windbuks jag
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: windbuks jag
303,
Ek het n Bam PCP en gebruik Crossman 9.1gr pellets.
Skat my verste was so 50m, muisvo?l. Kon daai dag 5 klop voor die swerm weg was.
Ek gebruik hom ook om my sit en staan te oefen vir kompetisies.
KSV
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: windbuks jag
Hein/Majuba
Man ek sal wat wil gee om n PCP airgun te kan he, ma hier by ons moet jy nog lisence he vi die goed, ook vi Swartkruit wapens.
Ek dink dis een van die beste maniere om n man se oog en vinger in te hou vir die groter roere.
Mooi loop
Francois

- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: windbuks jag
ek het 'n CZ 200 S, het al *************** geskiet. Dis baie goeie oefening vir die groot geweer. My windbuks skiet 10mm 5 skoot groepe op 50m met die 3-9x scope en Gamo Pro Hunter koeeltjies, dis te sê as dit windstil is.
Last edited by Geno on Wed Jan 23, 2013 10:56 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: windbuks jag
Majuba het jy al daai CFX gekrony??? Weet jy hoeveel foet/pond hy skiet.
Ek het presies dieselfge CFX en veranderinge as joune maar die snelheid bly te laag. Ek kry 660ft/s met JSB 8.44gr. Geen fout met akuraatheid nie. Ek het ook die sintetiese kolf gepak met so 250g. venster putty. Dit balanseer hom mooi en hy is effens stiller.
Wie het jou veranderings gedoen?
Peet

Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: windbuks jag
Ek wou betrokke raak by windbuks skiet mar dis heeltemal buite my bereik
.
Ek geniet die CFX baie en het die Gasram en VT1 sneller gedoen. Daai sneller is puik.
Het die geweer vandag weer gestrip. Die mainse?l het seergekry. MZE het hom gedebur maar daar is nog etlikke skerp plekke wat ek ordentlik gaan debur en dan poleer. Die brug sal ook dan somme 2 nuwe se?ls kry.
Ek skiet huidiglik met 'n Nikko Sterling 3-12X42AO Gold Crown. Ek het die basis waarmee die CFX uitkom afgehaal en die teleskoop direk op die geweer gemount. Ek gebruik sommer die mounts wat saam met die scope gekom het. Dit is 'n 1 stuk basis en mount kombinasie.
Waar kry jy daai lube van jou? Kan jy werklik die verskil agterkom???

- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: windbuks jag
Manne. Sit jou skietlig mount op jou scope met n klein draagbare battery in jou sak. Waneer die wind jou saans uit die veld hou is daar niks lekkerder om dan in die store , uit die wind, lekker te loop en rotte en muise te skiet nie. Dit leer jou ook lekker vry hand skiet met beweging en dan beheer jy sommer ook jou knaagdier bevolking. Lekker speel.
Japie
Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: windbuks jag
Last edited by Geno on Wed Jan 23, 2013 10:55 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: windbuks jag
Eugene,
Wens ek dam nou hier is ape innie dorp! Behalwe die met die hooters. Moes Vrydag net keer hier by die werk. Een van my ouens wou die hooter in die ander een se jy weet wat in
Hein
Wens ek dam nou hier is ape innie dorp! Behalwe die met die hooters. Moes Vrydag net keer hier by die werk. Een van my ouens wou die hooter in die ander een se jy weet wat in
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: windbuks jag
Gebruik vriend van my se cz. Skiet gereeld blouape in Kirkwood - soort van cal n vriend van my boer langs die Sondags en die ape maak hom klaar - wat lekker is, is om tussen die lemoene te gaan sit en ja dan vat jy hulle maar so uit. Nou so rukkie terug tussen 3 van ons 14 geskiet. Die pellet doen sy ding vat nie onnodige langskote nie en poog maak om almal in die kop te skiet.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: windbuks jag
Majuba
Kyk hier
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=9
Hoop jy kom reg, as jy sukkel, mail dit vir my en ek sal vi jou opsit.
Mooi loop
Francois
Kyk hier
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=9
Hoop jy kom reg, as jy sukkel, mail dit vir my en ek sal vi jou opsit.
Mooi loop
Francois
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: windbuks jag
So paar wat ek met die windbuks bygekom het. Dit is nou hoe ek eintlik leer skiet het en van eksterne ballistiek begin leer het.
'n 8.4gr pellet teen sowat 780fps {dit is waarmee ek aan ons veld teiken kompetisies deelneem}

'n 8.4gr pellet teen sowat 780fps {dit is waarmee ek aan ons veld teiken kompetisies deelneem}

- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: windbuks jag
Baie nice Arnold,
Dis omtrent 'n waterpyp van 'n scope wat jy daar op het!
Watse geweer is daai?
Groete, Eugene
Dis omtrent 'n waterpyp van 'n scope wat jy daar op het!
Watse geweer is daai?
Groete, Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: windbuks jag
Hier is my PCP.
Dis 'n BAM (Ultratec), hy is glo deur die janpan neuse gecopy van die Daystate Modelle. Hulle het hom glo so goed gecopy dat hulle die foute ook gecopy het.
Op Arnold se eerste twee fotos het hy ook 'n BAM of Daystate model.

