KAN NIE SCOPE MEER AFSTEL NIE

Post Reply
renier183
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Mon Feb 25, 2013 3:59 pm

KAN NIE SCOPE MEER AFSTEL NIE

Post by renier183 »

HI MANNE

KAN JULLE ASB HELP, EK HET 'N COUNTERSNIPER 30MM SCOPE OP 'N KEN FARREL 20MOA PICATINNI RAIL GESIT MET 'N STEL KEN FARREL LOW MOUNTS OP 'N MUSGRAVE .243 MET 'N SANTA BARBARA AKSIE GESIT. EK KRY DIT NIE VER GENOEG AF GESTEL OM OP 100M IN DIE KOL TE SKIET NIE.
DIT BLY 7DUIM HOOG SKIET. KAN IEMAND MY HELP ASB.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: KAN NIE SCOPE MEER AFSTEL NIE

Post by tripodmvr »

Kan die rail altwee Kante om opgesit word. My raai is dat dit verkeerd om gemonteer is.
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: KAN NIE SCOPE MEER AFSTEL NIE

Post by PJS »

renier183 wrote:HI MANNE

KAN JULLE ASB HELP, EK HET 'N COUNTERSNIPER 30MM SCOPE OP 'N KEN FARREL 20MOA PICATINNI RAIL GESIT MET 'N STEL KEN FARREL LOW MOUNTS OP 'N MUSGRAVE .243 MET 'N SANTA BARBARA AKSIE GESIT. EK KRY DIT NIE VER GENOEG AF GESTEL OM OP 100M IN DIE KOL TE SKIET NIE.
DIT BLY 7DUIM HOOG SKIET. KAN IEMAND MY HELP ASB.
Ekt selle probleem met my 22-250 gehad. Ook n 20 MOA Picatini op gehad. Kry toe n zero Picatini. Toe is probleem opgelos.

tripodmvr wrote:Kan die rail altwee Kante om opgesit word. My raai is dat dit verkeerd om gemonteer is.
Kan seker wees, maar die picatini van NF wat ek gehad het kon slegs eenkant toe gemonteer word.
Mooiloop
PJ
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: KAN NIE SCOPE MEER AFSTEL NIE

Post by Jean Marais »

20 MOA is baie en is 80 klieks op 'n scope wat 'n 1/4 MOA per kliek stel. Dit is amper die volle strek van meeste scopes. 'n Zero picatini sal die saak regstel vir die nader skote.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: KAN NIE SCOPE MEER AFSTEL NIE

Post by Dries Skiet »

10 MOA sal ook werk, dit is 10+ duim op 100 meter. Met n 0 rail gaan jy +_13duim onder verloor.
renier183
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Mon Feb 25, 2013 3:59 pm

Re: KAN NIE SCOPE MEER AFSTEL NIE

Post by renier183 »

Dankie het die rail agter laat afwerk en nou is hy reg
Post Reply