Rolie Byeenkoms

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Rolie Byeenkoms

Post by Marc »

Hahahaa, amper daar ;)

Bly dit gaan weer goed, sien by Huntex een van die dae :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rolie Byeenkoms

Post by SV MAD (Henk) »

Ai, ek het vanoggend email gekry dat ek van 8-12 Julie in Sydney moet wees vir werk. Dus sal ek die 1 moet mis. wou bitter graag saamgegaan het.

Ek is nogsteeds keen daarop om 'n Saterdag of Sondag bymekaar te kom dan kan ons almal sommer lekker skiet en praat oor alles en nog wat.
ek soek nog wapens...
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Rolie Byeenkoms

Post by stephensonsknives »

wat van n byeenkoms by my in pta noord sondag 3 maart die naweek
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rolie Byeenkoms

Post by SV MAD (Henk) »

Sorry maat, ek kan nie die naweek nie, familie besigheid. Basies is elke naweek in maart vol, maar ek dink ons kan in april dalk iets reel.
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rolie Byeenkoms

Post by SV MAD (Henk) »

Vreeslik! Het S&O, of is almal baie suinig.

Ek moet dringend koop...
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rolie Byeenkoms

Post by SV MAD (Henk) »

Miskien moet ek die naweek ook daar'n draai maak dan. Enige ander plekke?
ek soek nog wapens...
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Re: Rolie Byeenkoms

Post by mamba »

Dag sê,

Wag bietjie besig tot nou ;D ma nou is ek terug en sien nou die jag trip ding.

Stuur asb vir my die pryslys, glo ek sal plan kan maak!!!
mamba.byt by gmail.com

Cheers
User avatar
Grystoppie
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Mon Feb 18, 2013 10:01 am

Re: Rolie Byeenkoms

Post by Grystoppie »

Hierdie klink vir my ook na n raakskoot. Kan goed wees.
Hou jou vrinne naby jou en jou vyande nog nader.
.22 Winchester"lever action", .222 CVA Rem Custom build, .375 H&H Mag Brno. .357 Mag Astra
Post Reply