Goeie naand almal, weet iemand hoe het dit met die top 50 gegaan? Die manne is baie stil!
Groete Nols
SAJSV SA-Ope en top 50
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SAJSV SA-Ope en top 50
Nols dit het lekker gegaan 
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: SAJSV SA-Ope en top 50
Hi Reggie,hoe het die top 50 se bane gelyk? Dit het baie lekker geklink!
