.264 Win Mag

Post Reply
Danie Lombard .243

.264 Win Mag

Post by Danie Lombard .243 »

Hi al die skiet manne.

Is hier van jul op die forum wat het 'n geweer in die kaliber .264 Win Mag? Ek stel al geruime tyd belang in die kaliber. Sien dat Remington 'n Sendero het wat gekamer is in die kaliber.

Enige raad en hulp oor die kaliber sal waarder word. Hy lyk soos my tipe kaliber.

Danie
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: .264 Win Mag

Post by Francois Marais »

Danie

Jy het seker al gedoen, maar hier is n paar stukkies wat die moeite werd is om te lees........

http://www.gunsandammo.com/content/the-264-winchester-magnum
http://www.chuckhawks.com/264mag.htm

The .264 Winchester Magnum caused plenty of excitement when it was introduced in 1958. The color advertisement read: "The .264 Winchester Magnum, Its Makes A Helluva Noise And Packs A Helluva Punch." And it did. Then came the 7mm Remington Magnumto steal all the thunder and the .264 Magnums gathered dust on dealer's shelves. Which is sad since Winchesters cartridge does everything they said it would do. In the 26" barrel of the Model 70 Westerner, that is. But shooters wanted a shorter barrel and they og it in the Model 70 Featherweight. They also got plenty of muzzle blast, plenty of recoil, and .270 Winchesterperformance. Some consider it to be a deer cartridge at most while the opposing team praises the .264 as an excellent elk cartridge. Actually, both are correct when bullets of proper weight and construction for the job at hand are used. A 140 grain spitzer loaded to 3100 fps in a 26" barrel delivers almost a ton of residual energy at 300 yards. It sectional density is about the same as that of the 160 grain 7mm, and 190 grain .30 caliber bullets.

This text is based on information from ?Cartridges of the World?, Hodgdon reloading manual, the cartridge designer and/or own resources.
Hy sal n loop opvreet voor brekvis.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Danie Lombard .243

Re: .264 Win Mag

Post by Danie Lombard .243 »

Dankie ou FM,

Jy is ons eie jaracal info ghuru.  Ja, die .264 vreet lekker by die keel van die loop. Maar daai roer gooi 'n laaaang pil lekker vinnig en vrek ver so plat soos 'n laser.  Net die ding wat ek nodig het vir die kompitisies.
Of sal ek eerder se nog 'n gat jeuk roer.

Is hier manne wat met die .264 skiet/jag?
Danie
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: .264 Win Mag

Post by Janjak »

Danie,
my pa het een gehad, n Win mod 70. Ons het altyd gepraat van die "mincer" want hyt kwaai vleis gemors.
Plat geskiet- ja. Maar die loop hou net nie.
As ek moet self kies sal dit een van die ander 6,5's wees.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .264 Win Mag

Post by Hein M. »

Ysterluis x 1000 ;D

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Danie Lombard .243

Re: .264 Win Mag

Post by Danie Lombard .243 »

Sal maar liefs my lus vir die staal vreter moet eenkant toe skuif. Maar ek kan jul verseker dat ek honger was vir die kaliber.

Klink my hy's soos 'n sport motor. Lekker vinnig en als wat goed is, maar duur op instandhouding.
Post Reply