Motivering vir Semi-Auto vir boer met Renosters

Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Motivering vir Semi-Auto vir boer met Renosters

Post by DWB »

Hallo Manne,

Ek vra die vraag namens 'n vriend van 'n virend.

Die spesifieke persoon het Renosters wat hy elke aand in 'n Boma injaag en allerhande ander veiligheids toestelle.

Maar hy is bang vir as die manne gewapen daar aankom.

Ek verbeel my daar was voorheen iets oor dit, maar kan nie nou onthou nie.

Kan enigiemand die roete voorstel wat die ou kan gaan?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Motivering vir Semi-Auto vir boer met Renosters

Post by BRNO (Pierre) »

Deon, watse kaliber is dit. Meeste van die semi outos word mos maar verkoop as n spesifieke maak en kaliber, en daar word nie werklik aangedui of dit semi outo is of nie. Kan hy dit nie net bloot as normale jag geweer motiveer nie?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Motivering vir Semi-Auto vir boer met Renosters

Post by Penkop »

Nee Pierre, jy kan nie. Moet nie eens probeer om 'n semi-auto as 'n grendel aksie geweer te lisensieer nie. Iewers gaan jy af tjop.

Ek verstaan SAJAGTERS endosseer nou semi-autos vir toegewyde sport skuts. Dit behoort die maklikste roete te wees om te gaan.

Groete
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Motivering vir Semi-Auto vir boer met Renosters

Post by DWB »

Hier is die stukkie wat ek na gesoek het:

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/ ... s-20110922

Maar nou is die groot vraag wie by die polisie moet mens kontak?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply