Dagroep stories en vrae
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Dagroep stories en vrae
HEIN
Nee man ,julle is bederf. As dagroep daarso maklik is vat die 12br en gooi ssg!
BIKER
Nee man ,julle is bederf. As dagroep daarso maklik is vat die 12br en gooi ssg!
BIKER
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dagroep stories en vrae
Oom Biker,
Oom Hein het ons vertel hoe maak die Amerikaners met die haelgewere. Sal dit moet oorweeg as ek bietjie hoogte het, moet nou net 'n haelgeweer kry
Die boer het my darem weer genooi. Hy is darem nie te ongelukkig met my innie hol skietery nie.
O ja hulle kon hom tot nou nognie kry nie.
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
tafjak
Re: Dagroep stories en vrae
Hein
As jy weer dagroep, sluit die roepery af met so 10min se vark of dassie. Glo jakkalse se manier om wegkruipery met roeper te speel en vark of dassie sal glo help.
As jy weer dagroep, sluit die roepery af met so 10min se vark of dassie. Glo jakkalse se manier om wegkruipery met roeper te speel en vark of dassie sal glo help.
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Hein
Met verwysing na die Jakkals wat raak geskiet is en nie gekry nie. Ek skiet Maandag aand n Jakkals wat inkom maar nie wil stop nie. Hy het dwars van my gedraf so ek het n redelike goeie teiken gehad. Ek sien toe deur die scope hoe hy omdop. Roep toe weer verder en net voor ek ry gaan soek ek vir Jakkie. Bokkerol, niks. Ek slaap amper nie daai aand nie want my moed is in my skoene. Gaan soek die volgende dag en kry aanvanklik niks. Naderhand kry ek daai kenmerkende lekker reukie van n dooie Jakkals. Ek kry hom toe wragtie binne in n gat. Morsdood. Dit is seker n kans uit n duisend maar al wat ek kon uitwerk is dat toe ek hom getref het moes hy toevallig regoor of naby die gat gewees het en met die omdop sommer binne in die gat geval het.
Groete
Doepie

Dis nou amptelik! Hulle het vanmiddag die jackrussel ook gevat en die het die bloedspoor gekry en toe n plek gekry waar hy gestaan of gel? het met n klomp bloed. Die hondjie kon toe ook nie verder die spoor kry nie.
Maar dis mos nou maar deel van die game? M?re probeer ons maar weer! Man leer mos maar uit ondervinding en foutjies.
Hoop julle het b lekker aand.
Koue Kalahari Groete Hein
Maar dis mos nou maar deel van die game? M?re probeer ons maar weer! Man leer mos maar uit ondervinding en foutjies.
Hoop julle het b lekker aand.
Koue Kalahari Groete Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Dagroep stories en vrae
Hi SJ
Se waar langs die weskus,ek is ook van daai wereld.Bly om te sien hier is nog Namakwalanders.
Groete
Se waar langs die weskus,ek is ook van daai wereld.Bly om te sien hier is nog Namakwalanders.
Groete
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Dagroep stories en vrae
More Almal, hier is twee jakkies wat gister nm lekker ingedraf het tydens 'n dagroepsessie by my buurman. Die vale het een of ander siekte onder lede(vigs
, brandsiekte
) maar het darem nog ingeweeg teen 'n goeie 8.2 kg. Albei reuns, ghoene BUITE, pensinhoud leeg, ander een 8 kg. Totale lengtes: gesonde een:105 cm, lyflengte; 72 cm, vale: 108 cm totale lengte, lyflengte 78 cm. albei 5-6 JR.

Buurman se seun wie hier op vakansie is, ook lid van die forum, sit trots by sy eerste dagroepslagoffer. Groetnis- Frinam

