Ek het die raak gelees...
http://gunsandtactics.com/big-news-from-nightforce
Night Force Spotting Scope
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Night Force Spotting Scope
$2600....R26,000 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Zack Benade
Re: Night Force Spotting Scope
As 'n Nightforce man sal ek eerder dieselfde geld vat en 'n Leica spotting scope koop. Daar is beslis niks tans beter as dit nie. Naverkoop diens op Leica is ook die beste in die wereld.$2600....R26,000
Laas het ek my verkyker ingestuur vir 'n diens wat kosteloos is. Met eerlikheid het ek begin twyfel want die een wat ek teruggekry het was soos goed soos nuut.
