http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/ScopeMount270_zps875d4622.jpg
Ok ek het die geweer .270 opgetel vir nie slegte prys nie laat oorblue matt, timney opgesit en oorgebed maar nou soek ek basiese en ringe wat die scope sal nader bring aan my oog ten minste 1" ek kan nou tans met hom skiet maar dit is nie gemaklik om in sover as moontlik in te le om die perfekte beeld te he nie.
Wat stel julle manne voor soos julle kan sien sal ek die scope ook hoer moet kry ook as ek hom nog verder terug wil skuif. Ek hou van die scope met die fyn kruishaar en will die my tackdriver maak die geweer is gebruik maar bitter min geskiet was 'n bakkie geweer met 'n baie slegte sneller.
98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
Frederik
Dalk is ek verkeerd, kan jy nie die voorste en agterste basis omruil en dan die basis wat nou agter is omdraai nie? Jy behoort dan meer spasie te he en dan net vir jou medium ring opsit want daai lyk na lae ringe.
Dalk werk dit nie want as daai Brno is soos dit vir my lyk kan hulle net een rigting in gaan.
Wat van "piccatinny rail"
Ek weet nie
Groete
Jaco

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
Mens kry extended basisse om te doen wat jy wil hê. Ek glo jy sal regkom met lynx of thor.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
Arnold enige idee van pryse ?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
Ek sou skat hier by R400
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
http://db.tt/f8HHfpNV
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
Kyk ook of die kolf nie te lank is vir jou en laat stukkie af haal as moet anders gaan jy nie lekker skiet selfs met nuwe ringe!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
Marius, die kolf sit mooi hy is dieselfde lengte as my 375 H&H dit is net daardie 1" en probeer maar die beste van die saak maak sonder om 'n ander teleskoop te kry.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 98 Aksie hulp nodig met basis en ringe.
Frederik,
Ek het 'n FN Browning op dieselfde aksie. Ek het nuwe Warne basis en ringe gekoop nadat die 1 Thor skroef gestrip het. Swak monteer werk oorsprongklik, en ek kry nie Thor in die hande om te hoor van vervanging van die skroef kop.
Die Warne is regtig die geld werd. Soos Jaco sê jy kan 'n gewone M98 voorste basis omdraai en so jou teleskoop verder terug skuif.Ek het dit gedoen en dit werk.
NS. as ek na die huidige voorste basis kyk sal jy dit nie kan doen nie, dit lyk of die ring in die middel vasheg. Ek het Weaver tipe gehad wat 'n 2/3 vashegting punt het.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution