N LADING TE TOETS VIR AKKURAATHEID MOET JY KAN GROEPEERING SKIET, JY MOER FYN MIK EN MOOI SKIET OP 100 METER.
Jou groepe moet begin groter en kleiner word. Waneer die goepe begin klein word weet jy-jy doen die regte ding met die punt diepte. 243 is min gespin met die hoeveelheid kruit in die dop wat beterf groepeering. In 'n 243 gee die kruit spoed, punt diepte bepaal groepeering. As iemand met my verksil oor dit moet hul my verkeerd bewys, ek toets als oor die chrony. Met kruit verskille het die spoed net vernader, groepe het dieselfde gebly. Dit is hoekom die meeste ouens kla oor die 243 en se die ding is moeilik om te herlaai. Die ouens neuk rond met die kruit gewig en die groepe bly dieselfde. SLEGS punt diepte bepaal mis en raak skiet.
Ons moet dus ook onthou dat die meeste ander kalibers kruit sensitief is t.o.v. groepeering. So word die tegniek toegepas by die meeste 243 gewere sonder sukses.
Nou ja Louis, ek hoop jy kom reg met die 243.
Groete
Danie.

Dankie vir die raad Jagtersdok, Danie - Ek het nou sommer nuwe hoop en moed.
Dit maak sin en stem saam oor die spong. Ek nog nie eintlik verder as 1 mm sprong probeer nie en het dadelik baie naby aan die lande gefokus wanneer 1 mm nie gewerk het met 'n nuwe punt/ekspeiment.
Ek gaan nou eers met spong speel en klein inkemente soos julle aanbeveel. Sal ook baie langer wag tussen skote sodat kamer/loop goed afkoel
40.4 gr klink dood reg - het al tot 42 gr gelaai met s365 en 100gr. Slot het nog reg oop gemaak en primer was nie te plat gedruk nie.
Op die oomblik hou my loop van spoed = 2850 tot 2900 ft/s wat ek kry met 39.6 to 40.6 (ek kry dan goeie Ekstreem spread en SD).
Weereens baie dankie vir die raad - ons praat weer oor so week of twee na my nuwe toetse/eksperimente.

Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Herlaai data 243 Winchester
Danie .243
Ek sien jy se dat slegs die diepte van die punt n verskil in groepe maak by 243 en nie die hoeveelheid kruit nie??
Ek weet gans te min om met jou te stry, maar ek het onlangs begin herlaai, al my patroon lengtes was dieselfde, slegs verskillende ladings lood gegooi.
Hoekom het my groepe dan verskil met verskillende ladings? Ek vra nie om te stry nie, net om te leer.
ek het 87gr Hornedey soft points gebruik en ladings met 365 gegooi van 42gr tot 44.1gr. My geweer se slot het swaar begin oopmaak by 44.1 gr en het besluit ek gaan nie swaarder laai nie.
Dankie vir als wat jul hier deel met ons, ek is gretig om te leer!
Groete
Danie
Ek sien jy se dat slegs die diepte van die punt n verskil in groepe maak by 243 en nie die hoeveelheid kruit nie??
Ek weet gans te min om met jou te stry, maar ek het onlangs begin herlaai, al my patroon lengtes was dieselfde, slegs verskillende ladings lood gegooi.
Hoekom het my groepe dan verskil met verskillende ladings? Ek vra nie om te stry nie, net om te leer.
ek het 87gr Hornedey soft points gebruik en ladings met 365 gegooi van 42gr tot 44.1gr. My geweer se slot het swaar begin oopmaak by 44.1 gr en het besluit ek gaan nie swaarder laai nie.
Dankie vir als wat jul hier deel met ons, ek is gretig om te leer!
Groete
Danie
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Danie 01
gaan lees wat ek nou net geplaas het onder Herlaai Tips. dit gaan jou tydjie vat maar dan sal jy verstaan
gaan lees wat ek nou net geplaas het onder Herlaai Tips. dit gaan jou tydjie vat maar dan sal jy verstaan
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Herlaai data 243 Winchester
Weereens dankie Dok!
Ek het daardeur gelees, maar sal versker weer daardeur moet lees. As ek nou die dinge verstaan kan jy eintlik met enige lading, mits jy sy sweetspot (dmv TPL) gevind het, n goeie groep kry? DWS ek kan my lading so laai dat ek my spoed kry wat ek wil he, sonder dat daar druk probleme is en dan verstel ek net die TPL om sweetspot vir daardie lading te kry.
Of is jou sweetspot net die lading met spesifieke tpl wat beste in jou geweer groep?
Lyk my ek wil teveel stene op die eerte dag l?, maar ek wil graag soveel as moontlik weet, voordat ek self begin laai en proef.
Ek het die afgelope week regtig baie by Dok geleer!
Baie dankie daarvoor
Groete
Danie
Ek het daardeur gelees, maar sal versker weer daardeur moet lees. As ek nou die dinge verstaan kan jy eintlik met enige lading, mits jy sy sweetspot (dmv TPL) gevind het, n goeie groep kry? DWS ek kan my lading so laai dat ek my spoed kry wat ek wil he, sonder dat daar druk probleme is en dan verstel ek net die TPL om sweetspot vir daardie lading te kry.
Of is jou sweetspot net die lading met spesifieke tpl wat beste in jou geweer groep?
Lyk my ek wil teveel stene op die eerte dag l?, maar ek wil graag soveel as moontlik weet, voordat ek self begin laai en proef.
Ek het die afgelope week regtig baie by Dok geleer!
Baie dankie daarvoor
Groete
Danie
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Of is jou sweetspot net die lading met spesifieke tpl wat beste in jou geweer groep?Dit is tegnies korrek.Danie01 wrote: Weereens dankie Dok!
Ek het daardeur gelees, maar sal versker weer daardeur moet lees. As ek nou die dinge verstaan kan jy eintlik met enige lading, mits jy sy sweetspot (dmv TPL) gevind het, n goeie groep kry? DWS ek kan my lading so laai dat ek my spoed kry wat ek wil he, sonder dat daar druk probleme is en dan verstel ek net die TPL om sweetspot vir daardie lading te kry.
Of is jou sweetspot net die lading met spesifieke tpl wat beste in jou geweer groep?
Lyk my ek wil teveel stene op die eerte dag l?, maar ek wil graag soveel as moontlik weet, voordat ek self begin laai en proef.
Ek het die afgelope week regtig baie by Dok geleer!
Baie dankie daarvoor
Groete
Danie
Jy kan met enige spoed "Aanvaarbare" ladings kry maar nie klein groepe nie . Die beste is om doe sweetspot lading te kry en dan die sweetspot TPL vir daai load en dan het jy super akuraadheid, volgens my is dit baie meer belangrik as om duim hier en daar te wen met trajek deur spoed te jaag
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Herlaai data 243 Winchester
Dok of enige van die ander manne met QL
Ek het my 243 sopas sy 100 doppe gevorm na AI en wil nou met lading begin speel. Ek het met 44gr S365 en met 87gr bergers gevorm sonder n enkele teken van druk. Kan enige iemand dalk vir my se wat die maks spoed is waarna ek moet kyk?
1:10 twist 28 duim lank
Winchester doppe met 57.7 h20 gr kap.
cci 250
tpl 69.75mm
S365
Ek weet ek moet opwerk en het al tot 44.6gr opgewerk sonder druk, maar dit sal nogtans vir my interresant wees om te sien wat se QL
Ek hoor graag van julle.
Katvis

“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Hi Manne, ek is heel nuut op die gebied en het nou al soveel gelees dat ek skoon deur mekaar is.
Het my nuwe 243 Sako Varmint gekry met n Zeiss 4-16/50 scope. Goeie pelle gee toe vir my n RCBS herlaai stel vir verjaarsdag en dis hier waar die moeilikheid begin.
Geweer winkel verkoop toe aan my S385 kruit met Siera Game King 85g punte en ook die somchem boek. As ek in die boek kyk dan is daar nie n begin lading vir S385 en 85g punt nie maar net vir S365.
Wat nou gemaak? O ja hulle het vir my gewone PMP primers ook gegee.

Last edited by Sako243 on Wed Aug 10, 2011 2:58 pm, edited 1 time in total.
243 Sako, 270 Sako met Zeiss Scopes
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Sako243

................gaan skiet die verkoopsman! Dadelik!Sako243 wrote:
Geweer winkel verkoop toe aan my S385 kruit met Siera Game King 85g punte en ook die somchem boek. As ek in die boek kyk dan is daar nie n begin lading vir S385 en 85g punt nie maar net vir S365.
Wat nou gemaak? O ja hulle het vir my gewone PMP primers ook gegee.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Sako
Gaan ruil jou kruit vir S365 en begin by die beginlading en werk jou pad op tot jy teverede is met groepering,vat dan daardie lading en speel dan met jou TPL todat jou groepe mooi toemaak
Of jy kan van die begin af die Audette metode volg
om jou geweer se sweetspot te kry(ek sal dit aanbeveel) bygese as jy seker is dat jy 85gr Sierras gaan skiet is dit die moeiete werd 
Groete johan
Gaan ruil jou kruit vir S365 en begin by die beginlading en werk jou pad op tot jy teverede is met groepering,vat dan daardie lading en speel dan met jou TPL todat jou groepe mooi toemaak
Of jy kan van die begin af die Audette metode volg
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Johan, wat bedoel jy met of die 85g HPBT Sierras die moeite werd is. Watse punte sal jy voorstel as ek Gemsbokke ook wil skiet.JOHANNIC wrote: Sako
Gaan ruil jou kruit vir S365 en begin by die beginlading en werk jou pad op tot jy teverede is met groepering,vat dan daardie lading en speel dan met jou TPL todat jou groepe mooi toemaak
Of jy kan van die begin af die Audette metode volgom jou geweer se sweetspot te kry(ek sal dit aanbeveel) bygese as jy seker is dat jy 85gr Sierras gaan skiet is dit die moeiete werd
Groete johan
Groete Hendrik
243 Sako, 270 Sako met Zeiss Scopes
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Herlaai data 243 Winchester
Persoonlik dink ek dat die 243 so bietjie lig is vir n gemsbok as jy lyfskote gan skiet.
As jy gan stel ek voor jy kyk na n premium punt. Bv Gs custom.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Ek dink die gs custom 69gr teen 3600ft/s sal daai gemsbokke laat luister! maar soos met enige koeel wat mens gebruik is shot placement nr 1 en dan bullet construction!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Hendrik
Ek bedoel net dat dit nogal moeite is om jou sweetspot te kry en dan weeeeer n ander koeel se sweetspot te kry(jy gaan dalk nie tevrede wees nie),jy kan verseker n gemsie omdop met n 243 gelaai met 85gr sierra AS jy hom n kopskoot gee, persoonlik sal ek nie n gemsbok op die blad skiet met enige 243 nie(ook nie my eie nie) alhoewel ek al n paar geskiet het(kopskote) nGemsbok is n geharde wetter wat as jy n foutjie maak met jou skootplasing jou heeldag gaan laat bloedsweet
As jy moet(bladskote skiet), laai tenminste 90of100gr premuim koeels bv gs, rhino, interbond,impalas ens

Pottie
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Ek sit 44,5 gr S365 agter 75gr V-Max en hulle loop mooi in my 243. Eks baie lief vir die rooi punte en hulle het my nog nie teleur gestel nie. Ek het n Sako 243 met n Pacnor loop, die lading was net so goed op die oorspronklike Sako loop.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Ek en my broer moet maar ons rieme dun sny so ons laai vir ons 243 Santa Barbera Musgraves, 42.5gr S365 agter 80gr PMP punte. Dit is heel akkuraat vir jagdoeleindes.
Groetnis!
Hein
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
dawie100
Re: Herlaai data 243 Winchester
dagse manne
ek het my 243 ruger m77 soo 3maande terug gekry, en het begin ladings toets
Ek gebruik
s365
cci br2 primers
Lapua doppe
en 87gn v-max
het n 11mm groepering op 100m gekry, maar na ek my doppe 4 keer herlaai het, groepeer hulle nie meer nie.
kan iemand my dalk help om te se na watter lengte moet ek my doppe terug sny?
en ek doen full neck size

- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
Hallo Dawie,
Hulle behoort fine te wees op so 51.5 tot 51.9mm
Die manne wat .243 skiet behoort jou beter te kan vertel.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
dawie100
Re: Herlaai data 243 Winchester
dankie Eugene
ek het al my doppe na 51.8 toe gesny, maar vanand het ek eiteindelik my lading ontwikkel, na 300 skote en 2 maande se gespook het ek dit vandag reg gekry om n 10mm groepering te skietopp 100m, het 42.5gn kruit gelaai met n hon v-max tpl 67.90mm
nu raak die herlaai lekker
veilig skiet
Goete dawie

- jimkat
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Jul 15, 2011 1:19 pm
Re: Herlaai data 243 Winchester
hi,vandag ook bietjie gaan speel.
80 gr sierra varminter
S365 43gr
Pmp primers en doppe
3571 fps deur chrony.groepeer mooi.
Geweer-howa 1500 met dik loop en terminator silincer op.ek is bietji gestres oor di spoed.

.22 brno. 223 tikka. 243 howa varminter. 7x64 brno 308 musgrave