Boys,
Ek is bly ek is nie in Amerika met die tipe van storms nie....
http://edition.cnn.com/2013/05/20/us/se ... index.html
Kyk na die fotos van die karre op mekaar gestapel soos kinder speelgoed.
Tornado!!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Tornado!!
Ek stem met jou Gerhard - die weer is iets anders kan nie glo nieGerhard wrote:Boys,
Ek is bly ek is nie in Amerika met die tipe van storms nie....
http://edition.cnn.com/2013/05/20/us/se ... index.html
Kyk na die fotos van die karre op mekaar gestapel soos kinder speelgoed.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tornado!!
Dis vreeslik mense! Maar ek verstaan nie daai mense wat in Tornado Alley wooagtig is nie! Ek meen, as jy jaar in en uit n 50/50 kans het om getref te word deur die natuurfratse en dus jaarliks n 50/50 kans het om jou lewe / familie lewens / eiendom te verloor... gaan jy met jou familie daar bly??? Nie ek nie!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Tornado!!
En dan bou hulle huise van hout! Het hulle nooit gehoor van die drie varkies nie net die varkie wat sy huis met bakstene gebou het se huis is nie omgeblaas deur die wolf nie .Verstaan ook nie die Yanks nie. Dis erg oor daai skool kinders wat dood is kan nie dink hoe moet daai ouers voel nie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tornado!!
Dink nie n baksteen huis gaan veel van n verskil maak as die winde teen 200mph waai nie...
Kyk hoe lyk daai karre op gefrommel van die wind.
Kyk hoe lyk daai karre op gefrommel van die wind.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Tornado!!
En daai skool is van bakstene - het nie veel gehelp nie.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Tornado!!
ek was n paar jaar terug in amerika toe greensburg so platgevee was.daardie jaar was daar 234 tornado touchdowns gewees.gelukkig nie almal grotes nie.Ons het self n paar gehad wat deur die plaas is.sal n foto aanlas van hoe die lug gelyk het net voor dit begin het.die ding suig n silo uit asof jy n coke blikkie met n vakuum masjien suig.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/amerika452.jpg
[URL=http://s1137.photobucket.com/user/junglejulian/mtml] [IMG]http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/amerika455.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/amerika452.jpg
[URL=http://s1137.photobucket.com/user/junglejulian/mtml] [IMG]http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/amerika455.jpg