Manne enige raad of advies sal waardeer word, ek weet die tipe topic is al geroer, maar wil graag luister tussen die 3.
Vir jag tot met 300m op .308 :
*Nikon Monarch 4-16 X 42
*Bushnell Legend UHD 4.5-14X 44
*Burris FF2 4.5-14X 42
en indien Burris, is dit die moeite werd om vir die *6.5-20x50 te gaan in ag genome dit is op 308 en ek skiet nie sommer oor 300m nie?
Ek luister graag.
Petrie.
Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir jag?
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Petrie, ek verstaan die manne praat baie goed van die Burris.
Ek is tans besig om twee Monarch 5-20x44 op my gewere te sit en moet nog deur hulle kyk op die baan. Wat my egter beïndruk, is dat daar 3 tipe turrets is, asook 'n lang sonskerm vir die voorste lens en 2 opklap beskermers vir die lense ingesluit is.
Ek wou nie meer as 'n 44 voorlens gaan nie omrede ek lae basisse gebruik.

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Dis altyd lekkerder om 'n hoë vergroting te hê. Jy kan dan maklik sien as jy op papier skiet tot by 200 meter.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Ek sal vir die Burris gaan en die 6.5-20 E1 Reticle! Uitstekende helderheid, baie nice kruishaar en as jy papier verder as 200m wil skiet, gaan jy nie spyt wees nie. Gebruik myne vir papier tot op 500m (maar net omdat my baan nog die 600m en 700m walle moet kry) en sien my koeelgate nog lekker duidelik op 400m!
Aim small, miss small
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Hoekom hou so min handelaars die Burris aan?
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Petri
As jy vir my gevra het om daardie 3 op die tafel te sit het ek die Bushnell Legend gevat met die milldot reticle. Ons gee nou die boresight as 'ekstratjie' ook vir jou saam. Sy lenskwaliteit is regtig nice!
Maar aan die anderkant, hy prys hier by 5000, en dan kan ek die Nikon 5-20x44 vir jou afhaal vir 4700. Die nikon het ook lekker extras en natuurlik die lekker waarborg!
Kom in dan vat ons hulle bietjie buite toe man!
Groetnis
Ponkie
As jy vir my gevra het om daardie 3 op die tafel te sit het ek die Bushnell Legend gevat met die milldot reticle. Ons gee nou die boresight as 'ekstratjie' ook vir jou saam. Sy lenskwaliteit is regtig nice!
Maar aan die anderkant, hy prys hier by 5000, en dan kan ek die Nikon 5-20x44 vir jou afhaal vir 4700. Die nikon het ook lekker extras en natuurlik die lekker waarborg!
Kom in dan vat ons hulle bietjie buite toe man!
Groetnis
Ponkie
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Dankie Eugene, dit is juis my dilemma - ek is nie groot papier skieter nie, so die scope is maar uitsluitlik vir jag, daarom my innerlike konflik nou
Is meer as 14X regtig nodig vir jag tot op 300m?
Is meer as 14X regtig nodig vir jag tot op 300m?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Ek het n 4-16*42 Monarch op my .243 verlede jaar gesit. Hy het die milldot kruishaar. Dit het my n rukkie gevat om aan die scope gewoond te raak, maar sal hom vandag vir niks verruil nie.
Op my .30-06 het ek n Burris FF11 3-9*40. Met die scope jag ek al 10jaar, en kon van dag een af niks verkeerd se van sy helderheid, zero hou vermoee ens. ens. Ek het die naweek wat verby is gese ek sal daarvan hou om n groter vergrooting scope op die nil kwes te sit. Ek reken dit sal weer n Burris wees wat ek by SJ sal uittrek. Die feit dat die 50mm lens hoer basisse nodig het sal my ook van dit afsit, vernam omdat ek nie sommer my nil kwes in die nag gaan gebruik nie.
Van die Bushnell het ek ongelukkig nie ondervinding nie, maar weet dat die scopes oor die algemeen ook vrek goeie waarde vir geld is.

Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Nikon Monarch of Burris FF2 of Bushnell Legend UHD vir j
Nie noodwendig nie, maar as jy beter kan sien, kan jy beter skiet! Ek het daai Burris gekoop, omdat ek in die hitte van die oomblik nie 4 of 6 of 8 duim hoër wil (of kan...GreyGhostGear wrote:Dankie Eugene, dit is juis my dilemma - ek is nie groot papier skieter nie, so die scope is maar uitsluitlik vir jag, daarom my innerlike konflik nou![]()
Is meer as 14X regtig nodig vir jag tot op 300m?
Met my 308 en die regte koeel en spoed, werk daai holdover strepies vir my presies uit op 150, 200, 300 en 400.
Ek het voorheen met maksimum 10 vergroting geskiet en skiet in die bos net met 6.5, maar die helderheid is verstommed vir my en as jy later wel bietjie op langer afstande wil papier skiet en doppe maak, het jy klaar die regte scope.
Ek het albei, die 4.5-14 en die 6.5-20 en sal laasvernoemde sterk aanbeveel! Ek ken nie die ander twee nie, so ek is nie werklik objektief nie...
Aim small, miss small