Nuwe wapen lisensie

User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Boertjie »

BOATS hoop nie jy is ook is die polisie nie???
henti
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by henti »

Deur ISABEL STOLTZ

Vuurwapen. Foto: THEUNS BOTHAMet die jagtyd op hande kan die SA Polisiediens (SAPD) oorval word met hofbevele wat hom dwing om aansoeke om nuwe vuurwapenlisensies binne ?n maand af te handel.

Dit volg nadat die Noord-Gautengse Hooggeregshof vroe?r vandeesmaand s? ?n bevel toegestaan het.

Die SAPD het dit nie teengestaan nie. Regter Joseph Raulinga het die nasionale kommissaris van die SAPD en die hoof van die sentrale vuurwapenregister op 3 Junie beveel om binne 30 dae ?n besluit te neem oor mnr. Henning Kruger se aansoek wat op 15 Januarie 2007 ingedien is.

Indien die aansoek afgekeur word, moet die SAPD hom binne sewe dae skriftelik daarvan in kennis stel. Die regter het ?n kostebevel teen die SAPD gelewer.

Volgens mnr. Jaco Kr?ger van DJ Kr?ger Prokureurs wat die aansoek gebring het, is die gemiddelde wagtyd vir lisensie-aansoeke twee jaar en langer nadat al die vereistes nagekom is. Sommige van sy kli?nte wag al vyf jaar vir hul aansoeke op verwerk te word.

Kr?ger s? dit is sy ondervinding by ?l die polisiekantore. Hy voeg by dat voor die nuwe Vuurwapenwet in werking getree het, lisensieaansoeke binne ses weke afgehandel is.

14 Junie 2010
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Arnold van Wyk »

bobby wrote: boats
phone BOTHMA on his cell 0827798728 if he doesn't answer turn your phone so that he can't see your no. and  he would in all liklyhood think a call from a  police dept is looking for him and answer the call.

ja he does not respond to emails or faxs ,tried that myself  . i got some no.s of people working with western capes stuff if it will help .

cheers bobby 
Bobby, please sent me the numbers.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
BOATS
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Fri Mar 26, 2010 11:24 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by BOATS »

daar het vandag iets gebeur !!!!! my aansoek is iuteindelik vir oorweging.dit na vele telefoon oproepe direk na die vuurwapen register.
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Brno308 jagter »

Hi Manne

Het darm die week my nuwe wapen lisensie gekry.!!

Ek het presies 'n jaar gewag, en dis na ek 'n competence het..!! >:(

Groete

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Monrique (SJ) »

Naandse

My broer het ook n tyd terug vreeslik gesukkel met sy app?l aansoek. Na vele en ek bedoel baie oproepe het hy maar n email na die minister van polisie gestuur. n Dag of wat later kry hy n oproep van die app?lraad vir nog inligting wat hulle soek, en nog n dag of 2 later is sy lisensie goedgekeur.

Ek is nou ook al op die punt om maar die minister se hulp in te roep vir n app?l om n handwapen waarvoor ek reeds in 2007 aansoek gedoen het en in Januarie reeds die app?l ingestuur het, maar nog niks gedoen is en weer my aansoek vir app?l gefaks aangesien hy weggeraak het. Sal maar n mail vir hom moet stuur en kyk wat gebeur.

Ek het toegewyde jagterstatus.

Groetnis
SJ
tafjak

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by tafjak »

Sien ek het ook op die 4de Aug 2 lisensies ryker geword. Dit gaan nou so lekker dat ek sommer aansoek doen vir 106mm Terugslaglose kanon.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Ponkie »

Hallo almal

Ek het meer as 'n jaar terug aansoek gedoen vir bevoegdheid en om 'n 303 as erfstuk oor te neem. dink julle die feit dat ek beide gelyk ingestuur het vertraag die aansoek? Party manne al vir my gese dis beter om eers jou bevoegdheid kaartjie te kry en dan doen jy aansoek vir die lisensie. Kan enige een van julle my dalk help? Oom Taf, daar nie iemand in Bishu wat ek kan bel om meer uit te vind nie? Lykmy die probleem le by Bishu en nie in Pretoria nie...

Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Ponkie »

Majubakettie

Dit maak sin wat jy se! Voel net vir my of die Ooskaap se stasies ekstra stadig is!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Skolla »

tafjak wrote: 106mm Terugslaglose kanon.
Taffie
Dit is net die ding wat ek nodig het!
Is mos klaar op n jeep en kan in die rondte draai, nes n stoel.
Ambessa gaan net nie die mates en gewigte kry as daai skootjie geloop het nie.
tafjak

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by tafjak »

Skolla

En in die koue skiet jy 2 skote en l? op die pyp om so bietjie hitte te kry. Met 60% blast agtertoe skiet ek sommer staanplek skoon.
tafjak

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by tafjak »

Ponks

Ek het hoeka in Willowmore my aansoeke ingedien. Nogal 308 en 22LR. Sonder enige te?sribbel.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Freddie101 »

Ponkie
Het die week gehoor  n lisensie vir my wat op 26okt 2009 ingedien is, is goedgekeur. Ander een op selfde dag is in vir luister mooi ''in preperation for consideration". Wat dit ook op die aarde mag beteken. My bevoegdheid het ek so n maand of wat terug gekry. So ek sou se doen gelyk aansoek en bel gereeld. dit is nou Pretoria.  Lyk my nie of hulle , hulle aan volgorde van indiening steur nie. En maak seker dit le nie nog by jou DFO wat nie sy werk doen nie.
Taffie  bly joune is deur. Lyk my mens moet altyd aansoeke in he by hulle.
Freddie
yol bolsun
tafjak