Buurman se seun wie hier op vakansie is, ook lid van die forum, sit trots by sy eerste dagroepslagoffer. Groetnis- Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Dagroep stories en vrae
FRINAM
Is daai fotos nog diselfde middag geneem? Dan het julle hulle darem bitter vroeg geskiet en met watse klank ? Laat weet.
Mooi so- BIKER
Is daai fotos nog diselfde middag geneem? Dan het julle hulle darem bitter vroeg geskiet en met watse klank ? Laat weet.
Mooi so- BIKER
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Dagroep stories en vrae
Dag Biker, dankie, party dae moet goete mos darem werk ook!!!
. Dit was gister pm wat ons hul geklop het, so 17h45(Nam tyd), die vale het op "groot steenbok" van Hein se CD ingekom en die "stoetbul" wat John geskiet het, op Mooihuil. Foto's geneem vanmore na sonop toe "rigor mortis" reeds ingetree het
.
Duitswes groete-Frinam
Duitswes groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Oom Frikkie, al ooit van die "Vinnige Valetjie" gehoor? (soek maar op by die search-fuksie van die forum) Hoekom dink Oom hy was voor die ander (gewone)jakkals by Oom se roeper steenbok? Dalk net is die vinnige valetjie nie slegs 'n mite nie?frinam wrote: ...... Die vale het een of ander siekte onder lede(vigs, brandsiekte
) .....
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Dagroep stories en vrae
Hallo frinam
Dit is duidelik maklik om die info in te samel. Wonder tog hoekom daar ouens is wat daarmee sukkel...
Stem saam met Louis102 oor die vinnigevaletjie daar in die suide van nam...
Ambessa
Dankie vir die data.frinam wrote:...hier is twee jakkies wat gister nm lekker ingedraf het tydens 'n dagroepsessie by my buurman.
Dit is duidelik maklik om die info in te samel. Wonder tog hoekom daar ouens is wat daarmee sukkel...
Stem saam met Louis102 oor die vinnigevaletjie daar in die suide van nam...
Ambessa
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Dagroep stories en vrae
More Ambessa en Louis, die stats is 'n plesier, ons moet vir jou dankie se vir die lojaliteit en moeite wat jy het om die data te versamel en te verwerk. Dit is sover ek weet, die eerste keer in die geskiedenis van ongediertebeheer dat daar iemand('n instansie) is wat hierdie info van die hele RSA en Namibia versamel en verwerk. Die eer kom jou toe mater!!!! Vandat ek die tapetjie/skaaltjie kombo by mater Francois gekoop het, is dit, en die digitale mik en druk wat vroulief vir my verjaardag gegee het, altyd deel van my "kit".
Louis, hierdie een was maar siek jong, stert heel kaal en vel bokant voete skurf, ek dink nie hy was een van die "vinnige "valetjies" waarna die manne in die posts verwys het nie. Lekker dag verder-Frinam
Louis, hierdie een was maar siek jong, stert heel kaal en vel bokant voete skurf, ek dink nie hy was een van die "vinnige "valetjies" waarna die manne in die posts verwys het nie. Lekker dag verder-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Ai tog, net gedink Frinam het hom nou uiteindelik opgespoor! Maar helaas, feit of fiksie, net die tyd sal seker leer?frinam wrote: ..... ek dink nie hy was een van die "vinnige "valetjies" waarna die manne in die posts verwys het nie .....
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Dagroep stories en vrae
Hallo Frinam
Ambessa
Dankie aan al die manne op die forum wat so mildelik met die skaletjies en tapetjies en mik-en-drukkies te werk gaan. Die raamwerk van die manuskrip vir die artikel is reeds in wording.frinam wrote:...eerste keer in die geskiedenis van ongediertebeheer dat daar iemand('n instansie) is wat hierdie info van die hele RSA en Namibia versamel en verwerk.
Ambessa
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Ek het die naweek 'n kans gekry om ook die dagroep ding te doen. Saterdag oggend 5 uur gou 'n vinnige koffie gesluk en toe is ek en die plaas eienaar daar weg. Ons het in 'n lekker groot revier vir ons 'n sitplek gekry met die roeper so 80m weg. Na so 10min se stilsit het die fisante weer begin praat en die natuur terug gekeer na normaal.
Ek het sag begin roep met vlakhaas vir seker so 60 min, maar niks wil kom nie. Probeer toe maar een van Sir Taffie se tips. Speel jak alleen en antwoord met vlekkie 3a (Ek kon nie mooi onthou of dit vlekkie 3a of 9 moet wees nie
). So 10min se stilte en ek sit weer vir vlakhaas op.
Toe pappa en mamma jak inkom, sommer windaf reguit na die roeper toe. Maar die adrenalien is te veel en die 2 hardloop seker nou nog.
Haastig is nie vinnig nie.!!
Namiddag 5 uur is ons weer uit. Die slag het ons in 'n voorsit huisie gaan sit by 'n pos. Weer die selle roep resep gevolg en darm 'n reen en teef geklop.
Groete
Daan
Ek het sag begin roep met vlakhaas vir seker so 60 min, maar niks wil kom nie. Probeer toe maar een van Sir Taffie se tips. Speel jak alleen en antwoord met vlekkie 3a (Ek kon nie mooi onthou of dit vlekkie 3a of 9 moet wees nie
Toe pappa en mamma jak inkom, sommer windaf reguit na die roeper toe. Maar die adrenalien is te veel en die 2 hardloop seker nou nog.
Haastig is nie vinnig nie.!!
Namiddag 5 uur is ons weer uit. Die slag het ons in 'n voorsit huisie gaan sit by 'n pos. Weer die selle roep resep gevolg en darm 'n reen en teef geklop.
Groete
Daan
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Dagroep stories en vrae
Geluk Daan, jammer van die 2 wat weggekom het, die 2 lyke van die namiddag vergoed darem!!!! Voorspoed met die dagroep metode, 'n ou raak lekker "hooked" op dit, nie so koud nie en dit werk nogal partykeer vir die manne wat bietjie ligsku geraak het agv dom "mens" foutjies wat in hul geheue vasgele is.
Voorspoed-Frikkie
Voorspoed-Frikkie
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Dankie Oom Frikkie
Die 2 wat weggekom het sal later loop kry. Daar is 'n pos daar naby waar die wereld bietjie minder bebos is.
Groete
Daan
Die 2 wat weggekom het sal later loop kry. Daar is 'n pos daar naby waar die wereld bietjie minder bebos is.
Groete
Daan
-
tafjak
Re: Dagroep stories en vrae
Daan
Ek trek jou been, Donderdagaand kon ek enkeljakkals hoor en met naderskuif het ek hom nader gekry met kos. Sy oog so paar keer gesien en toe verdwyn die ou naderhand. Na Jakkalsalleen en vlekkie 3a(vlekkie 1werk ook mooi) antwoord hy op so 300meter teen rant in lang gras en l? toe die finale pylvak af in onder 10 sek.
...snaaks, nog nooit vir my gewerk nie!Speel jak alleen en antwoord met vlekkie 3a (Ek kon nie mooi onthou of dit vlekkie 3a of 9 moet wees nie
-
tafjak
Re: Dagroep stories en vrae
Ek like hierdie klomp Namibi?rs en hul dagroepe. So oor 'n jaar(dink dit sal gouer wees) gaan julle ons(Rsa-manne) se leermeesters wees in dagroep. Julle w?reld rondom die poste(nooit geweet wat dit is totdat ek by Scholla en Boeta gaan kuier het nie) is uitgeknip vir die soort van ding. Mooi en julle stel mooi voorbeeld. Reeds nou daaraan gedink dat ek sal so gou moontlik 'n dagroeples by julle moet gaan neem.
Hou hulle plat maters!
Hou hulle plat maters!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Goeie rede om weer die kant van die Oranje 'n draai te kom maaktafjak wrote: Reeds nou daaraan gedink dat ek sal so gou moontlik 'n dagroeples by julle moet gaan neem.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Gee jou n brief ons gaan nie omgee nie.tafjak wrote: Reeds nou daaraan gedink dat ek sal so gou moontlik 'n dagroeples by julle moet gaan neem.
Ek het ook lesse nodig.
Skolla
-
tafjak
Re: Dagroep stories en vrae
Almal
Wat is julle ondervinding van dagroepe by te?lgate gedurende dag? Wanneer word die ouers die maklikste geskiet, laatmiddag of vroegoggend?
Ek het so bietjie gaan check(dmv. kli?nte en hulle ondervinding) en het so patroontjie ontdek, maar wil eers van julle hoor of ek nie net weer van die wa af is nie.
mooiloop

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dagroep stories en vrae
TAFFIE,
As redelike vars in die dagroep prosedure moet ek bieg dat ek nie n dagroep in die middag by teelgat sal doen nie. Ek het twee keer uitgemis op die ouers waar hulle nie inkom voor donker nie en te voor 4 al weg was by die gate.
Die oggend by teelgat was vir my meer goed as middag roepe. En as jy die pa en ma weg geneem het hoef jy nie verder te roep nie, jy wag net die kleintjies kom een vir een uit.
Onthou ek doen die dagroep ding maar vir n kort tydjie maar uit beperkte ondervinding is dit my gewaarwordinge..kry mens so woord?
Ek is angstig om jou antwoord te hoor want dalk leer ek uit my foute... en ek leer graag
heerlike dag
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Taffie
Dagroepe by teelgate wat ek gedoen het was almal in laat middag en net voor donker is tewe geskiet.
Het 4 uur gesit en die een teef het die eerste middag net na 6 uitgekom het haar misgeskiet aand oorgelaan en die volgende aand weer net na 6 met selfde houding uitgekom kon haar die slag darem doodmaak.
Reun het ver geblaf op Jakkalshuil kon tot nou toe hom nog nie kry.
Kinders darem almal gekry
Knou goggas af
MEERKAT

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Dagroep stories en vrae
Teef net voor dagbreek, sonder om te roep, reun kom so bietjie later in, ook sonder om te roep. Ek het nie eers weggekruip nie, in die stoel gesit so 200m van die gat af. Dit het nou 3 keer vir my gewerk, klaar geskiet teen 06h30
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.