Ons soek n foto?
Flip









kopskoot wrote:manne
Stefan is verheug, oor almal se geluk wense. Hy het my egter gevra om by julle almal te begin petrol geld insamel ('n donasie)
Almal dink daai 4.5 wat op hom geskryf staan, het iets met sy enjin te doen. Dit het eerder met sy petrol verbruik te doen .he he he![]()
Sterkte Stef


Stefan doen obviously iets reg, ek het ook een gehad maar kon nie die petrol bekostig nie!Eugene wrote:Baie geluk, geniet hom!




ek hoop nie daai skote is verder as 300m nie. SA jagters se dis onverantwoordelik en distansieer hulle van sulke gedrag!Freek wrote:Nodig net die laaste "finnishing off" touches om daai pakket te voltooi - 'n Bosvrak Jagstoel agter op vir die laaaaang plat skote in die Vrystaat en Namibië
. (punt)








Stefan764 wrote:Freek n ander pel van my se my eendag: Jy moet nie worry oor n Landy of n Ford se olie lekke nie. Jy moet beginne worry as hy OPHOU lek!!! Dai lek kom standaard saam hulle uit he he he he
