Dagse
Wat dink julle van die kaliber? Ek weet doppe kan dalk n probleem wees. Ek het n 7x64 Bren en sal graag eendag die Brenneke pakkie wil voltooi met n 9.3x64.Lyk my hy is baie dieselfde as die olombekende 375H&H.
Laat loop met julle menings.
C
9.3x64 Brenneke
-
Danie Lombard .243
Re: 9.3x64 Brenneke
Ou Korrel,
Nou praat jy van my harstbegeerte, die 9,3X64 Bren. 2 van my vriende het 9,3 Bren. Een ou jag jaarliks in Tanzania, seekoei, buffel en vele meer. Van die manne reken hy is beter as die .375 H&H Mag. Ek weet nie, maar ek weet een ding, die 9,3X64 is oor lekker. Ek laaik hom sterk.

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 9.3x64 Brenneke
Korrel,
ek hou ook baie van hom.
Al rede hoekom ek 9,3x62 gegaan het was oor die beskikbaarheid van doppe en dalk dies.
Anners het ek ook een gehad.
Daars n paar nice 9,3's deesdae soos die 9,3x66 en die nuwe 370 Sako Magnum.
Kan net droom.