Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Jis manne!
Gebruik enige van julle die nuwe Burris E1?? Ek het laasweek deur my buurman se nikon Monarch gekyk en toe deur my Burris 6.5-20x50 en my scope lyk toe vir my duideliker. Nou dink ek oor 2weke koop ek die Burris.
Het enige van julle die Burris E1 6.5-20x50???? Nou eers veld toe ry.....

Groetnis
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by PWV »

Watter Monarch was dit en wat is die verskil in pryse?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Eugene »

Armand, ek het een en ek is baie gelukkig daarmee. Die beeld is regtig fantasties en ek kan redelik duidelik tussen verskillende voëls onderskei op 1000m. Die teleskoop se verstellings is ook baie akkuraat en as jy jou koeelgewig en spoed naastenby dieselfde het as op die "chart" wat saamkom, werk daai strepies baie lekker uit. Myne op dioe 308, werk perfek uit tot op 500m, van daar af moet ek bietjie met die vergroting speel.

Nadele: Net 2 waarvan ek tot dusver bewus is:
1. Die turretcovers se skroefdraad is erg fyn en ek is bekommerd dat ek dit binnekort gaan "strip";

2. Die turrets se verstellings/clicks is baie sag en ek sou dit graag duideliker wou hê.

Jy kan gerus by Monrique(SJ) hier op die forum uitvind, sy pryse is goed en sy diens is uitstekend, selfs beter as die "amptelike agente" sin... ;)

My opinie, koop hom, jy gaan nie maklik beter waarde vir geld kry nie! :) :) :)

P.S. Die nikon manne het altyd vreeslike tegniese argumente oor die klas van goete, hulle moet seker maar hulle aankopies verdedig... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Eugene, Baie dankie vir jou trugvoerig!! Ek het my eerste 6.5-20x50 by ou SJ gekoop, het nou net by hom gehoor , hy se hy kry volgende maand weer scopes in.

So jy se hy verste presies en herhaalbaar?? Ek is maar baie vol nonsens en as daar staan 4 kliks is n duim op 100m dan moet dit so wees!

Oom Pieter, ek praat onder koreksie maar ek dink dit was n 2.5-10x50 Monarch. Ek het my Burris op 10 vergroting gestel , dit was toe so skemer se kand. Toe lyk die Burris vir ons altwee (my en my buurman) duideliker as die nikon.

Die Prys verskil dink ek die daar is veel nie. Die Nikon wat ek soek is seker so rondom R5000 en die Burris R4700...

Groetnis
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Cobus(Cobb) »

.....en tog is albei uit dieselfde fabriek...

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Wragtag? Virtel jy my nou n ding. Maar sou jy se dat dit maar all in the mind is dat die een duideliker as die ander is?

Groetnis
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Cobus(Cobb) »

Nee,dit sal ek nou nie kan antwoord nie..dalk het Nikon x lense en Burris y lense...albei hol deur selfde Fabriek maar op verskillende conveyer belde.....alles word mos deesdae ge "outsorce to the lowest tender"...

Ek wag nou juis vir SJ om my E1 hier te kry...

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by JPS »

Armand,

Selfde fabriek beteken nie selfde lense en selfde hoeveelheid lae "coating" op die lense nie.

Feite is dat baie scopes uit selfde fabriek kom, dit is nie te se dat elkeen se helderheid dieselfde gaan wees nie. Alles hang af van die komponente af.

E het vroeer jare by Sportsmans warehouse "Acer" golfstokke gekoop. As ek Calaway golf stocke met dit gemeng het en jou geblindoek het sou jy nie die verskil kon vertel nie. Glo nie eers die Calaway agent vir SA sou kon nie. Ds maar nou net ter voorbeeld van die scopes ook...

Mooiloop
JP
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Eugene »

Armand Steenkamp wrote:Wragtag? Virtel jy my nou n ding. Maar sou jy se dat dit maar all in the mind is dat die een duideliker as die ander is?

Groetnis
Ek twyfel of dit all in the mind is, een van my vriende wat self 'n Nikon en NF het, is ook verbaas oor die Burris se helderheid!

Alles is dalk in daai fabriek dieselfde, tot by die laaste tafel waar hulle die naam stickers opplak! Dalk beinvloed die stickers die helderheid van die lense... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Hahah Dankie manne! Eugene, hoe sal jy se is sy verstellings? Is hulle elke keer presies akkuraat? En hoe vind jy die kruis in die nag? Dis waarvoor ek die scope koop, uitdun werk in die nag en papierskiet in die dag.

Groetnis
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Eugene »

Armand, nog nooit gebruik in die nag nie. Die kruishaar is baie dun, maar met die regte lig, kan dit heel moontlik goed werk!

Verstellings was baie akkuraat en presies tot dusver!

En op 6.5 vergroting werk dit uitstekend vir bosveldjag ook!
Aim small, miss small
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by smitjs »

Armand Steenkamp wrote:Jis manne!
Het enige van julle die Burris E1 6.5-20x50???? Nou eers veld toe ry.....
Ja, en dis 'n uitstekende teleskoop.
Deur die vergroting en zero te stel, kan jy byna enige koeel se trajek perfek op die strepies kry.
Groete
Johan Smit
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Baie dankie vir julle trugvoering manne ek wardeer dit opreg baie! Kan nie wag vir die scope nie!!!

Groetnis
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Cobus(Cobb) »

Armand Steenkamp wrote:Baie dankie vir julle trugvoering manne ek wardeer dit opreg baie! Kan nie wag vir die scope nie!!!

Groetnis
Ek voel ook so, maar ek gaan dik trane huil as daai dun hare nie in die nag werk nie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Andre CZ »

Ek het ook nog nie met myne in die nag geskiet nie en het gou gaan kyk .het n teiken met letters so 200m van die huis af in die veld wat ek gebruik om my paralaks te stel ,net met n klein sniper flits sien ek die kruis en teiken baie mooi so koop maar gerus ><)
Groete Andre
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Cobus(Cobb) »

Andre CZ wrote:Ek het ook nog nie met myne in die nag geskiet nie en het gou gaan kyk .het n teiken met letters so 200m van die huis af in die veld wat ek gebruik om my paralaks te stel ,net met n klein sniper flits sien ek die kruis en teiken baie mooi so koop maar gerus ><)
Groete Andre
Dankie Andrecz
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Andre CZ »

Plesier soek altyd n verskoning om een uit die kluis te haal nou moet ek hom weer terugsit :( dalk weer bietjie skoonmaak ;D
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FullfieldII E1 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Andre, Baie dankie vir die trugvoering!

Groetnis
Post Reply