Skootplasing...Kudu

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Skootplasing...Kudu

Post by FHM »

Alleen bok is 80 m van jou af.
Ligte windjie roer van lings voor na regs agter af in jou rigting.
Jy skiet van stokke af.
Jou geweer gezero op 150 m
Waar is jou skootplasing?

Die 3 menere bymekaar is 150 m van jou af.
Wind druk so 8 Km / h van links na regs.
Jy het dooierus.
Jou geweer gezero op 150 m
Waar is jou skootplasing?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by FHM on Tue Apr 30, 2013 3:59 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Skootplasing...Kudu

Post by cassie_calvinia »

aleen kudu binne in oog.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Skootplasing...Kudu

Post by Lourens Potgieter »

Ek sou nie skoot vat op die drie saam nie.....met my jag vernuf skiet ek aldrie 'n been af....so pass, dankie....
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Skootplasing...Kudu

Post by KalahariKlong »

cassie_calvinia wrote:aleen kudu binne in oog.

Ek stem saam, dooie rus op 80m - geen rede om vleis te mors nie.
Jy het nie kaliber genoem nie maar op daai afstand sal die wind nie effek hê nie.

Groete
KK
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Skootplasing...Kudu

Post by mariusr »

Stem saam bul alleen mooi dooie rus net so tussen oog en oor meer na oog se kant! Drie by mekaar sal wag vir skoot op die agterste bul soek hom!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Skootplasing...Kudu

Post by grumpy »

Die 3 bymekaar, linkerkantste een op die blad, agterste een tussen die oe! Alleen een, tussen die oe.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Skootplasing...Kudu

Post by Nickvn »

ShotplacementKudu.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: Skootplasing...Kudu

Post by evdberg »

Die 3 manne - die agterste een is die MENEER....as ek nog niks geskiet het nie en SOEK Biltong vleis - sal die kleintjie links val.
Die allen bok , in die vou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Skootplasing...Kudu

Post by mariusr »

Nee daai kolletjie moet meer regs skuif jy gaan nou pens tref onthou hy staan nie plank dwars sy borskas wys na jou toe! Mik binne die bok se vitals nie buite nie!Met daai skoot gaan jy die vitals mis!Kwes bok! :(
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: Skootplasing...Kudu

Post by evdberg »

Eish....
Hoe lyk die een ?
Kopskoot is n af kakebeen skoot....en wil nie daai kans vat nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by evdberg on Thu May 02, 2013 1:45 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Skootplasing...Kudu

Post by SV MAD (Henk) »

Lyk beter.
Dis waar ek hom ook sal dril, geweer en as ek binne 30m is met dieboog.
ek soek nog wapens...
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Skootplasing...Kudu

Post by mariusr »

Honky dory mooi hoe hart long skoot sal nie ver gaan nie!
Post Reply