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by tafjak »

Freddie
Lyk my mens moet altyd aansoeke in he by hulle.
..O ja! My 6.5 se aansoek gaan sommer m?re in, net om seker te maak hulle vergeet nie my particulars nie. Darem nie so erg nie, maar my 270 wil nou gedaanteverwisseling ondergaan, 'n 6.5mm word met dieselfde dop(Iets soos oom Chris se Tombi).
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by JvB »

Freddie baie geluk, ek het myne ook in Okt 2009 in gedien en wag nog steeds.

[  Lyk my nie of hulle , hulle aan volgorde van indiening steur nie. En maak seker dit le nie nog by jou DFO wat nie sy werk doen nie.
[/quote]

Ek het gehoor 'n persoon wat die aansoeke ontvang en deurgaan, vat die aansoek kyk binne en sit dit eenkant op 'n ander hoop op die tafel as iets nie lekker is met daardie aansoek nie en vat dan weer 'n ander een en so gaan dit aan. So word die aansoek wat bo of eerste was weg gevat en nie weer daarna gekyk nie.


JvB,
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Christo Els »

Goeie Middag aan almal hier.

Ek is nog baie nuut in die hele jagbedryf.

Ek wil net weet wat staan my te doen met my nuwe wapen aansoeke wat ek in 2008/07 en 2009/06 in gegee het. Die aansoeke l? nog in Upington se SAPS kantore. Hulle het nog nie eers my kluis kom besoek of enige iets verder. Ek het al 'n magdom oproepe gemaak na hulle en die storie bly net op hulle is oorweldig met al die aansoeke.

Ek is nou blykbaar op 'n kortlys en sal moontlik September /Oktober daarna kyk.


Wat kan ek doen Jagtyd is alweer klaar.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by bobby »

christo

phone your provinsal office and speak to the head , they normally quite sharp to to jump on the dfo's balls , it's worked for me before .

pronkie

if it's your competance you waiting for phone col ramlall at cfr really a nice guy , explain how you need your competance to be granted so your licience can be considered enabling you to participate in the nationals or you've booked a hunt for next year whatever  . he has helped me out with my competance before .
good luck 
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Ponkie »

Bobby

Thank you very much, but where can I get his number?

Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by bobby »

ponkie
012 3536156 or fax 012 353 6018
they move around alot so if you don't get him on those no.'s phone the switchboard i think it's  012 3536000
i'll look around for his e mail address and pm you should i find it .
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Christo Els »

Thanks
Ek sal hulle somer more hulle in die hande probeer kry.


Nog niks is van hulle kant gedoen nie behalwe dat my aansoeke op die rekenaar stelsel gesit is (2 jaar later) en ja ek wag nog vir die bevoegheid sertifikaat.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
BOATS
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Fri Mar 26, 2010 11:24 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by BOATS »

;D my 243 se liksens is gister goedgekeur ek het dit vandag eers gehoor. Dus JAG EK NIE VANAAND NIE,  EK FIER DIT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  LEKKER OM TE KAN SE, DIE GUN IS NOU AMPTELIK MYNE whe!!!! ek gaan sommer nou vir hom koele laai en ek gaan elke oomblik daarvan geniet!!!!! jammer vir julle ander wat nog wag vir julle liksense, hou moed en baklei daarvoor as jy dit rerig wil he........ ek was baie dae maar baie moedeloos dan praat my vrou my weer moed in en dan kry ek weer so bietjie spoed om verder te baklei en die eindresultaat was toe wragtig die moeite werd!!!!!!!! lekker aand vir julle almal.  :o
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Francois Marais »

Boats

Geluk man, geniet hom, my hart gaan uit vi julle RSA manne.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by spekieries »

More manne

My bevoegdheid status verval in Januarie. Was gister gou by die polisiekantoor om. Indien jy 90 dae voor die tyd aansoek doen, m.a. w. as die tyd tussen aansoek en verstryk datum minder as 90 dae is, moet die hele bevoegdheids kursus weer deurloop word. NB. gaan kyk wanneer verstryk jou kaart en werk die dae versigtig dienooreenkomstig uit. Dit kos weer R70, twee kleur paspoort fotos, afskrif van id wat by die stasie gewaarmerk word, maw id moet saam, sertifikaat van SETA (Bevoegdheidssertifikaat) afskrifte wat gewaarmerk moet word. Die telefoon nommers van drie referente wat gebel gaan word.

Ek wonder wat gebeur met jou wapens in die periode wat jou bevoegdheid verval ?

Groete
Spekieries
Danie Lombard .243

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Danie Lombard .243 »

Jou wapens bly wettig, hul lisensisies bly geldig, veral eers later, kyk net liefs na artikel 13 selfverdediging wapens se velval datum. Artikel 13 is ook net 5 jaar geldig, soos met bevoegtheid.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Monrique (SJ) »

Het gister gebel en toe gehoor dat my selfbeskermings wapen lisensie is goedgekeur vanaf 2007 wat ek aansoek gedoen het en met n app?l moes baklei. Groetnis SJ
Post Reply