James
Watter webbrowser gebruik jy, kan jy moontlik oorgaan na Google Crome of so iets?
Sien ook hier http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 67#p253389
Groete
Verandering van Forum na jaracal.com
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Ek gebruik google, ek sal na die chrome opsie kyk
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Ek dink die nuwe forum werk nou spoggerig en die advertensies bo-aan is 'n welkome verandering en werk baie mooi! Dankie weereens vir al die harde werk.