Hein
Dis 'n BAM (Ultratec), hy is glo deur die janpan neuse gecopy van die Daystate Modelle. Hulle het hom glo so goed gecopy dat hulle die foute ook gecopy het.
Op Arnold se eerste twee fotos het hy ook 'n BAM of Daystate model.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: windbuks jag
Soos Hein s? op die eerste twee fotos is dit 'n Bam50 {Daystate Huntsman copy}
Op die res is dit 'n Air Arms S400.
Ek het al so baie windbukse gehad maar die S400 bly die beste waarde vir geld en het die beste backup diens in SA.
Nog 'n foto van een van die S400's wat ek gehad het ... so bietjie gemodify {Lynx 10-50X60 scope}

Hierdie was laas Saterdag by 'n kompetiesie ... S400 carbine met 'n Lynx 10-50X60 (met 'n Bafana hemp aan, maar ek het die hoed afgehaal toe ons begin skiet
)

BSA Lightning nek breker met 'n klein 6X32 scope

Air Arms TX200HC in 'n custom kolf ... ook met Lynx 10-50X60

Air Arms Pro-Target MKIII - Tasco custom shop 8-40X56

Hierdie is soos die teikens lyk waarna ons skiet

En sommer net om te wys wat 'n windbuks kan doen ....

Vir meer inligting oor die sport kan julle gerus www.capeairrifle.co.za besoek

Arnold,
Wat dink julle van die Hatsan's?
Hie is 'n link: http://www.hatsan.com.tr/pcp_air_rifles.asp
My Bam lek gas by die koppeling en die ouens wil miskien my geld terug gee. Hulle het gese hulle kan die in die hande kry.
Groete
Hein
Wat dink julle van die Hatsan's?
Hie is 'n link: http://www.hatsan.com.tr/pcp_air_rifles.asp
My Bam lek gas by die koppeling en die ouens wil miskien my geld terug gee. Hulle het gese hulle kan die in die hande kry.
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: windbuks jag
Lyk na n baie lekker skiet sport, net jammer hier in Nam het ons n liksens nodig vir so n geweer. 
Arnold vertel vir ons bietjie meer van jou geweer en scope asb.
Arnold vertel vir ons bietjie meer van jou geweer en scope asb.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: windbuks jag
Majubaketie,
Nee ek praat nie van die spring manne nie. Sal dit nie aan myself doen nie. My swaer het al twee gehad.
Ek kyk na die PCP's. Wil weet voor ek my in dit begewe.
Kalahari groete
Hein
Nee ek praat nie van die spring manne nie. Sal dit nie aan myself doen nie. My swaer het al twee gehad.
Ek kyk na die PCP's. Wil weet voor ek my in dit begewe.
Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: windbuks jag
Piet en Arnold,
Vertel bietjie rondom die toersuting, reels en sulke goed vir die "field target" skiete?
Daai lyk nogal interresant.
Oom Piet,
Geluk met die Springbok klere.
Daai sit en skiet werk mooi. Veral met die PCP.
Kalahari Groete
Hein
Vertel bietjie rondom die toersuting, reels en sulke goed vir die "field target" skiete?
Daai lyk nogal interresant.
Oom Piet,
Geluk met die Springbok klere.
Daai sit en skiet werk mooi. Veral met die PCP.
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: windbuks jag
Van middag sit my vrou en my laaitie rustig by die huis. Skielik begin ons worsie erg blaf en toe skiellik verskriklik tjank.
Toe hulle uitgaan om te kyk wat aangaan, sien hulle `n aap wat besig is om my vrou se worsie aan teval en te byt. My seun gryp toe sommer sy GAMO CFX en skiet na die aap om hom te verwilder en sodoende die arme worsie se lewe te red.
Wel, ek neem aan mens sukkel nie met `n GAMO nie.

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
-
dangerous dan
Re: windbuks jag
ek het 'n diana 350 magnum hier langs my bed. ek skiet ook hierdie nuwe allooi pellets. die skenko type 1 pellet skiet amper deur 'n 2L coke bottel wat ek met water gevul en laat vries het. op 10m om deur omtrent 10cm se soliede ys te skiet sonder dat die pellet misform is baie hard core. ek skiet selfs met daai pellet deur 'n motor buite band op 5 m. ek se vir jou, as iemand in my huis imbreek is hy tickets!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: windbuks jag
Ek het huidiglik 'n Hatsan 100X Torpedo MZE Gasram.
Dis een bul van 'n geweer. Ek het 'n NS Airking 2-7 X 32 op hom.
Ek is nie die beste skut nie maar kon darem weer mooi groepeerings gister van die bench af skiet.
Ek het voorheen 'n HW90 gehad, wonderlike geweer, maar jy moet naby iemand wees wat hom kan service.
MZE doen wonerlike werk. Die geweer het 'n uitstekende trigger.
Maar dis hel moeilik om daai swaar ding op te hou om uit die vuis te skiet. En ek is alles behalwe klein...
Doen so 900ft/s met JSB Exact 8.4gr
Skiet deur 'n lee blik op 60m sonder dat die blik omval...

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: windbuks jag
Ek het weer n AA S410 PCP, ek hou daarvan om in die aand muise in die bees kraal te skiet.
Ek monteer dan n led lense flitsie op my scope en dan moet hulle wyd staan,dis nogal baie harde werk
,dan eet die plaas katte leke 
Ek monteer dan n led lense flitsie op my scope en dan moet hulle wyd staan,dis nogal baie harde werk
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: windbuks jag
Boys,
Julle weet dit is onwettig om met windbukse te "jag"
?
Julle weet dit is onwettig om met windbukse te "jag"
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment