Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Watter een sou julle voorstel as ek moes kies? Soek iets vir my 7x57.
Last edited by rudib on Wed Apr 10, 2013 10:30 am, edited 1 time in total.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by Armand Steenkamp »

Dis n moeilike een! Wat is die prysverskil tussen die 2 scopes? Ek het nog nie deur die leupold gekyk nie maar het al met die fieldmaster in die nag geskiet en die scope het my veras! Baie duidelik en die verstellings is posetief.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by mariusr »

Ja mens kan nie sleg praat van een van die twee alby uitstekende waarborge! Onthou net die Leupold VX 1 werk nie op "clicks"nie maar "micro dial" sisteem baie ouens hou nie daarvan!Dis nou geval waar jy self moet gaan kyk van watter een jy meeste hou? Dink jy kan alby kry vir onder R3000 wat ek laas gesien het!
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Die nuwe 2012 VX1 modelle het 1/4 Moa clicks.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by BRNO (Pierre) »

Rudi, my vrou het een van die Nikons op haar .308. Alhoewel die geweer nog slegs 48 skote geskiet het, is hy werklik baie helder, en verstel sy turrets baie positief en true. Met Safari wat die Nikons back en se hy ruil hom dadelik om indien iets verkeerd gaan, sal ek die Nikon baie sterk oorweeg.

Ek moet hier noem dat ek self nog nie met n VX1 gewerk het nie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LongWolf »

Rudi

ek het :-[ :-[ :-[ my 30kwes anderdag laat val :-[ :-[ :-[ op die gradge vloer, op die scope!!!
(kom ons praat nie verder daar oor nie)
nee kerels ek was nie gesuip nie!!!!

ek gaan Vrydag skiet: gaan toets of die Nikon nog reg is dan sal ek jou laat weet.
sover kan ek niks fout sien nie maar die baan sal wys.
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Jis Francois, dis n slegte een. Hoop als is ok
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by mariusr »

Ai toggie longwolf hoe kry jy dit reg? Ek het nou so pyn hier in my mid rif!!!
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 995
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by Kallie Fernhout »

Ek het Nikon fieldmaster op my 243. Scope het so week terug probleme gegee met sy paralax verstelling het die scope safari toe gevat en hul hom dadelik omgeruil. moet se die nikon baie helder en waarborg en naverkoopsdien uitstekend
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by mariusr »

Wil net noem ek het VX 1 met die friction dails op my 30 06 het nog nooit sy zero verloor nie baie helder en nog nooit probleme gegee!Dit bly 'n Leupold!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leuppold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LUAN »

Hoe/wat is n friction dial? ek het n vxII met turrets met gleuf om munstuk in te sit of vingenael vir verstelling.
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

die ouer Leuopold VX 1 se verstel knoppe het nie "ge-click" as jy hulle draai nie. Hulle was stram om die verstelling in plek te hou - "friction dails"
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by mariusr »

Micro friction dails soos hulle dit noem! Dit click blykbaar maar jy kan dit nie voel of hoor nie soos op ander teleskope! Die verstelling voel ook baie stywer as gewone clicks!
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Gelukkig met die 2012 modelle het hulle nou clicks en vinger verstelbare knoppe. Die clicks voel net nie so positief nie :(
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LUAN »

O ok ja ek het so ou Weaver scope wat so werk, maar n klein bietjie draai maak een helse skuif op poi.
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Weet julle dalk of the VX II se tube 1 stuk is?
Ek weet VX1 se tube is nie een stuk nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by Geno »

VX2 se tube is 1 stuk 6061-T6 aluminium.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 756
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by rudib »

Dankie Geno
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LongWolf »

was vanoggend by die apteek gewees oor die verdomp idiotiese ding wat ek aangevang het..........maar daai apteker soek seker nou nog sy gat want hy het sy gat-af gelag toe ek vra vir n boksie "quickslim"

ek het die kweskwes geskuif en nie gekyk wat ek doen nie toe stamp ek hom van die tafel af(daar kry ek nou weer daai naarkol op my maag)

:-[ :-[ :-[
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LongWolf »

Geno wrote:VX2 se tube is 1 stuk 6061-T6 aluminium.

Geno

hoe lank moet ek kyk voor daai makker op die regterkant sy hand voor die loop verby swaai, want ek reken een of ander tyd gaan hy hom misgis en met n paar ventilasie gate in sy hand sit, en ek wil nie daai oomblik mis nie...

of is dit nou weer n "quickslim" oomblik.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by mariusr »

Moet se ek sal ook my m@#r strip as die warm doppe so op my kop reen!!!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LongWolf »

Kerels

die scope het dit oorleef.

alowel daar geen merkie op die scope is nie, het hy wel gebuig "af en regs" op die buis.

hy het 2voet onder en halwe voet regs gegooi op 25m(ja 25m)

maar ek het lood gestoot tot op 400m en alowel die wind sleg was het die gong gedans.

maar hy sal weldra vervang word.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by JPS »

Francois

Het die buis gebuig? Of het die kruishaar net sy zero verloor?

Mooiloop
JP
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by LongWolf »

JP

die val was hard, dit lyk van die kant af of die buis n bietjie gebuig het.

maar dis nie onmoontlik dat dit net die kruishaar is wat dalk geskuif het.

hoe sou ek dit dan regkry as dit net die kruishaar is wat geskuif het?
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nikon Fieldmaster 3-9 x 40 of Leupold VX 1 3-9 X 40 ?

Post by JPS »

Hi Francois,

Miskien myseslf vereerd gestel. Meer bedoel het die kruishaar sy verstelling verloor soos wat jy hom sal skuif met jou turrets?

Het self al kruishaar gehad wat gebreek het, het so 45grade gele.....

As die scope weer regskiet nadat jyhom weer ingestel het is dit oed veral as die buis gebuig is.

Mooiloop
JP
Post Reply