Lisensies

Post Reply
User avatar
Musketeer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm

Re: Lisensies

Post by Musketeer »

Baie geluk manne, is skoon naar al gewag en dit klink my niemand weet waar my docs is nie. Lyk my die spoed feetjie het my gemis!
Groetnis,
Peet

Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Lisensies

Post by Jakkalsgat »

Musketeer wrote:Baie geluk manne, is skoon naar al gewag en dit klink my niemand weet waar my docs is nie. Lyk my die spoed feetjie het my gemis!

Rotkos geword
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

Sms gekry vandag my 243 is goedgekeur he'll dis presies 3 weke gewees nou wag vir die volgende sms om die kaart te kry
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Lisensies

Post by NEGE3 »

Musketeer wrote:Baie geluk manne, is skoon naar al gewag en dit klink my niemand weet waar my docs is nie. Lyk my die spoed feetjie het my gemis!
Peet kontak vir bezuidenhoutD@saps.gov.za As hy nie weet van jou aansoek nie kan jy maar van vooraf aansoek doen. Gaan die vinnigste wees.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Musketeer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm

Re: Lisensies

Post by Musketeer »

NEGE3 wrote:
Musketeer wrote:Baie geluk manne, is skoon naar al gewag en dit klink my niemand weet waar my docs is nie. Lyk my die spoed feetjie het my gemis!
Peet kontak vir bezuidenhoutD@saps.gov.za As hy nie weet van jou aansoek nie kan jy maar van vooraf aansoek doen. Gaan die vinnigste wees.
Groete.
Baie dankie ek sal vandag mail en styf duime vas hou.
Groetnis,
Peet

Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

Competance saam met dubbeloop haelgeweer ingehandig op 18 Februarie 2013.

Competancy goedgekeur op 2 May 2013 en lisensie goedgekeur op 13 May 2013.

Glad nie sleg nie.

Sterkte vir julle ander Manne.

Mooiloop
JP
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Lisensies

Post by Flip Groenewald »

More manne wie is die beste mense om natoe te gaan vir bevoegheid naby aan swellendam ek het gehoor daar is n ou op Robertson wat goed is as iemand besonderhede het sal ek dit wardeer

Dankie
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

nou net gebel my kaartjie is nog nie geprint nie wens hulle will hulle se gatte roer
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensies

Post by Cobus(Cobb) »

NicoSmit wrote:nou net gebel my kaartjie is nog nie geprint nie wens hulle will hulle se gatte roer

Bel weer, ek het ook nou net gebel, daai Koos op die foon soek onder Competency...nie liksens nie...
Myne lê al van 7 Mei af by provincial, my local platpote het nog nie loop haal daar nie......
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

hulle is op lunch nou foon lui nou net
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

nee selfde antwoord
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensies

Post by Cobus(Cobb) »

Ingegee...2April
Geweer in my kluis...15May


43 Dae....
Daar is hoop as jou papiere nie verlê word nie

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

Baie mooi jy is gelukkig sal maar weer more probeer bel
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: Lisensies

Post by Albert_7 »

Bevoegdheid en wapen lisensie aansoek ingegee op die 13de Nov 2012.

Eers gecapture op 3 Februarie 2013 :o

Bevoegdheid goedgekeer 15 Mei 2013

Lisensie goedgekeer 16 Mei 2013
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensies

Post by Fanta300 »

Lisensie aansoek ingegee op 15 April, gefinaliseer op 15 Mei. Wag net vir plastiek.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

goedgekeur 10 Mei nog nie geprint nie
Andre
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm

Re: Lisensies

Post by Andre »

Nico myne is goedgekeur 8 Mei en nog nie geprint nie. Gese ek sou hom vandag gekry het maar toe net n storie!
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Lisensies

Post by NEGE3 »

Het 3 ingehandig op 9 April en al 3 lisensies vandag afgehaal.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

My buurman het geweer op huntex gekoop en sy aansoek is verlede week Maandag al goedgekeur.

Dt wil gedoen wees.

Wel gedaan CFR.

Mooiloop
JP
Andre
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm

Re: Lisensies

Post by Andre »

Lisensie ingedien 15 April en vanoggend gaan optel!
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
User avatar
PJB
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am

Re: Lisensies

Post by PJB »

Geluk andre!
User avatar
Musketeer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm

Re: Lisensies

Post by Musketeer »

Ek het vandag WEER my dokumentasie direk gaan ingee by die CFR... hopelik word dit die keer nie weggegooi nie. Ek wag nou al van 27 Maart af.
Groetnis,
Peet

Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

ek het vamiddag my lisensie gaan optel by die polieste en nou is die 243 veilig in die kluis
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

in for consideration vanaf 10 Mei. Vanoggend weer gebel.
Too many to mention ;-)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Geluk Nico!
55 dae vir my 9mm lisensie in my hand en Glock oppie heup.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply