Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Geluk Jaco
Dit wil gedpoen wees.
Dit wil gedpoen wees.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Nee man Jaco,
Vertel die storie, ons wil in ons gedagtes kan saam jag. Baie geluk met die Gemsbok. Interessante handgeweer wat jy daar het.
Groete,
JHN

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Jaco
Baie geluk mater, ai hoe verlang ek my mater nou, groete vir Tallie as jy weer met hom praat.
Groete

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Liewe ouers. Die meeste van ons wil nie eers op daai afstand met groot gewere skiet nie. "well done"!!!
Groete
Douw
Groete
Douw
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Baie geluk Jaco, dis sommer netjies gedoen man.
Ek het self die naweek my handwapen jag melktande gesny, hier in die Kalahari, op 'n nederige vlakvark sog. Was nogal bang dat die 180 greiners uit die 444 Marlin te lig gaan wees.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
My eerste gedagtes ook gewees. Baie geluk, en baie mooi geskiet. Ek sal ook hou van n meer gedetaileerde storie.douw wrote:Liewe ouers. Die meeste van ons wil nie eers op daai afstand met groot gewere skiet nie. "well done"!!!
Groete
Douw
Veiligheid eerste manne!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
160m en dan lyk dit boonop nog na 'n kopskoot!!! Liewe ouers, dit wil gedoen wees
Baie geluk!
Baie geluk!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Pieter Vorster wrote:160m en dan lyk dit boonop nog na 'n kopskoot!!! Liewe ouers, dit wil gedoen wees
Baie geluk!
Nee, sulke skote waag ek nie, dit was n blad skoot. Die kop skoot was net n versekering skoot.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Jaco
Vertel bietjie vir ons wat het julle nog geskiet, hoe is die diere se kondisie en beskikbaarheid moet ons nou nie snoep nie vertel alles.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Mooi gegooi Jaco, dis voorwaar 'n prestasie !
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Baie mooi, het mos self 'n jagpistool, nie so 'n groot kaliber nie, maar wil die jaar ook iets daarmee jag - vark of so iets.
-
Fisher
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Sun Jan 23, 2011 2:51 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Jis mooi skoot boeta, maar hoe het jy die Rewolver daar in NAM gekry?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Askham is in die Noord Kaap, teen die Botswana grens.Fisher wrote:hoe het jy die Rewolver daar in NAM gekry?
http://routes.co.za/maps/nc/askham/askham.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
-
Fisher
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Sun Jan 23, 2011 2:51 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Nou voel ek sommer deur die k..Geno wrote:Askham is in die Noord Kaap, teen die Botswana grens.Fisher wrote:hoe het jy die Rewolver daar in NAM gekry?
http://routes.co.za/maps/nc/askham/askham.jpg
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Gemsbok jag in Askham, S&W XVR 460
Ons het op die plaas Gemsbokkie, so 40 km buite Askham gaan jag. Vier manne van Mosselbaai/George en twee van die kaap.
Die kamp was heel lekker, twee kamers met vier beddens elk en jou eie donkie gedrewe badkamer.
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... 47a5c1.jpg
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... 28e114.jpg
Ons is Die Dinsdag more veld toe vir die Springbokke, die veld was mooi en hulle was vet, maar hulle was steeds nie so groot soos verwag nie. Ek het die grootste Ram geskiet van nege bokke en hy het 20 kg uitgeslag.
Vir middag ete het on lewer gebraai in die veld.
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... f67d69.jpg
Ons het n lekker aand saam om die kamp vuur gehad, na ek aan die PH gewys het wat die S&W XVR 460 se rykafstand is.
Ons het vroeg in die bed gespring na n harde dag agter op die jag bakkie.
Donderdag more het ons na n buurplaas gery vir die Gemsbokke en ek het n mooi koei met my .375 H&H omgestamp.
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... 8f769e.jpg
Na almal hulle Gemsbooke geskiet het, het my jag met die 460 begin. Ek het aan hulle gese dat ek nie verder as 150m wil skiet nie. Ons het vier keer naby die bokke gekom, maar as ons nader beweeg om binne die rewlower se ryk afstand te kom, het hulle laat spaander. Die PH het die hele tyd vir my gerange.
Ons het toe by n groepie van vier Gemsbokke gekom, daar het ek weer iets snaaks gesien. Drie van die bokke het na regs weg geswaai en los bo oor die draad gespring.
Ons is agter die enkel bul aan met die skewe horing. Dit was die slag maklike om nader te kom, omdat hy alleen was. Op 165m het die boer die Patrol af gesit en ek het aan gele oor die X bag. Die skoot klap en die Gemsbok slaan in sy spore neer, n nek skoot waar die nek en lyf bymekaar kom.
Die skoot was n bietjie hoog en het net die nekwerwel geraak. Toe die bok weer opstaan gee ek hom n kop skoot met die 375 H&H. Almal was dit eens dat hulle nie bewus was van die 460 se potensiaal nie.
Die 460 Gemsbok het soos my heel eerste bok gevoel. Oom Tallie, Jakalgat se vriend het vir ons die jag gereel. Hy is n Regte Gentelman en het ons verbaas met sy veld kennis. Ek het al reeds weer n jag saam met hom geboek,

http://i1164.photobucket.com/albums/q568/jacojrdn/20130514_070637_zpsd547a5c1.jpg
http://i1164.photobucket.com/albums/q568/jacojrdn/20130513_141734_zps1828e114.jpg

http://i1164.photobucket.com/albums/q568/jacojrdn/20130514_124247_zps08f67d69.jpg

http://i1164.photobucket.com/albums/q568/jacojrdn/20130515_102916_zpsf38f769e.jpg