Hallo Manne
Vir die van julle wat al beide besit het, hoe vergelyk julle brandstofverbruik van die 4.5 teenoor die nuwe 4.0?
Groetnis
Wouter
4.5 EFI vs 4.0VVTI Land Cruiser
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 4.5 EFI vs 4.0VVTI Land Cruiser
Wout
Ek het 4.0 kry so 4km/l en maks 6km/l as jy mooi ry, myne het de graaf pyp + chip op en hy trek 'n barshou, so die verbruik is maar selfde as 4.5 en moenie dat hulle jou anders vertel, het paar vriende wat die 4.0 ry en hulle verbruik is selfde as myne
Groete
Ben

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 4.5 EFI vs 4.0VVTI Land Cruiser
kan dit seker nie met die 4l prado vergelyk nie. maar dink dit is selfde enjin. op 130-140 maklik 7.5km/l
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 4.5 EFI vs 4.0VVTI Land Cruiser
Hallo Ben
Ek het n 4.5 gehad met n Van der Linde stage 2 op wat my enige iets vanaf 5km/L tot so 7.5km/L gegee het afhangende hoe ek gery het. Ek het nou n 4.0 DC gekry en ook dadelik Van der Linde toe gestuur vir n stage 2 convertion. Die eerste tenk het my presies 5km/L gegee en die tweede tenk 5,4km/L. Die derde een was 4km/L maar ek het so bietjie laat wiel. Wat my gepla het is die feit dat ek dit maar rustig gevat het op die hoofwee met n gemiddelde spoed van so 130km/h met die eerste twee tenks. Hierdie is verseker swaarder as wat ek met die 4.5 gekry het. Ek weet nie of dit dalk te doen het met die feit dat dit n DC is nie.
Beide hierdie bakkies gee basies presies dieselfde krag(kw en nm) op die wiele na die convertions, maar hulle manier van kraglewering is anders. Die 4.5 het defnetief sterker getrek teen laer toere met die 4.0 wat weer sterker is teen hoer toere. Hierdie was ek te wagte maar nie die swakker petrol verbruik nie. Het jy enige syfers wat jou bakkie op die wiele doen? So terloops was my beste petrolverbruik met die 4.5 7,8km/L toe ek hom baie mooi genurse het op die Natal paaie oppad Richardsbaai toe. Ek moet se ek geniet darem die knaap weer gate uit. Ek wonder of ek hom nie maar moet stuur dat hulle die supercharger moet opsit nie. Net jammer dat jy 95 oktaan moet gebruik wat so skaars soos hoendertande in ons wereld is.

Sorry kan nie onthou wat hy doen nie, moet inelkgeval weer laat dyno sal jou dan laat weet, sit net af as jy petrol ingooi dan word hy vinniger vol, jy sal baie baie mooi moet ry om bo 6 te kry, ek meet nie meer nie gooi net in en geniet. Moet byse het ander bumper en skokbrekers ens op wat biekie swaarder maak. Ek het ook 4.0 Fortuner en sy gem is 5.5 dis nou pad en dorp so 4-6 met bakkie lyk inlyn
Groete
Ben
Sorry kan nie onthou wat hy doen nie, moet inelkgeval weer laat dyno sal jou dan laat weet, sit net af as jy petrol ingooi dan word hy vinniger vol, jy sal baie baie mooi moet ry om bo 6 te kry, ek meet nie meer nie gooi net in en geniet. Moet byse het ander bumper en skokbrekers ens op wat biekie swaarder maak. Ek het ook 4.0 Fortuner en sy gem is 5.5 dis nou pad en dorp so 4-6 met bakkie lyk inlyn
Groete
Ben
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 4.5 EFI vs 4.0VVTI Land Cruiser
Ben/Cassie
My vrou ry n FJ en die petrolverbruik daar is ook nader aan die 6.5-7km/l so dit lyk my maar die bakkies is aansienlik swaarder. Ten minste sukkel n mens dit nie uit nie! Ben jy is absoluut reg n mens moet die enjen maar afsit soos n V8 anders gaan jy hom nooit vol kry by die pomp nie! Dit is ook so dat al die inkleur maar n bietjie gewig bysit by die bakkie.

Danie Lombard .243
Re: 4.5 EFI vs 4.0VVTI Land Cruiser
Ek mag dalk heeltemal verkeerd wees met die volgende.
Vir een of ander rede wat ek nie verstaan nie is 'n V engine swaarder op brandstof as 'n inlyn engine. Die 4,0l vvt is mos 'n V blok en die 4,5l efi is 'n inlyn blok?
V majiene het gewoontlik 'n korter stroke en con rod lengte sodat die masjiene vinniger en hoer toere kan rev, die pistons is ook platter en ligter. Dus is hul krag beter teen ho?er toere waar die inlyn masjiene weer lekker sterk is teen laer toere met die langer con rods stroke. Dit kan ook bydra tot die brandstof verbruik verskil. Waneer 'n vervaardiger low reving high torque masjiene wil bou is dit altyd inlyn engines.
Vir een of ander rede wat ek nie verstaan nie is 'n V engine swaarder op brandstof as 'n inlyn engine. Die 4,0l vvt is mos 'n V blok en die 4,5l efi is 'n inlyn blok?
V majiene het gewoontlik 'n korter stroke en con rod lengte sodat die masjiene vinniger en hoer toere kan rev, die pistons is ook platter en ligter. Dus is hul krag beter teen ho?er toere waar die inlyn masjiene weer lekker sterk is teen laer toere met die langer con rods stroke. Dit kan ook bydra tot die brandstof verbruik verskil. Waneer 'n vervaardiger low reving high torque masjiene wil bou is dit altyd inlyn engines.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 4.5 EFI vs 4.0VVTI Land Cruiser
Daan
Ek dink jy het n baie geldige punt daar beet. Selfs BMW se inlyn ses motor is ligter as die opisisie se V6 motors. Om alles te kroon rev hy ook soos n demoon!