Wie dra sy SD wapen elke dag?

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by PWV »

johans wrote:ek dra n .22 magnum rewolwer 24/7 by my,weet dis nie die beste vir sd nie maar wat versteekbaarheid en gewig betref is daar nie beter nie.maar n wapen in n handsak dra se ek is net moeilikheid
Wag vir die lisensie vir myne!!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by Beretta »

Hy gaan ook werk. Piet jy se jy is happy met ross leather holsters.
Beretta
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by gillie »

Het die Minotaur MTAC direk by Comptac bestel vanaf die US. Week toe is hy hier, sonder om vas te haak by doeane. Kon dit nie glo nie. Deels leer, deels kydex. Gebruik hom vir my .40 S&W wat ek elke dag saamry, in die kluis beteken hy net mooi niks ! In die kar kom hy in so tipe "rakkie" net onder die stuurwiel wat handig werk, voor ek uitklim gaan hy terug in holster.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by Louis Kriel »

Ek het vir baie jare getrou gedra, maar nou is ek by n baie gevaarlike plek, ek is gatvol gedra!

My Taurus pt111 is net te swaar na my sin. Dra nou maar Sabre Red pepper spray. Was gisteraand weer in Mitchellsplain sonder my pistool. Mens kan darem lekker slapgat raak.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by Beretta »

Stem saam 38 beter in jou sak as 45 in jou safe. Jy kan nog so 10 rondtes dra saam met jou op speed strips dit werk goed vir reload. Ja daar is darem baie goggas deesdae in en om die hospitale. Dit is reg dra jou wapen beskerm jouself
Beretta
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by tau »

Kerels ek moet my hemp insteek by die werk. Hoe maak mens dan? Glock 19 en Carter Iwb holster.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Skaaphaas
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by Skaaphaas »

tau wrote:Kerels ek moet my hemp insteek by die werk. Hoe maak mens dan? Glock 19 en Carter Iwb holster.
Tau, dit gaan oor die tipe clip waarmee die holster aan jou belt vasmaak. Ek is nie seker watse clips jy tans het nie, maar Geoff kan vir jou die C-clips stuur, hulle maak dit moontlik om jou hemp in te steek.
Andersins kan jy by Hailstorm in Pta vir jou 'n stelletjie van die Comp-Tac MTAC holster se clips koop, hulle maak dit ook moontlik om jou hemp in te steek. Soos ek hier sit en tik dra ek met my hemp ingesteek om die pistool.
JohanP
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by JohanP »

Ek dra elke dag van my lewe ñ "moonbag" "manbag", "moffie sak" of wat hulle dit wil noem. Dis al so deel van my, my vriende vra as ek dit nie aan het nie.
Ek het by Geoff Carter ñ cydex "emmer" bestel ;-) vir wanneer ek langbroek en gordel dra (wat maar bitter min is)
As ek kortbroek en plakkies dra, het ek ñ black hawk "concealed weapon fanny pack"

Die ding werk ongelooflik goed.
Ek dink nie die "draw" van my pistol gaan die vinnigste wees nie, maar ek kan die pistol elke dag saamdra, en dit is beter as a halwe baksteen of skerp stok
41qsre9OZvL__SX385_.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by tau »

Skaaphaas wrote:
tau wrote:Kerels ek moet my hemp insteek by die werk. Hoe maak mens dan? Glock 19 en Carter Iwb holster.
Tau, dit gaan oor die tipe clip waarmee die holster aan jou belt vasmaak. Ek is nie seker watse clips jy tans het nie, maar Geoff kan vir jou die C-clips stuur, hulle maak dit moontlik om jou hemp in te steek.
Andersins kan jy by Hailstorm in Pta vir jou 'n stelletjie van die Comp-Tac MTAC holster se clips koop, hulle maak dit ook moontlik om jou hemp in te steek. Soos ek hier sit en tik dra ek met my hemp ingesteek om die pistool.
Thx Skaaphaas. Ek het nog niks wag vir my lisensie, maar ek is naby Carter en gaan vang gereeld vis in Valsbaai so ek kan gaan vir custom fit wat ek verstaan baie help.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by tau »

Ek is dom, maar hoe gaan die hemp in die broek as die lus van die holster buite deur ie belt geryg word?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by Johan Nel »

Piet-Skiet wrote:Net die loops van die holser steek uit op die belt. Die res is alles versteek in jou broek en onder jou hemp.
Piet,
Wil jy nie 'n foto probeer plaas nie asb, want ek sukkel om die hemp insteek te verstaan. Gaan die hemp oor die wapen, of steek die wapen nog uit. Ek wil half he die hemp kan nie oor die wapen kom en ingesteek word nie.

Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Kosie777
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sat Aug 17, 2013 11:09 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by Kosie777 »

G-force wrote:
the kid wrote:G-force, ek hou baie van daai iwb holster wat jy daar het. Ek dra my pistool in die 6 uur posisie, net omdat dit die gemaklikste is vir my werks toestande. op die foto lyk dit of die "pad"? op die holster 'n effense kurwe het? Sal hy in die holte van jou rug werk, of dink jy hy gaan ongemaklik wees?
Hy sal werk daar maar n wapen in die holte van jou rug is die heel maklikste posisie om die wapen te kan vat by jou.
Baie waar, maar dit laat my ook wonder partykeer hoe belangrik dit dalk ook is om jou vuurwapen met albei jou hande in die hande te kan kry?
Master
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Dec 31, 2013 7:18 pm

Re: Wie dra sy SD wapen elke dag?

Post by Master »

.45 Colt Gov model met Parra Ordnance frame 13 rontes al vir meer as 10 jaar aan my sy.
Post Reply