Skootplasing...Eland
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Skootplasing...Eland
Die meneer staan 120 m van jou af.
Sterk wind van 15-20 Km / h waai van regs na links.
Jy vat dooierus oor bakkie kap of skietstokke
Jou geweer is op 150 gezero
Waar is jou skootplasing?
Sterk wind van 15-20 Km / h waai van regs na links.
Jy vat dooierus oor bakkie kap of skietstokke
Jou geweer is op 150 gezero
Waar is jou skootplasing?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by FHM on Tue Apr 30, 2013 3:56 pm, edited 2 times in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Skootplasing...Eland
Sit vir ons 'n foto op asb FHM
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Skootplasing...Eland
As jy nie kan sien nie, kan jy nie skiet nie, hehehe
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Skootplasing...Eland
Dankie vir daai een Danie
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Skootplasing...Eland
Ek sal so 4 duim regs van die vou skiet wat die blad been maak.
Last edited by FCLoretz on Tue Apr 30, 2013 4:03 pm, edited 1 time in total.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Skootplasing...Eland
Ek skiet nie graag in die wind nie....
Ma as ek n kans moet vat sal dit as volg wees:
Kruishaar so net onder die oe........ so 1 1/2" na regs....

MAAR
As dit nou gan oor die trofee.....
Daar waar sy linker voor been af kom en n "vou" maak teen die lyf so derde van onder af......
Nag Hasie
Ma as ek n kans moet vat sal dit as volg wees:
Kruishaar so net onder die oe........ so 1 1/2" na regs....
MAAR
As dit nou gan oor die trofee.....
Daar waar sy linker voor been af kom en n "vou" maak teen die lyf so derde van onder af......
Nag Hasie
Last edited by Alwyn on Tue Apr 30, 2013 4:05 pm, edited 1 time in total.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Skootplasing...Eland
weereens tussen die oe. as ek nog in veld is met daai wind.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Skootplasing...Eland
Op die lyn van die verste voorbeen, 6" op van onder die lyf
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Skootplasing...Eland
Dit is waar my kruishaar sou wees.
Naas
Naas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing...Eland
Naas wrote:Dit is waar my kruishaar sou wees.
Naas
Naas,
Ek dink jy het hom...
Dis n lekker hart skoot daai.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skootplasing...Eland
Kruis sal net-net raak aan die onderkant van sy linkeroog.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Skootplasing...Eland
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Skootplasing...Eland
vir trofee, vou waar die manne reeds uitgewys het, vir vrieskas, kopskoot tussen sy kykers.
Work To Hunt, Hunt To Live
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Skootplasing...Eland
Oops, nie mooi gelees nie, wind pla van regterkant af, dan mik vir onderkan van linkeroog, oog regs soos bok vir jou kyk op foto.Herman Huyser wrote:vir trofee, vou waar die manne reeds uitgewys het, vir vrieskas, kopskoot tussen sy kykers.
Work To Hunt, Hunt To Live
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Skootplasing...Eland
Stem saam met Herman.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skootplasing...Eland
Herman Huyser wrote:Oops, nie mooi gelees nie, wind pla van regterkant af, dan mik vir onderkan van linkeroog, oog regs soos bok vir jou kyk op foto.Herman Huyser wrote:vir trofee, vou waar die manne reeds uitgewys het, vir vrieskas, kopskoot tussen sy kykers.
Klaar gekwes met die eerste skoot!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skootplasing...Eland
Dit is 'n goeie skoot maar ek reken jy gaan effe bo-oor die hart skiet.Gerhard wrote:Naas wrote:Dit is waar my kruishaar sou wees.
Naas
Naas,
Ek dink jy het hom...
Dis n lekker hart skoot daai.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skootplasing...Eland
Hein22 wrote:Dit is 'n goeie skoot maar ek reken jy gaan effe bo-oor die hart skiet.Gerhard wrote:Naas wrote:Dit is waar my kruishaar sou wees.
Naas
Naas,
Ek dink jy het hom...
Dis n lekker hart skoot daai.
Onthou dit is die mikpunt, nie waar die projektiel die bok gaan tref nie! Neem die val en wind in aanmerking.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skootplasing...Eland
120m met 150meter zero... bo-oor hart
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Skootplasing...Eland
Hang af van of koeel nog klim op daardie afstand of nie. Skoot Bo oor Hart sit die lite Baie keer af vinniger as skoot dear die hart.Hein22 wrote:120m met 150meter zero... bo-oor hart
Net my 2c
Lekker aand
JP
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing...Eland
Boys,
Eland se hart sit baie hoog in die borskas.
As jy die bo punt van die hart vang skiet jy die plumbing ook stukkend.
Dan dop hy nog vinniger
Eland se hart sit baie hoog in die borskas.
As jy die bo punt van die hart vang skiet jy die plumbing ook stukkend.
Dan dop hy nog vinniger
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Skootplasing...Eland
Ek sit liewers daai skoot daar in,voor ek die agterste punt van die bladbeen vang.
Ek meen my kal in ag,wat n 270 is met 150 grain punte.dit is al wat ek op die oomblik het.
Ek sal daai skoot met vetroue meen.
Net my meening
Naas
Ek meen my kal in ag,wat n 270 is met 150 grain punte.dit is al wat ek op die oomblik het.
Ek sal daai skoot met vetroue meen.
Net my meening
Naas
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Skootplasing...Eland
Met my 308 NomaMag en Etip 180gr dink ek nie die wind gaan te veel pla nie.
Ek skiet hom dus so tussen die oge:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/eland_zps10cb03d9.jpg
Ek skiet hom dus so tussen die oge:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/eland_zps10cb03d9.jpg
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skootplasing...Eland
Onder die linkeroog. Naas het my geleer om die kolletjie op die bok te plaas en kan julle glo, ek het dit reggekry. Baie makliker om die bok met 'n projektiel te tref as om met die rekenaar skote te skiet!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
Re: Skootplasing...Eland
Hier is my skoot plasing met my .308 , 168gr
Ek sal klein bietjie laer skiet as Naas, maar hy sal val met naas se skoot ook.
Ek sal klein bietjie laer skiet as Naas, maar hy sal val met naas se skoot ook.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19
