Jy kan jou plaaslike DFO vra om op die stelsel te kyk waar jou lisensie is. As dit aangestuur is van Bfn na CFR in Pta dan kan jy 012 353 6111 bel om op te volg met die proses.bullseye wrote:Askies manne ,hoe of vir wie moet ek skakel as ek n aansoek ingehandig het vir n kaliber verandering.Ek het die aansoek in Bothaville ingegee,so ek aanvaar die aansoek gaan eers Bloemfontein toe en dan Pretoria toe?
Bullseye.
Lisensies
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Lisensies
Hi Rakkerrakker wrote:Henco, hoe lank het jou lisensie aansoek geneem?hencohugo wrote:Het nou net my SMS'e gekry dat my pistool en haelgeweer goedgekeer is. Dankie Jagters Reg (Kobus).
Groete uit n nat Worcester
Henco
Ek het 14 Februarie 2013 aansoek gedoen in Worcester. Dit is toe 6 Maart Bellville toe en daar het dit vasgehaak tot 15 April wat dit weg is Pretoria toe. Pretoria het dit 19 April ontvang en dit is vandag 3 Mei uitgereik.
Groete
Henco
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Lisensies
Manne, ek was nou net by my DFO en sy weier om vir my 'n printout te gee van my lisensies. Mag hulle dit vir jou weier?
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
My aansoek is ook die 19de April ontvang by CFR. My aansoek is saam joune van die Kaap af so ek hoop maar myne gaan volgende week deur die proses.hencohugo wrote:Hi Rakkerrakker wrote:Henco, hoe lank het jou lisensie aansoek geneem?hencohugo wrote:Het nou net my SMS'e gekry dat my pistool en haelgeweer goedgekeer is. Dankie Jagters Reg (Kobus).
Groete uit n nat Worcester
Henco
Ek het 14 Februarie 2013 aansoek gedoen in Worcester. Dit is toe 6 Maart Bellville toe en daar het dit vasgehaak tot 15 April wat dit weg is Pretoria toe. Pretoria het dit 19 April ontvang en dit is vandag 3 Mei uitgereik.
Groete
Henco
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
hencohugo wrote:Manne, ek was nou net by my DFO en sy weier om vir my 'n printout te gee van my lisensies. Mag hulle dit vir jou weier?
Omgelukkig is daar niks wat hulle dwing om dit te gee nie. Dus, ja hulle mag weier.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
1 week later, nog geen lisensie kaartjie nie.....tik tok tik tok,,,,,,Cobus(Cobb) wrote:Nou net 'n SMS gekry, lisensie in gefinaliseer en moet my DFO skakel alvorens ek gaan "collect"Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
5 April, aansoek word op die stelsel gelaai
12 April (vandag) Lisensie verlaat polies stasie en is oppad na CFR
Cobus
17 April, word aanvaar by CFR en op hulle records geplaas.
21/4/2013
Nou net gebel, word ge-"prepair for concideration"
Cheers
van inhandig tot nou, 24dae
Cheers
Cheers
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Lisensies
Vanoggend my aansoek vir bevoegtheid en .270 se lisensie by Worcester se kantore ingegee. Wag nou dat hulle kluis kom inspekteer. Hoop alles verloop vlot en vinnig dat ek my geweer voor einde Junie kan gaan haal.
Ockert
Ockert
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lisensies
21 Februarie ingedien, 12 Maart wys hy by CFR op stelsel, SMS ontvang 29 April, lisensie goedgekeur en vuurwapen offisier het vanoggend op pad terug van drukkers my nuwe kaartjie by my kom aflaai.
Nou wonder ek net, hoekom moet jy nuwe foto saam met aansoek stuur as hulle in elk geval die ou foto wat hulle het op jou lisensie sit, my lisensie wat ingedien is in 2006 en die een van nou het presies diselfde fot op.
O ja, slegte nuus vir manne wat lisensie aansoeke in het is dat die dept van gesondheid een hele vloer by CFR gesluit het vir plaagbeheer, die rotte het oorgevat en niemand weet watter aansoeke le op daai vloer nie.
Groete
Jaco

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Jaco, dit is nie 1 April nie!Jakkalsgat wrote: O ja, slegte nuus vir manne wat lisensie aansoeke in het is dat die dept van gesondheid een hele vloer by CFR gesluit het vir plaagbeheer, die rotte het oorgevat en niemand weet watter aansoeke le op daai vloer nie.
Groete
Jaco
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Lisensies
Gaan hulle nou al die rotte "fire" Wie gaan dan met ons aansoeke aankarring?
Groete
Douw
Groete
Douw
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lisensies
gin wonder mens kan nie na baie van die nommers deurkom nie.....
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Ag hel dit is slegte nuus.
Ek sukkel al van Vrydag af om deur te kom na hulle toe. Wil bietjie opvolg op liksens. Ek kry al koors drome oor daai roer wat nog by die handelaar lê.
