Soek n 4.2 diesel Land Cruiser

Post Reply
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Soek n 4.2 diesel Land Cruiser

Post by Tomcat »

Ek is opsoek na n 4.2 diesel landcruiser.
Verkieslik n bruin/beige een
2008-2011 model

As iemand weet van een laat weet my asb by 082 dubbeldrie agt vyf 976

Groete
Post Reply