Ek weet daar is 'n oop topic oor etrx 10 maar weet nie waar nie......
Dit is wat ek vandag kon uitfigure....dalk kan almal dit al reeds doen maar nou ja, dalk help dit iemand
As jy by jou stand stop, vat dit as waypoint 1
Loop sit jou roeper uit en merk dit as waypoint 2
Sit nou op jou stoel en orienteer die etrex om way point 2 te wys in die rigting wat jou roeper is...
bv...as jou roeper 11 uur voor joy staan, draai etrex rond in jou hand totdat wp 2 11 uur van wp 1 af is...
Vat dan die klein toggle en beweeg jou pyl op die Etrex in die rigting van jakke, asook op jou geskatte afstand, klick met toggle en op die screen is daar so ronde bolletjie....Go to, en daar gaan jy met die driehoek pyltjie tot by jou destination.
Hierdie is 'n ander metode as wat op die kurses bespreek word ,,,,gaan prober dit en kyk of jy meer as 1 punt kam trek...
Cheers
Etrex 10
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Etrex 10
Cobus
As jy nie die GPS op die stoel gebruik nie, maar op die bakkie en jy sorg dat jy die staanplek reguit inry kan die GPS dit self orienteer en sal jou metode lekker werk. 12uur(track up) is dan die neus van die bakkie en kan jy die cursor gebruik. Dit moet ge-check word en is nie so akkuraat nie.
Mooiloop
As jy nie die GPS op die stoel gebruik nie, maar op die bakkie en jy sorg dat jy die staanplek reguit inry kan die GPS dit self orienteer en sal jou metode lekker werk. 12uur(track up) is dan die neus van die bakkie en kan jy die cursor gebruik. Dit moet ge-check word en is nie so akkuraat nie.
Mooiloop
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Etrex 10
Kan iemand dalk stap vir stap verduidelik hoe om n bearing lyn te trek as jak jou antwoord met die 10. Ek figure hom nog uit
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Etrex 10
as jy my bel sal ek gou help.....tik is nie slim nie...o832782II2
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Etrex 10
Dankie ek net gou opi pad dan sal ek bel