Ek sukkel al van Vrydag af om deur te kom na hulle toe. Wil bietjie opvolg op liksens. Ek kry al koors drome oor daai roer wat nog by die handelaar lê.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Nou net sms ontvang dat die .22 se kaartjie by die stasie is. Stteds nie sleg dat dit twee maande vat nie, vernam as jy berekining bring dat daar te veel rotte in die plek isBRNO .06 (Pierre) wrote:Ek het vanoggend na slegs 24dae my sms gekry dat my tweede .22LR se lisensie aansoek afgehandel, en goedgekeur is. My lokale FO kon vir my n print out gee, en hy is nou by die huis. Ek kan regtig nie kla oor die tydperk nie.
Ek het ook tans n aansoek vir n Dual lisensie vir my vrou se .308 wat wag. Ek kon vanmiddag vir die tweede keer vandag met iemand by die navraag nommer praat oor die aansoek.
Veiligheid eerste manne!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lisensies
Aansoek ingehandig 18 April. Pretoria ontvang dit eers 3 Mei Ek kan seker nie kla nie sien hier is mense wat baie langer as 2 weke wag dat aansoek van die stasie Pretoria bereik .Nou wag ek maar nog so 2 weke voor ek gaan bel
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Is daar dalk enige ander nommers wat mens kan bel of staan die hele departement nou stil weens die knaagdiere?
Groetnis,
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Peet die 012 353 6111 nommer werk. Gister met hulle gepraat.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Dankie Carl sal weer probeer. Ek bel daai nommer al van Vrydag af tenminste so 5 keer per dag en hy lui net beset.
Sal maar aanhou probeer.
Sal maar aanhou probeer.
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Menere,
Ek hoop julle kan my dalk help want of ek verstaan die proses verkeerd of iewers is 'n slang in die gras.
Ek het vandag na die 300ste oproep uiteindelik die CFR aan die hande gekry net om uit te vind dat my wapen lisensie aansoek nie by hulle is nie. Al wat die knaap vir my kna sê is dat dit verlede maand na "Provinsie" toe gestuur is en nog nie by hulle uitgekom het nie.
Ek het die aansoek 27 Maart by Silverton polisie stasie Pretoria ingedien. By die se wapenlisensie kantoor kry ek ook nie antwoord vandag nie. Hoe werk die proses? Moet ek maar nog bietjie aanhang of moet ek iewers maar 'n dag opoffer en gaan rondry en uitvind wat gaan aan?
Enige raad sal waardeer word.
Ek hoop julle kan my dalk help want of ek verstaan die proses verkeerd of iewers is 'n slang in die gras.
Ek het vandag na die 300ste oproep uiteindelik die CFR aan die hande gekry net om uit te vind dat my wapen lisensie aansoek nie by hulle is nie. Al wat die knaap vir my kna sê is dat dit verlede maand na "Provinsie" toe gestuur is en nog nie by hulle uitgekom het nie.
Ek het die aansoek 27 Maart by Silverton polisie stasie Pretoria ingedien. By die se wapenlisensie kantoor kry ek ook nie antwoord vandag nie. Hoe werk die proses? Moet ek maar nog bietjie aanhang of moet ek iewers maar 'n dag opoffer en gaan rondry en uitvind wat gaan aan?
Enige raad sal waardeer word.
Groetnis,
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Peet,
Ek sou by Silverton begin, DFO. Hulle moet jou sê wwar die dokumente is. Nie gedink Pretoria het ook Provinsiaal nie.
Ek het myne in Rustenburg 26 Maart ingegee en dis reeds in vir oorweging.
Ek sou by Silverton begin, DFO. Hulle moet jou sê wwar die dokumente is. Nie gedink Pretoria het ook Provinsiaal nie.
Ek het myne in Rustenburg 26 Maart ingegee en dis reeds in vir oorweging.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lisensies
Hy is op die 3de vloer by die rotte, rattexMusketeer wrote:Menere,
Al wat die knaap vir my kna sê is dat dit verlede maand na "Provinsie" toe gestuur is en nog nie by hulle uitgekom het nie.
Enige raad sal waardeer word.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Lisensies
Jou naam moes eerder Grapgat gewees het as JakkalsgatJakkalsgat wrote:
Hy is op die 3de vloer by die rotte, rattex
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
Nou net gebel...lisensie kaartjie is gister gedruk en is oppad "province" toe...weet nie waar dit is nie...??Cobus(Cobb) wrote:1 week later, nog geen lisensie kaartjie nie.....tik tok tik tok,,,,,,Cobus(Cobb) wrote:Nou net 'n SMS gekry, lisensie in gefinaliseer en moet my DFO skakel alvorens ek gaan "collect"Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
5 April, aansoek word op die stelsel gelaai
12 April (vandag) Lisensie verlaat polies stasie en is oppad na CFR
Cobus
17 April, word aanvaar by CFR en op hulle records geplaas.
21/4/2013
Nou net gebel, word ge-"prepair for concideration"
Cheers
van inhandig tot nou, 24dae
Cheers
Cheers
Cheers
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lisensies
CobusCobus(Cobb) wrote:Nou net gebel...lisensie kaartjie is gister gedruk en is oppad "province" toe...weet nie waar dit is nie...??
Cheers
"province" is in die Kaap man
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Soos ek sê 26/3/2013 ingegee. Nou bevestig Glock 19 goedgekeur, wag nog net vir kaartjie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Lisensies
My Mojet 6mm REM AI gister goedgekeur!! Was seker maar so 4 weke!!