Die Hervormde Kerk in Drie Riviere, Vereeniging hou 'n skietkompetisie Sat 25 Mei om 8h00 op die Jan Haasbroek skietbaan op die Villiers pad.
'n Span van drie lede skiet elkeen 10 skote op bok teikens op 200m en die span wat die hoogste telling behaal kan elkeen 'n Blesbok gaan skiet naby Balfour.
Inskrywings is R600 per span.
Vir meer inligting skakel vir JP by 083 447 2321
Wen 'n Blesbok
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Wen 'n Blesbok
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
