Ek skiet ongediertes af en toe by die werk en op plase met my .22, ek het my teleskoop (ingestel op 100 meter), maar ek het vandag amper 'n kat verloor omdat ek dit op 10 meter gekry het en moes skiet, sommar langs die loop af gemik en die heup af geskiet en opvolg skoot was in die brein. Nou wil ek graag iets soos in die foto te kry om die vesier en die teleskoop te kan gebruik. Kan iemand dalk help met waar ek so 'n monterings stelsel kan kry?
https://www.traditionsfirearms.com/data/catalog/products/images/354/400_400/A1367%20white%20background.jpg
Vesier en teleskoop saam Hulp
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
Ek ken my trajek, maar die vergroting is te veel vir so naby skiet, ek wil dus as "push comes to shove" onderdeur die teleskoop kan kyk oor die loop in plaas van langs hom verby. Ek wil ook nie 'n nuwe teleskoop koop nie (Lynx 6x40)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
Hallo Alec.
Ek het nognie daardie "dubbeldoel" mounts gesien in die praktyk nie. In teorie behoort dit seker te werk (deur onder jou skope deur te kan kyk om die oop visiere te kan gebruik) maar ek vermoed in praktyk gaan jy probleme kry wat die kam op jou wangstuk betref...
Met daardie mounts sal jou scope redelik hoog wees en as die kam te laag is , sal jy jou kop moet lig van die kolf af om deur die scope te kyk. Sou die kam op die kolf hoog genoeg wees vir die scope met daardie mounts, kan jy moontlik sukkel om die oop visiere (wat baie laer sit) opgelyn te kry..
Net my 1c
groete

- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
Nee man Alec, as hy so naby is slaan jy hom sommer met die kolf dood, nevermind skiet.

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
Alecjohnsonalecjohnson wrote:Ek skiet ongediertes af en toe by die werk en op plase met my .22, ek het my teleskoop (ingestel op 100 meter), maar ek het vandag amper 'n kat verloor omdat ek dit op 10 meter gekry het en moes skiet, sommar langs die loop af gemik en die heup af geskiet en opvolg skoot was in die brein. Nou wil ek graag iets soos in die foto te kry om die vesier en die teleskoop te kan gebruik. Kan iemand dalk help met waar ek so 'n monterings stelsel kan kry?
Sal graag wil weet waar jy werk dat jy jakkalse so by jou werk kry?
Gelukkig sukkel jy blykbaar nie met spinnekoppe by die werk soos die lid van Swakopmund nie.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
Pieter Willem Vorster wrote:Alecjohnsonalecjohnson wrote:Ek skiet ongediertes af en toe by die werk en op plase met my .22, ek het my teleskoop (ingestel op 100 meter), maar ek het vandag amper 'n kat verloor omdat ek dit op 10 meter gekry het en moes skiet, sommar langs die loop af gemik en die heup af geskiet en opvolg skoot was in die brein. Nou wil ek graag iets soos in die foto te kry om die vesier en die teleskoop te kan gebruik. Kan iemand dalk help met waar ek so 'n monterings stelsel kan kry?
Sal graag wil weet waar jy werk dat jy jakkalse so by jou werk kry?
Gelukkig sukkel jy blykbaar nie met spinnekoppe by die werk soos die lid van Swakopmund nie.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
Bwhahahahaha.Riaan Beeslaar wrote:Pieter Willem Vorster wrote:Alecjohnsonalecjohnson wrote:Ek skiet ongediertes af en toe by die werk en op plase met my .22, ek het my teleskoop (ingestel op 100 meter), maar ek het vandag amper 'n kat verloor omdat ek dit op 10 meter gekry het en moes skiet, sommar langs die loop af gemik en die heup af geskiet en opvolg skoot was in die brein. Nou wil ek graag iets soos in die foto te kry om die vesier en die teleskoop te kan gebruik. Kan iemand dalk help met waar ek so 'n monterings stelsel kan kry?
Sal graag wil weet waar jy werk dat jy jakkalse so by jou werk kry?
Gelukkig sukkel jy blykbaar nie met spinnekoppe by die werk soos die lid van Swakopmund nie.![]()
![]()
![]()
Skerp oom Pieter!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Vesier en teleskoop saam Hulp
oom pieter
dis nie 'n jakals nie dis huiskatte in die veld wat die "african wild cat" populasie bedreig wat ek skiet.
Pieter vorster
my scope mount is hoog het nie n probleem om my kop te lig met die scope op die .22 nie die ding is so lig soos 'n veer as ek my wang op die kolf rus kyk ek in die mount vas kan net net die vesier sien.
'n ou by die werk het dit maar sy mouonts pas nie op my geweer nie. Die mount is nie wyd genoeg om vas te klamp nie.