Boog of kruisboog
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Boog of kruisboog
Goeie dag almal,
Ek het so bietjie gelees wat jul te s? het oor boog jag, maar wat dink julle van kruisboog jag. Ek het die inligting onder bekom van 'n ander forum en is soos volg:
"Excalibur-kruisbo? word al meer as 28 jaar w?reldwyd ingespan. Dis die enigste kruisboog waarvan daar video-opnames op Youtube bestaan wat toon hoe ?n olifant met net een skoot platgetrek is.
Boogjag is besig om daagliks gewilder te word namate mense siek en sat word daarvoor om op hul geweerlisensies te wag. Die Excalibur-kruisboog gee ?n mens die gevoel van ?n geweer wat kompleet met teleskoop en ?n tros bybehore verkoop word.
Di? manne spesialiseer daarin om ernstige jagkruisbo? te maak met twee van die kruisbo? wat ?n spankrag van 225 lbs het en skiet teen 350 fps met meer as 115 vt lbs kinetiese energie. Die goeie nuus is dat dit ?n terugkromkruisboog is en dat ?n mens geen lisensie daarvoor benodig nie - en dis ?n ou staatmaker, veral wanner dit op jag en verandering van snare aankom. Di? kruisbo? skiet uiters akkuraat tot op ?n afstand van 50 m.
Daar is vyf modelle beskikbaar wat beenvergruisende krag het. Die grootste hiervan is die Equinox en die Exomax wat met 350 fps met 225 lbs spankrag spog. Dan is daar die Vortex en die Exocet wat 330 fps met ?n 200 lbs spankrag lewer. Die kleinste hiervan, wat steeds kragtig genoeg is om die meeste Afrika-vlaktewild in die stof te laat byt, is die Ibex wat oor spankrag van 175 lbs met 305 fps beskik.
Di? kruisbo? beskik oor uiterste krag en selfs met ?n pylgewig van meer as 500 grein sal die Equinox en die Exomax steeds meer as 315 fps skiet.
Excalibur-kruisbo? is bekend daarvoor dat dit vinnig, dodelik en akkuraat is en dat ?n mens daarop kan staatmaak.
Alle-kruisbo? en bybehore is beskibaar van www.sacrossbowhunter.co.za.
Kontakbesonderhede: Stephan van Wyk 072 607 3442, SA Crossbow Hunter."

- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog of kruisboog
Ek dink 'n kruisboog is enige tyd net so effektief soos 'n gewone boog, net jammer dat hy 'n slegte reputasie het. Een van my pelle is 'n Horton Pro-staff lid, en hy gooi enigiets met die kruisboog. Hy het in augustus 'n luiperd jag, sal hom vra om bietjie fotos te stuur.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boog of kruisboog
Om eerlik te wees doen 'n 70# boog baie die selfde as die kruisboog wat jy bemark.
My Bowtec Destroyer skiet 303fps met 450gr pyl wat as ek reg onthou 94 ft/lbs gee.
Met my Tribute op 90# en 950gr pyle sal ek met gemak buffel en olifant ook aan vat as ek moet.
Ek sien en lees van bitter min mense wat met kruis boog skiet of jag.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Boog of kruisboog
JvB
Hier in Namibie is dit heeltemal onwettig om met een te jag. Het nog nooit een geskiet nie en kan jou ook nie veel van hom vertel nie.
Is egter waar wat Gerhard se, n gewone compound boog van 70# trekgewig gee dieselle energie as n kruisboog, hulle het die groot klomp trek gewig nodig, omdat hulle so n kort power stroke (die aftand wat die snaar fisies die pyl stoot) het en omdat hulle sulke kort (lees ligte) pyle het.
Mooi loop
Francois

Last edited by Francois Marais on Fri Jun 11, 2010 10:19 am, edited 1 time in total.
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Boog of kruisboog
Ek bemark geen kruisboog nie, maar wil net meer inligting bekom rakende die jag met 'n kruisboog.
Ek wag solank vir my jag lisensie dat ek dit oorweeg om so kruisboog of selfs miskien 'n voor laaier geweer te koop. Die persoon saam met wie ek gaan jag is ook nie altyd beskikbaar nie.
Ek kan dalk verkeerd wees, maar die kruisboog lyk meer soos 'n geweer met die kolf en teleskoop en dit lyk of 'n persoon dit makliker kan hanteer.
Dit is hoe ek dit sien bewys my verkeerd.
JvB
Ek wag solank vir my jag lisensie dat ek dit oorweeg om so kruisboog of selfs miskien 'n voor laaier geweer te koop. Die persoon saam met wie ek gaan jag is ook nie altyd beskikbaar nie.
Ek kan dalk verkeerd wees, maar die kruisboog lyk meer soos 'n geweer met die kolf en teleskoop en dit lyk of 'n persoon dit makliker kan hanteer.
Dit is hoe ek dit sien bewys my verkeerd.
JvB
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Boog of kruisboog
JVB
Ek hoef jou nie "VERKEERD" te bewys nie, dis jou siening.........
Jy sal ook sien op die forum dat die 308 Win die akkuraatste geweer in die hele wye wereld is.........
To each his own....
Mooi loop
Francois
Ek hoef jou nie "VERKEERD" te bewys nie, dis jou siening.........
Jy sal ook sien op die forum dat die 308 Win die akkuraatste geweer in die hele wye wereld is.........
To each his own....
Mooi loop
Francois
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Boog of kruisboog
Francois,
Ek het self 'n 308 Win Julie laasjaar gekoop, maar is in die kluis van die wapenhandelaar by wie ek dit gekoop het.
So ek stem saam met jou.

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Boog of kruisboog
Hoekom het hy 'n slegte reputasie??Geno wrote: Ek dink 'n kruisboog is enige tyd net so effektief soos 'n gewone boog, net jammer dat hy 'n slegte reputasie het. Een van my pelle is 'n Horton Pro-staff lid, en hy gooi enigiets met die kruisboog. Hy het in augustus 'n luiperd jag, sal hom vra om bietjie fotos te stuur.
Groete,
Eugene
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog of kruisboog
Cobb, blykbaar iets te doen met swak penetrasie of so iets. Ek het gister op ESPN gesien 'n ou skiet 'n white-tail met 'n kruisboog, maar hy't seker net 8 duim maks gepenetreer.
Goed, beter, 6millimeter!
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Boog of kruisboog
Geno,
Ek het 'n jag progam op ESPN verlede week gekyk waar 'n ou 'n swart beer met 'n kruisboog skiet en gedood het. So, hang dit nie maar van die soort of tipe kruisboog af nie.
JvB
Ek het 'n jag progam op ESPN verlede week gekyk waar 'n ou 'n swart beer met 'n kruisboog skiet en gedood het. So, hang dit nie maar van die soort of tipe kruisboog af nie.
JvB
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog of kruisboog
JvB, jy's reg, die goed se reputasie het seker maar 'n knou gekry destyds toe hulle stadig/on-ontwikkeld was.
Met die nuwe kruisboe sal ek amper enigiets aanvat.

Geno wrote: Ek dink 'n kruisboog is enige tyd net so effektief soos 'n gewone boog, net jammer dat hy 'n slegte reputasie het. Een van my pelle is 'n Horton Pro-staff lid, en hy gooi enigiets met die kruisboog. Hy het in augustus 'n luiperd jag, sal hom vra om bietjie fotos te stuur.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boog of kruisboog
Maak maar net eers seker dat jy wel met kruisboog mag jag in jou provinsie...
Die ordinansies bevestig wel boog jag maar nie kruisboog nie.
Die ordinansies bevestig wel boog jag maar nie kruisboog nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Boog of kruisboog
Ek gaan saam stem.Gerhard wrote: Maak maar net eers seker dat jy wel met kruisboog mag jag in jou provinsie...
Die ordinansies bevestig wel boog jag maar nie kruisboog nie.
Daar word orals gestepileer or die boog jag (spesiale permitte, vrystelling op plase ens.), maar kruisboog jag is onwettig in die land. Dit word nie in die ordenansies genoem nie, maar wel in die "biodiversity act". Daar is ook in die ABH n artikel deur n gesiende boog jagter wat al die wets riglyne soos min grein, pond ens. op watse dier ens. uitle wat deur die DECARD voorgrstel is.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Boog of kruisboog
molopohunter wrote:Ek gaan saam stem.Gerhard wrote: Maak maar net eers seker dat jy wel met kruisboog mag jag in jou provinsie...
Die ordinansies bevestig wel boog jag maar nie kruisboog nie.
Daar word orals gestepileer or die boog jag (spesiale permitte, vrystelling op plase ens.), maar kruisboog jag is onwettig in die land. Dit word nie in die ordenansies genoem nie, maar wel in die "biodiversity act". Daar is ook in die ABH n artikel deur n gesiende boog jagter wat al die wets riglyne soos min grein, pond ens. op watse dier ens. uitle wat deur die DECARD voorgrstel is.
Ek lees in HUNTER/JAGTER, Januarie 2011, bl16, van die Amerikaners wat met boog en kruisboog op die 3 bekende plase kom skiet het....is dit rerig onwettig??? of het die eienaars van die plase speciale,,, baie speciale vrystelling die "biodiversity act"??
Indien wel onwettig...buk daai plaas eienaars mos vir 'n pakslae, dan nie?
Verder, indien 'n man graag wil snare trek vir jag, hoe dan gemaak met 1 arm??(myne verlloor iewers tussen 'n bakkie, sypaadjie en motorfiets), ek weet daars 'n paar manne wat met die tanne 'n plan maak, maar vir eers sal ek 'n kruisboog wil doen....mmmm, hier kom die triek nou....my mense regte as gestremde( dalk nr 3of 4 op equity bill) vs bokkie met kruisboog se "bio-groen, hug me! diversity act"???
Hoe verklaar ons die een?
Groete
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Boog of kruisboog
Wat sal die redenasie wees hoekom kruisboog onwettig is vir jag, maar boogjag wettig is??
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Boog of kruisboog
Ek koop en lees maandeliks die Bowhunter tydskrif. Kruisboog aanhangers wil graag berigte van kruisboe in die tydskrif sien ,maar die redakteur en ander wil nie sulke berigte plaas nie. Lyk vir my hul wil nie 'n kragboog virgelyk met 'n kruisboog nie. "n kruisboog is dan half geweer! Ek is natuurlik 'n kragboog man en skiet 'n destroyer 340.
Groete
Johan
Groete
Johan
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Boog of kruisboog
Permissible bows for bow hunting
26. The following are acceptable types of bows for bow hunting-
(a) longbow;
(b) recurve bow; and
(c) compound bow, excluding a compound crossbow.
Soos dit staan in die "Norms and standards" vir jag deur ons regering.

Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Boog of kruisboog
Penkop
Dit is 'n goeie vraag wat jy nou vra en een wat 'n man seker nie 'n goeie antwoord sal kry nie.
Ek weet daar was jare terug 'n groot debat oor die penetrasie vermoe van die kruisboog,seker die kort pyle, maar dinge het drasties verander soos ek hoor.
Ek neem aan dat die kruisboog/boog manne deur hulle federasies maar moet aandring om veranderinge te laat maak deur die owerhede of om hulle anders oortuig te kry.
Ek is nou nie self 'n man wat stokke na diere gooi nie( ;)grappie), so ek kan nie rerig saampraat nie.