Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LongWolf »

JP

nee eks met jou.

nee die hare stel perfek, het getoets, links - regs - op - en af - als werk reg.

het weer ge-zero op 25, 100, 200, 300 en 400m.

sal vanmiddag my gadget opsit en ook met hom kyk. (Gadgets: n boer maak n plan - post)
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by Pappabeer »

Rudi, ek verkies maar die Nikons. Ek hou nie van die leupold se fokus meganisme wat die lock-ring insluit nie. Die Nikon fokus soos die meeste Europese scopes met n interne okulere fokus. Sover ek verstaan is beide van hulle twee buis teleskope, maar nie heeltemal seker oor die fieldmaster nie. Ek weet die Prostaff reeks is.

N ander opsie is om na die 2,5-10x42 monarch te kyk. Hulle is nie veel duurder as die VX1 nie en dit is n beer van n teleskoop itv waarde vir geld. Ek het n Monarch op my kruppel2 en is baie tevrede. Dalk kry jy n goeie deal by huntex, ek soek self na n scope vir my 7x57...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Ek hoor jou, maar die Monarch teleskope is vir my bietjie "bulky". My Brno's is maar en dun roere en die Monarch laat hom lomp voel. Ek besef hulle is top kwaliteit.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by Pappabeer »

Ek hoor jou. Die droom is natuurlik swarovski se 3-9x 36 vir so n roertjie. Jy't mos baie geld!! ;)
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Ek hoor jou ;D

Ja stem saam, hy sal lekker werk.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by mariusr »

Leupold is darem mooi "sleaky" teleskoop en glad nie "bulky"!
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Dis hoekom ek hulle op my Brno's verkies. My kliente kon nog nie een breek nie, so hulle werk goed vir my. Die 2012 reeks is baie meer duidelik as tevore.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by Giepie »

LongWolf wrote:Geno

hoe lank moet ek kyk voor daai makker op die regterkant sy hand voor die loop verby swaai, want ek reken een of ander tyd gaan hy hom misgis en met n paar ventilasie gate in sy hand sit, en ek wil nie daai oomblik mis nie...

of is dit nou weer n "quickslim" oomblik.
Kom uit "The gods must be crazy". ;D
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by Pappabeer »

En die andwoord is...? Jy sal dalk n paar mooi pryse by huntex kry...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by JACQUES BOTHA »

burris !
Post Reply