Ek jag nou al so jaar met die boog, maar ken nog nie die tegniese deel van die toerusting so goed nie.
1. Nou wil ek net graag hoor by die manne wat ken, watse lengte fletches julle aanbeveel vir jag. Soos ek dit verstaan moet mens met broadheads langer fletches (4" of 5") gebruik, maar ek sien gereeld die amerikaners jag met 2" fletches en dan skiet hulle goed.
2. Sit julle die fletches reguit of "helical" op?
3. Het julle enige ondervinding met "quikspin"
4. En het enige van julle al "FOBs" probeer?
Ek gebruik 5" fletches wat reguit op gesit is vir jag, maar net omdat ek niks anders ken nie.
Jammer ek gooi nou so baie vrae in een onderwerp.
Fletches vir jag?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Fletches vir jag?
1. Ek het in die begin met die klein of "blazer" fletching geskiet maar nou jag ek net met 4 inch fletching dit werk net beter vir my.Felix wrote: Ek jag nou al so jaar met die boog, maar ken nog nie die tegniese deel van die toerusting so goed nie.
1. Nou wil ek net graag hoor by die manne wat ken, watse lengte fletches julle aanbeveel vir jag. Soos ek dit verstaan moet mens met broadheads langer fletches (4" of 5") gebruik, maar ek sien gereeld die amerikaners jag met 2" fletches en dan skiet hulle goed.
2. Sit julle die fletches reguit of "helical" op?
3. Het julle enige ondervinding met "quikspin"
4. En het enige van julle al "FOBs" probeer?
Ek gebruik 5" fletches wat reguit op gesit is vir jag, maar net omdat ek niks anders ken nie.
Jammer ek gooi nou so baie vrae in een onderwerp.
2. Ek verkies 'n regs helical op my 4 inch fletching.
3. Die quick spins werk, hulle raas net bietjie en is nogal duur...
4. Ek het FOB's, hulle werk nie sleg nie maar dit hang af van jou anker punte of dit vir jou gaan werk.
Hulle is duur en moeilik om in die hande te kry en as jy hulle raak skiet is hulle stukkend ek speel net met hulle sal nie jag nie...
As jy 5 inch fletching gebruik en jy skiet lekke raak dan het jy mos nie 'n probleem nie...
Jy is welkom om nog vrae te vra, ek sal help so ver ek kan...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: Fletches vir jag?
Dankie Gerhard vir die antwoorde.
Ek hou maar by dit wat ek het want het nog nie probleme gehad nie, het net gewonder wat die voordele van die korter fletches is.
Nou wil ek jou sommer nog n vraag vra. Hoe onderhou mens die boog? Behalwe nou om die snaar te "wax". Moet n mens die cams olie gee of so iets? Of moet ek hom maar van tyd tot tyd invat sodat n pro hom net n "diens" gee?
Op die stadium sorg ek net dat hy skoon is en die snaar gewax is.

Vas!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fletches vir jag?
Felix
Kom al met die boogjagtery al van 1995 af.
2. n Helical fletch bestuur jou pyl beter, ek fletch maar altyd bietjie helical.
3. Quickspin is goed, maar baie duur, en as jy ver skiet, maak hy jou pyl stadig, omdat hy meer "drag". Raas bietjie en is BAIE sensitief vir flect clearance.
4. Het dit nog nie gebruik nie, dink dis n foefie, sien Lancaster gee dit nie eers meer aan in hul catalog.
Mooi loop
Francois

1. Vier duim fletches werk heel goed genoeg, jy kan korter skiet as jy mechanical b/heads skiet, hulle vlieg amper soos field points. Ek jag nu met 2" blazer vains, en is heel vrede met dit, het voorheen 4" vanes gebruik1. Nou wil ek net graag hoor by die manne wat ken, watse lengte fletches julle aanbeveel vir jag. Soos ek dit verstaan moet mens met broadheads langer fletches (4" of 5") gebruik, maar ek sien gereeld die amerikaners jag met 2" fletches en dan skiet hulle goed.
2. Sit julle die fletches reguit of "helical" op?
3. Het julle enige ondervinding met "quikspin"
4. En het enige van julle al "FOBs" probeer?
2. n Helical fletch bestuur jou pyl beter, ek fletch maar altyd bietjie helical.
3. Quickspin is goed, maar baie duur, en as jy ver skiet, maak hy jou pyl stadig, omdat hy meer "drag". Raas bietjie en is BAIE sensitief vir flect clearance.
4. Het dit nog nie gebruik nie, dink dis n foefie, sien Lancaster gee dit nie eers meer aan in hul catalog.
Jy het rerig nie meer te doen as dit nie, het al aanbevelings gelees wat se om jou snaar elke twee of wat jaar te vervang, anders skiet hom ma tot hy beginne uitrafel, en sit n nuwe op.Op die stadium sorg ek net dat hy skoon is en die snaar gewax is
Mooi loop
Francois
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Fletches vir jag?
Maak maar seker dat daar nie te veel stof op die boog kom as mens jag nie. Ek het nog nie my boog ge olie nie. Seker maar omdat ek 'n Bowtech skiet.Felix wrote: Dankie Gerhard vir die antwoorde.
Ek hou maar by dit wat ek het want het nog nie probleme gehad nie, het net gewonder wat die voordele van die korter fletches is.
Nou wil ek jou sommer nog n vraag vra. Hoe onderhou mens die boog? Behalwe nou om die snaar te "wax". Moet n mens die cams olie gee of so iets? Of moet ek hom maar van tyd tot tyd invat sodat n pro hom net n "diens" gee?
Op die stadium sorg ek net dat hy skoon is en die snaar gewax is.
As jou winkel soos Archer's Edge is dit 'n goeie idee om so een keer 'n jaar die boog te laat service en te tune...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment