308-338 of 308 -375

User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

308-338 of 308 -375

Post by stephensonsknives »

dag manne

ek lees umswati se post so ek het die volgende vrae
my behoefte is n stadige swaar patroon vir bosveld toestande . ek wil n kort , bietjie swaar geweer bou waar die spoed nie te hoog isnie en om te jag mee op 50 tot maks 250 meter . deruime tyd pla dit my dat bv n rooibok stukkend geskiet word met selfs n 308 win , met die gepaardgaande vleisverlies. ek wil n bok net doodskiet nie stukkend nie.

dit laat my meer voel of die kaliber in die short magnum klas val

ek wil die 308 dop gebruik so enige iemand wat kan help met inligting, asook dies en doppe

mesgroete
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by DWB »

9.3x62.................
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by DWB »

Oom Steven, my 9.3 het 'n 20" loop en is die lekkerste geweer wat ek ken.

Dit wat julle wil bereik doen die 9.3 alreeds
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by LUAN »

9.3x64 ;)
Danie Lombard .243

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Danie Lombard .243 »

Die keuse vir .308 saam .338 is 'n blink plan!

Die .338 Win Mag is 'n baie onderskatte kaliber. Hy kan skildpad of hasie wees. Die .338 kan maklik die pyp rook by ver jag afstande met 'n heeltemal swaar genoeg koeel en redelik plat trajek daar by. Dan kan die .338 Win Mag weer lekker stadig gelaai word vir naby skote met swaar koeels. Dan kan die knaap ook ligte koeels skiet teen 'n baie hoe spoed vir daai vlakte jag plat trajek uitstappies.

Ek gaan nie iets se oor die .308 nie, sy vermoe is wel bekend.

As jy wel besluit op die .338 kaliber, kies juis liefs die Win Mag en tog asb nie die Lapua nie. Somchem kruite se brandsnelheid is nie reg vir die Lapua dop nie en dus is die Lapua ondergeskik teenoor die Win Mag met Somchem kruite. As jy wel toegang het tot internasionale kruit sal die Lapua wel 'n opsie wees.

Onthou net dat die .338 Win Mag lekker skop.

Danie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by DWB »

.303 wrote:9.3x64 ;)
Die problem met hom is hy is ook 'n spoedvraat.

286gr teen 2500ft/s
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by LUAN »

DWB wrote:
.303 wrote:9.3x64 ;)
Die problem met hom is hy is ook 'n spoedvraat.

286gr teen 2500ft/s
Maar hy doen daai bietjie beter as die 62
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Geno »

.338 Federal
Goed, beter, 6millimeter!
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Umshwati Boy »

308-375 Dan kan ek joy Reamer gebruik ;D
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Umshwati Boy »

En nog 'n ding. 338 en 9.3 kan jy nie op Dangerous Game gebruik, maar die 308-375 MAGNUM mag jy ++>:
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
KC

Re: 308-338 of 308 -375

Post by KC »

Vat die 9.3 x 62 dit spaar jou al die moeite met fireforming en die dies en doppe kan jy net so koop in die handel
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Lourens »

Geno ek sekondeer, .338 Federal.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by DWB »

Wat is die 338 Federal dat die res van ons ook kan leer...

Nee ek is nie nou lus om te google nie...

http://en.wikipedia.org/wiki/.338_Federal
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Arnold »

Manne, hierdie is nou baie tegnies ... die kaliber gaan gewoonlik eerste en dan die dop waarop dit gebasseer is.

Soos ek die opskrif lees is dit n 30cal op n 338 of 375 dop (watter dop ookal) waarna jy soek. Dit moet eerder 338-08 of 375-08 lees, ek weet dit iets minor ek dog maar net ek deel dit.

250m is nogal vêr. Wat van n 308 met 1:10 loop en n kamer on 220gr koeels mee te skiet ... of selfs beter, kry n 303BR ;)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7560
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek sekondeer vir Geno. Die 338 Federal is n uistekende boskaliber. Jy sal kan konvensionele loodkern koeels met groot sukses in hom gebruik vanwee sy lae spoed. Vleisskade sal minimaal wees. Daar is fabrieksgewere wat standaard in hom uitkom. Ek weet van n baie handige Rugertjie in hom. Federal maak klaar fabrieks aminusie in hom en hy sal mooi werk met ons poeiers oor n wye reeks koeelgewigte.

Groetnis
Wouter
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by stephensonsknives »

geno en lourens ek sien jul stem se bietjie waarom ek het 375 hh, 8x68s, 416 rigby custom. 300 wm 7x64 plus plus, 303 slaan ook vir my te hard .onthou wat ek se ek wil die bok in bosveld toestande doodskiet nie flenters nie.

die 338 federal is n 308 win dop wat opgenek word na n 338 punt . maw super akkuraat self op langafstande. met min winddrift . 225 grein punt hardloop so 2400 f/s met 2021f/lbs op 200m waar n 30-06 maar 1788lbs is .endit is daardie nockdown power waarna ek soek . bullet drop is maar26,5cm waar die 30-06 28,6 is . kruitverbranding is so 15% minder as 30-06 en so 35% minder as 9,3 .

uit die 308 stal sit jy alreeds met een van die akkuraatste platforms

umswati boy loa maar daai 308-375 olifant gaan jou net trap
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Geno »

Hier is sommer klaar die regte roer vir die 338 Federal kaliber ook O0


http://www.armalite.com/Images/large%20images/Rifles/10TBNF338LAREG700(1).jpg

Caliber: .338 Federal
Barrel: 22" Triple Lapped, AISI 416R Stainless Steel Match
Rifling Twist: RH 1:10" 185-200 (Max 225 Grain Ammo)
Front Sight Base: Gas Block with Picatinny Rail
Upper Receiver: Forged Flat Top Receiver with Picatinny Rail and Forward Assist 7175-T74 Aluminum
Lower Receiver: 7175-t73 Aluminum (forged)
Trigger: National Match two stage - 1st stage 2.5 lbs - 2nd stage 4.5-5 lbs
Overall Length: 41.5"
Weight: 9.65 lbs
Accuracy: 1 MOA
Included with Rifle: Two 10 round Magazines, Black Case, Owners Manual, Limited Lifetime Warranty


Your Price: $1,994.00 EA


OF


Ruger Frontier Rifle.
http://www.thefirearmblog.com/blog/wp-content/uploads/2009/07/222l.png


http://www.shootingtimes.com/files/2010/09/st_388fedgrade_200804-a2.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by stephensonsknives »

dankie geno

daai patrone lyk vir my al meer na die regte boskos

help asb soek na doppe ,patrone en n reamer asb
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Geno »

Doppe en ammo, is Formalito die Federal agente voor.
Headstamped brass kan lokaal by Ken Stewart verky ook word, so nie kan mens net .308 doppe op nek.

Reamers is hier:
http://www.mansonreamers.com/Current%20 ... atalog.pdf
Ek het 'n contact wat dit kan inbring. Laat weet maar.

Dies, kan RCBS, Hornady ens. wees. Die onderskeie agente sal dit kan inbring.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Lourens »

Stephen,

'n reamer kan jy sommer direk bestel by PTG of Manson Reamers in Amerika. Ammunisie word deur Federal gemaak en jy kan met Formalito gesels en uitvind oor die beskikbaarheid daarvan. Ek het egter nog nie op ons rakke gesien nie. Moontlik kan hulle inkry op hulle volgende bestelling. Vir doppe kan jy vir die huidige .308 doppe opnek, na .338 toe. Die headstamp mag jou egter in die moeilikheid kry. Federal maak egter doppe en Formalito sal jou meer inligting kan gee.

Ek het in die April/May 2006 uitgawe van die African Outfitter 'n artikel oor die kaliber geskryf, laat weet as ek hom vir jou moet aanstuur.

Groete,
Lou
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Lourens »

Sorry Geno, nie jou post gesien nie! ;)
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by stephensonsknives »

geno kan jy vra by jou kontak wat so reamer sal kos ,maar ek soek ook 8x68s norma doppe wat tans 160 dollar vir 100 is .

lourens epos daardie artikel deur en laat weet sommer wat jou ondervinding is met die kaliber . het jy al iets met die 338 federal gejag .

mesgroete
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by ZKK »

Is dit nie die maklikste oplossing om net 200gr koeels in die 308Win te laai nie?
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by Johan Nel »

Wouter Roets wrote:Hallo Manne

Ek sekondeer vir Geno. Die 338 Federal is n uistekende boskaliber. Jy sal kan konvensionele loodkern koeels met groot sukses in hom gebruik vanwee sy lae spoed. Vleisskade sal minimaal wees. Daar is fabrieksgewere wat standaard in hom uitkom. Ek weet van n baie handige Rugertjie in hom. Federal maak klaar fabrieks aminusie in hom en hy sal mooi werk met ons poeiers oor n wye reeks koeelgewigte.

Groetnis
Wouter
Dan kan mens seker ook die .338 Sabi oorweeg. Dis gebaseer op 'n 30-06 of 9,3X62 dop. Mgnum Arms in Nelspruit bou hulle en verskaf doppe en ammo. Hy loop mooi stadig met 250gr koeels en dan kan jy nog 'n 'custom' geweer bou op die koop toe.

Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: 308-338 of 308 -375

Post by stephensonsknives »

http://www.rifleshootermag.com/2011/01/ ... 38_101207/

Manne gaan kyk na die link bo, al die inligting rondom die 308-338 en is die mees volledigste wat ek kon kry.

NS JOHAN NEL - ek het die 338 Sabie oorweeg wat vir my relatiewe patroon gegee het vir bosveld, maar spoed was nog steeds te hoog.
Die tweede probleem was nadat ek nog steeds my eie aksie asook SA hout sou voorsien het, het die koste nog steeds by die R15 000 gedraai wat bietjie hoog is. So tans het ek 'n pragstuk Droll Peer hout met 'n K98 aksie en ek dink ek gaan die 338 loop by Andre Mojette bestel.
Post Reply