Dag Wouter en ander. Ek myself gebruik Lapuas in my .243, en .308, en dan is ek baie lief vir die Federals wat ek in my .30-06 gebruik.
My antwoord bo was egter om .30-06 te antwoord oor watter dop die beter een sal wees tussen Winchester en Remington. Ek reken steeds as die persoon tans Remington gebruik, en hy kan teen R6/dop nuwes kry. dit die roete sal wees om te volg.
Groete
Nosler, Lapua of Norma?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Veiligheid eerste manne!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Is daar dalk iemand wat my kan help met die vorige vraag.
Ek sal dit baie waardeer.
Ek sal dit baie waardeer.
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Ek leer heelwat uit hierdie draad, dankie manne.
Ek was vasbeslote om vir my Lapua doppe te koop vir 06, maar sien toe op S&O se webwerf dis R1800 vir 100 doppe. Het toe maar vir my Norma gekoop, ek hoop maar hulle kan die pyp rook.
Ek was vasbeslote om vir my Lapua doppe te koop vir 06, maar sien toe op S&O se webwerf dis R1800 vir 100 doppe. Het toe maar vir my Norma gekoop, ek hoop maar hulle kan die pyp rook.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Dankie vir almal se raad.
Ek kon egter nie die advertensie van Rudib opspoor nie.
Ek kon egter nie die advertensie van Rudib opspoor nie.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Skaaphaas wrote:Ek leer heelwat uit hierdie draad, dankie manne.
Ek was vasbeslote om vir my Lapua doppe te koop vir 06, maar sien toe op S&O se webwerf dis R1800 vir 100 doppe. Het toe maar vir my Norma gekoop, ek hoop maar hulle kan die pyp rook.
Wat kos die Normas huidiglik?
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Ek het vir Rudib n PM gestuur. Ek kon dalk fout gemaak het, want ek sien hy het Reminton in .243 verkoop. Sal jou laat weet,30-06 wrote:Dankie vir almal se raad.
Ek kon egter nie die advertensie van Rudib opspoor nie.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Skuus 30-06, ek was verkeerd, die Remingtons waarnaa ek verwys was vir .243 gewees.BRNO .06 (Pierre) wrote:Ek het vir Rudib n PM gestuur. Ek kon dalk fout gemaak het, want ek sien hy het Reminton in .243 verkoop. Sal jou laat weet,30-06 wrote:Dankie vir almal se raad.
Ek kon egter nie die advertensie van Rudib opspoor nie.
Veiligheid eerste manne!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Dis ok
Dankie vir jou moeite.
Dankie vir jou moeite.
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Nosler, Lapua of Norma?
R1125 / 1000, maar in pakke van 20 elk teen R225 per pak.BRNO .06 (Pierre) wrote: Wat kos die Normas huidiglik?
http://www.zimbibooks.com/comersus/stor ... oduct=1278

