Herlaai Data 22K Hornet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Herlaai Data 22K Hornet
Ek is seker die eenigste ou hier rond wat met die 22K skiet maar meskien kan ek iemand help.
let wel die ladings is soos ek in my geweer gebruik.
Begin altyd by min lading
Dop - Winchester
Primer - Winchester Small Rifle
Kruit - S265 ( Sou darm bitter graag Lil Gun kruit uit die VSA in die hande wou kry)
Punte - 45gr PMP SP
AOL 44.15mm
Lading - 11.3gr
Laas toe ek oor chrono geskiet het het ek 2800fps gekry op die 45gr punt.
Geweer is 'n sako aksie met truvelo loop.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Dankie vir die data.
Ek wil self begin laai vir my .22 Hornet
Ek is redelik moeg gesukkel met die sellier en Bellot ammunisie se kwaliteit.. En dit lyk my dit is al wat beskikbaar is..

- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai Data 22K Hornet
JohanP,
Onthou, Gerhard se Hornet is die "K". Bietjie warmer as standard.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Goue resep vir gewone Hornet is: 10,5gr S265 en 45gr koeel. Koop koeels wat spesifiek vir die Hornet gemaak is! Ek het V-max'e en Grenades en ander "varminting" koeels probeer en almal weggegee! Sierra en PMP se 45gr hornet koeels loop mooi in my geweer!JohanP wrote:Dankie vir die data.
Ek wil self begin laai vir my .22 Hornet
Ek is redelik moeg gesukkel met die sellier en Bellot ammunisie se kwaliteit.. En dit lyk my dit is al wat beskikbaar is..
Aim small, miss small
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Ek het gekyk na Nosler se Ballistic Tip 45gr.
Ek is nogal voorstaander van Nosler se koeëls.
Hulle sal seker net so goed soos die Sierras presteer.
Ek is nogal voorstaander van Nosler se koeëls.
Hulle sal seker net so goed soos die Sierras presteer.
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Ja, ek het gesien hy laai bietjie hoêr as die Somchem handleiding se aanbeveling.Geno wrote:JohanP,
Onthou, Gerhard se Hornet is die "K". Bietjie warmer as standard.
Ek sal maar by die Somchem boekie hou
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Johan, 2 goed gaan 'n rol speel:JohanP wrote:Ek het gekyk na Nosler se Ballistic Tip 45gr.
Ek is nogal voorstaander van Nosler se koeëls.
Hulle sal seker net so goed soos die Sierras presteer.
1. Die lengte van jou magasyn;
2. Die vorm en lengte van die koeel.
Jy sal moet gaan bepaal wat die maksimum TPL is wat jou magasyn jou gaan toelaat en ook gaan kyk na die vorm van die koeel. Koeels wat ontwerp is vir die Hornet is kort en stomp. Kyk maar hoe die Noslers in jou geweer vaar, ek ken hulle ongelukkig glad nie!
Ek kan net noem dat ek byvoorbeeld die Barnes Grenades in 36gr in my geweer probeer het en kom nie 'n A4 papierteiken met al 5 skote raakskiet op 100 nie...
Aim small, miss small
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Ek het ñ "unieke" .22 Hornet
wel, ek het nog nooit so een gesien nie.
Die geweer het twee vervangbare lope (los lope).
.22 Hornet en .410 Haelgeweer.
Dit los my probleem op met magasyne, want die geweertjie kank soos haelgeweer, en net een patroon kan op ñ slag gelaai word.
Dit gaan nogal ñ interessante pad wees om te loop, want julle noem nou dinge wat ek nie aan gedink het nie.
Gaan my weer lekker besig hou op Saterdae
Die geweer het twee vervangbare lope (los lope).
.22 Hornet en .410 Haelgeweer.
Dit los my probleem op met magasyne, want die geweertjie kank soos haelgeweer, en net een patroon kan op ñ slag gelaai word.
Dit gaan nogal ñ interessante pad wees om te loop, want julle noem nou dinge wat ek nie aan gedink het nie.
Gaan my weer lekker besig hou op Saterdae
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Eugene wrote:Johan, 2 goed gaan 'n rol speel:JohanP wrote:Ek het gekyk na Nosler se Ballistic Tip 45gr.
Ek is nogal voorstaander van Nosler se koeëls.
Hulle sal seker net so goed soos die Sierras presteer.
1. Die lengte van jou magasyn;
2. Die vorm en lengte van die koeel.
Jy sal moet gaan bepaal wat die maksimum TPL is wat jou magasyn jou gaan toelaat en ook gaan kyk na die vorm van die koeel. Koeels wat ontwerp is vir die Hornet is kort en stomp. Kyk maar hoe die Noslers in jou geweer vaar, ek ken hulle ongelukkig glad nie!
Ek kan net noem dat ek byvoorbeeld die Barnes Grenades in 36gr in my geweer probeer het en kom nie 'n A4 papierteiken met al 5 skote raakskiet op 100 nie...
Eugene moes op die harde manier leer.
45gr SP soos PMP as jy nog kan kry of Sierra's wat spesifiek vir die Hornet gemaak is.
Dis wat jy wil laai.
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Dis goeie raad.....Gerhard wrote:Eugene wrote:Johan, 2 goed gaan 'n rol speel:JohanP wrote:Ek het gekyk na Nosler se Ballistic Tip 45gr.
Ek is nogal voorstaander van Nosler se koeëls.
Hulle sal seker net so goed soos die Sierras presteer.
1. Die lengte van jou magasyn;
2. Die vorm en lengte van die koeel.
Jy sal moet gaan bepaal wat die maksimum TPL is wat jou magasyn jou gaan toelaat en ook gaan kyk na die vorm van die koeel. Koeels wat ontwerp is vir die Hornet is kort en stomp. Kyk maar hoe die Noslers in jou geweer vaar, ek ken hulle ongelukkig glad nie!
Ek kan net noem dat ek byvoorbeeld die Barnes Grenades in 36gr in my geweer probeer het en kom nie 'n A4 papierteiken met al 5 skote raakskiet op 100 nie...
Eugene moes op die harde manier leer.
45gr SP soos PMP as jy nog kan kry of Sierra's wat spesifiek vir die Hornet gemaak is.
Dis wat jy wil laai.
Soos my pa altyd gesê het... "waarom wil jy weer die wiel uitvind?"
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Ek sien op Safari & Outdoor se website het hulle net 40gr Hornet koeëls.
Ek sal maar more ñ draai daar gaan maak om te hoor.
Baie dankie vir julle insette
Ek sal maar more ñ draai daar gaan maak om te hoor.
Baie dankie vir julle insette
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Data 22K Hornet
Ek gebruik die 40gr ook met baie goeie sukses! Koop 100 en kyk hoe werk hulle in jou geweer en laat weet, sal graag wil hoor of jy reggekom het!JohanP wrote:Ek sien op Safari & Outdoor se website het hulle net 40gr Hornet koeëls.

Groete
Aim small, miss small