Hallo julle,
Ons gaan moedersdag daarso piekniek hou en braai en sommer paar lyne natmaak,mhet jullemenigebidee watse baits om daarvte try en of mens kan try vir baber en so aan.
Laat weet my asb,
Dankie manne
Roodeplaat, Hengelaars vriend.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Roodeplaat, Hengelaars vriend.
Hugo gaan kyk by www.papgooianonymous.co.za Daar word al die damme baie goed bespreek.
Groete.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm