Skootplasing...Impala
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Skootplasing...Impala
Jy kom op die impala af wat die bobbejane dophou en jou nie hoor of sien nie.
Jy moet uit die vuis uit skiet.
Afstand ongeveer 80 m
Geen wind
Jou geweer is gezero op 100 m
Waar is jou skootplasing?
Jy moet uit die vuis uit skiet.
Afstand ongeveer 80 m
Geen wind
Jou geweer is gezero op 100 m
Waar is jou skootplasing?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by FHM on Tue Apr 30, 2013 4:01 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Skootplasing...Impala
Ek skiet eerder die bobbejane.
maar meer ernstig, so twee tree regs, om daai takkies te mis en dan sal ek net agter die blad skiet met die agterste been as my mikpunt.
maar meer ernstig, so twee tree regs, om daai takkies te mis en dan sal ek net agter die blad skiet met die agterste been as my mikpunt.
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Skootplasing...Impala
Vat rustig agter die kop en laat loop.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Skootplasing...Impala
Stem Smiley
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing...Impala
As jy bang is vir kop skoot plaas jou skoot hoog op die skouer waar die nek by die lyf kom hy sal net daar val! Dan skiet jy die wind gat bobejaan mannetjie! 
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Skootplasing...Impala
Net onder die oor.daai bok le met daar,en wag.
Naas Potgieter
Naas Potgieter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Skootplasing...Impala
Stem saam met Naas. Perfekte skoot. So nie net onder die middellyn bietjie na agter van die voorbeen.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Skootplasing...Impala
Obviously is my skiet vermoee nie naastenby op standaard nie.
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Skootplasing...Impala
Ek stem saam reg onder die oor
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Skootplasing...Impala
Sjoe julle manne skiet Baie beter as ek.
Sal nie skoot skiet na kop uit vuis uit op 80m nie.
Net nie goed genoeg nie.
Groete
JP
Sal nie skoot skiet na kop uit vuis uit op 80m nie.
Net nie goed genoeg nie.
Groete
JP
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skootplasing...Impala
Skiet nie so naby nie - dan is dit skiet en nie jag nie!

-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing...Impala
Pieter onthou nou dis vinnig skiet jy moet nog vir bob ook klits as die rooibok val!! 
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skootplasing...Impala
Ek wonder of daar 20 manne op die forum is wat daai 80m skoot in die kop uit die vuis uit kan skiet......JPS wrote:Sjoe julle manne skiet Baie beter as ek.
Sal nie skoot skiet na kop uit vuis uit op 80m nie.
Net nie goed genoeg nie.
Groete
JP
Eks nie een van hulle nie......
Cheers
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Skootplasing...Impala
Ek ook nie!Cobus(Cobb) wrote:Ek wonder of daar 20 manne op die forum is wat daai 80m skoot in die kop uit die vuis uit kan skiet......JPS wrote:Sjoe julle manne skiet Baie beter as ek.
Sal nie skoot skiet na kop uit vuis uit op 80m nie.
Net nie goed genoeg nie.
Groete
JP![]()
![]()
![]()
Eks nie een van hulle nie......
Cheers
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing...Impala
Ek sal ook nie gemaklik voel uit die vuis vir kop skoot op 80 meter daarom die skouer nek skoot blad is goeie kans dat jy pens gaan tref op daai "angel" dan is die vleis bederf! Hy gaan net daat val met die nek skoot!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skootplasing...Impala
Julle sien, as jy nou agter op 'n bakkie was, was daar geen probleem nie. Netjiese eenskoot, doodskoot, kopskoot! 
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Skootplasing...Impala
Dink nie jy gaan binne 80 meter van daai bok af kom met daai 2 manne wat daar sit nie. Ek sien hulle kyk al klaar in dieselfde rigting so iets het hulle aandag getrek. Ek skiet nooit uit die skouer nie. Oor die gids se skouer kan nog werk.
As ek moet dan sal ek ook vir die blad gaan.
As ek moet dan sal ek ook vir die blad gaan.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Skootplasing...Impala
Dit is darrem die lekker van ons sport, dat nie een van ons dit eindlik dieselfde doen nie. Ek hou weer glad nie daarvan om or iemand se skouer te skiet nie. Het al my vingers verbrand so.NEGE3 wrote:Dink nie jy gaan binne 80 meter van daai bok af kom met daai 2 manne wat daar sit nie. Ek sien hulle kyk al klaar in dieselfde rigting so iets het hulle aandag getrek. Ek skiet nooit uit die skouer nie. Oor die gids se skouer kan nog werk.
As ek moet dan sal ek ook vir die blad gaan.
Ek reken dat ek sou maar soek ne iets om my geweer op te laat rus, al moet ek plat op my pens le, en dan sou die linker voorbeen ook my mikpunt gewees het.
Veiligheid eerste manne!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Skootplasing...Impala
HahahaFCLoretz wrote:Ek skiet eerder die bobbejane.
maar meer ernstig, so twee tree regs, om daai takkies te mis en dan sal ek net agter die blad skiet met die agterste been as my mikpunt.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Skootplasing...Impala
Sal my skoot ook wees, dalk so klein bietjie meer regs in die nekwerwels in.Naas wrote:Net onder die oor.daai bok le met daar,en wag.
Naas Potgieter
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
Re: Skootplasing...Impala
Ek sal nie daai skoot uit die vuis uit op 80m waag nie - ek dra my Tripod Sticks saam - of die gids doen dit - ek sal meer op die nek mik, maar nogsteeds links van middel.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19


