Koedoes in die Noord-Kaap prys

JohanP
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am

Re: Koedoes in die Noord-Kaap prys

Post by JohanP »

Dit klink baie belowend
Ek stel ook belang, indien daar iets van kom
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Koedoes in die Noord-Kaap prys

Post by Herman Venter »

Hoender wrote:More,

Ek sal 'n prys maak nader aan die jag seisoen. Bly om te sien jul stel belang
Onthou net, mense maak hulle jag datums al 'n hele tydjie voor die tyd al vas, as ek jy is maak ek 'n prys voor die mense klaar op ander plekke bespreek het!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Koedoes in die Noord-Kaap prys

Post by Roger »

Enige nuus?

Roger!
Too many to mention ;-)
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

Re: Koedoes in die Noord-Kaap prys

Post by shimano »

Lyk my daai koedoes is no almal plat weg!!!!
Post Reply