Hoe werk dit by Nikon Monarch?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Hoe werk dit by Nikon Monarch?
•Monarch Eye Box Technology-A huge ocular with a generous field of view provides 4-times magnification zoom range and 4-inches of constant eye relief.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hoe werk dit by Nikon Monarch?
Alle Monarch scopes se minimum vergrooting X 4 gee jou die maksimum vergrooting. Bv. 2.5-10 is tog 2.5X4=10 So ook die 5-20 en die 4-16.4-times magnification zoom range
Hoop dit antwoord die een helfte van jou vraag.
Peet
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe werk dit by Nikon Monarch?
Pvdw wrote:Alle Monarch scopes se minimum vergrooting X 4 gee jou die maksimum vergrooting. Bv. 2.5-10 is tog 2.5X4=10 So ook die 5-20 en die 4-16.4-times magnification zoom range
Hoop dit antwoord die een helfte van jou vraag.
Peet
Peet, die slimste chomma wat ek ken...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hoe werk dit by Nikon Monarch?
Cobus dis nie my skuld ek is jou enigste chomma niePeet, die slimste chomma wat ek ken...
Peet
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hoe werk dit by Nikon Monarch?
The objective lens is on the end of the scope farthest from the rifle's stock. Its purpose is to transmit light back to the ocular lens, which is the lens closest to your eye.
'n Teleskoop met 16 vergroting draai jy tot 16. Waar kom die 4x op die ocular dan vandaan?