Naand Manne,
My 6.5 x 55 sal binnekort gelisensieer wees en ek begin kyk na 'n teleskoop vir die Sweed. Ek wil hom graag so na as moontlik aan die geweer kry en het gevolglik besluit om nie groter as 40 te gaan nie. Tog wil ek so groot as moontlik vergroting he.
Die vraag is, is dit die beste (of enigste?) keuse in die prys klas?
Lynx lx2 6-20 x 40
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lynx lx2 6-20 x 40
Jy kan ook kyk na die Nikon 6-20x44. Hy sit by my laer op dieselfde ringe as die 4.5-14x40 Lynx wat ek opgehad het.
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lynx lx2 6-20 x 40
Dankie Chevvy. Ek het self 'n 4.5 - 14 x 40 Lynx op my 308. Hoe vergelyk die beeld ens op die Nikon?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lynx lx2 6-20 x 40
Ben, ek was nog net 1x baan toe en toe het die mirage baie gepla. Ek het ook nie baie tyd spandeer op die scope self nie, soos hom bv. duideliker te probeer kry met meer of minder parallaks as jy op 200m mik nie.
Lyk vir my die eye relief is beter.
My 2 Lynxe was die 4.5x14x40 AO.
Lyk vir my die eye relief is beter.
My 2 Lynxe was die 4.5x14x40 AO.
