6BR en 300WM

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Hi

Twee projekte wat ek oppi oomblik mee besig is.....
Image
Image

6mmBR op n Howa aksie, 1-10 twist. Wou lankal n BR met magasyn he, gan ook hom met die 62gr Varmint Grenades skiet, hoop hulle gaan mooi groep.

Image
Image
Image
Image

Hierdie is n 300WM vir die laaitie, Whalter Match loop, Remington 700 aksie, het 150gr Barnes TSX punte gekoop, en as ek dalk 145 GS Custom punte kry.

Altwee gunne het ons geskiet net om te sien of daar nie feeding problems, extraction problems en sulke goete is nie, Beide moet nog finale metaalwerk gedoen word, gebed word, silencers op kry, en dan n finale toevoeging wat ek as n surprise wil hou en sien of dit gaan uitwerk. Sal so oor n week of wat terugvoer gee.

Mooi loop
Francois

NS Hoop hulle gaan so goed skiet soos ek hoop hulle gaan lyk.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Hunter xxx

Re: 6BR en 300WM

Post by Hunter xxx »

Francois

Ja nou se ek niks meer nie ek is  jarloers :'( :'( :'(

Ek dink ek sal gaan vir die 6Br hy gaan mooi skiet.
Jy moet maar wys wat hy doen.

Ian
Last edited by Hunter xxx on Fri May 28, 2010 9:22 am, edited 1 time in total.
Danie Lombard .243

Re: 6BR en 300WM

Post by Danie Lombard .243 »

Ou FM.


Jy sal nooit 'n fout maak met 'n .300 Win Mag nie. Hy het nie/niks/geen/boggerol probleme met herlaai en akkuratheid nie. Ek het al gehoor dat die "JALOERSE OUENS" dit is nou die mane wat nie een het nie en ook BAAAAANG IS vir die recoil ;D ek grap sommer, se dat.......
Die kal gou lope uitskiet met sy kort nek en groot kruit kollom, en die kort nek hou die punt nie styf genoeg vas nie en dat die recoil die punte dieper seat in die magasyn kas weens die vreeslike recoil, en dat die kort nek nie juis betekenis vol is t.o.v. akkuraatheid nie.

Dit is materiaal winkel stories daai. vol stof en ruik na ou lap. Sy loop hou en hou en hou. Jy kan maar met hom speel, gooi klippe.
En ek kan jou belowe dat hy 'n gong sommer ander laat dong met daai lekker plat skiet 155gr punte. 3280ft/sek. op my kettie 69gr S365 met Federal 215, PMP doppe, PMP match punte. :o :o Ek is nie lief om ladings te gee op die site nie, liewe leser, moenie dit op jou geweer probeer nie, begin onder en werk stadig na bo. Omie hier by ons het 'n .300 Wby. Skiet dieselfde trajek, skop net veel meer.

Ek het al met hom alle ladings en alle punt gewigte probeer. Hy vreet almal. Dit is maar die laaste tyd dat ek met 220gr punte begin skiet het. Man, lekker.

Kry vir jou een, hy's nams.

Danie
tafjak

Re: 6BR en 300WM

Post by tafjak »

Danie

Ag-nee man! wat's fout met 308 dan? :D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Danie

Thanks, is mos nu eintlik die laaitie s'n, ma pa sal dam seker ook n hou of twee mag gooi. Ek het nog so 600 van daai 155gr punte, was mos goedkoop, het op n stadium met hulle ge-oes. Hulle sal nu mooi handig te pas kom.

Taffie

Die ding met n 308 is mos daai gradeboog wat jy moet onthou om in te pak. ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
tafjak

Re: 6BR en 300WM

Post by tafjak »

Francois
Die ding met n 308 is mos daai gradeboog wat jy moet onthou om in te pak.
O ja, amper vergeet, ek skiet myne van 2poot en base plate. Was mos 'n bomtaris in die army.
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by DSBW »

Francois

Baie mooi roere ou maat, well done, ek wens jou .1" groepperings toe met albei.

En dan.........................................

308 is koning.

Dawie
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: 6BR en 300WM

Post by WOLF »

308 is koning

As jy kan,dan kan jy.Met of sonder gradeboog.
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Raven »

Ja nee wat, ek hoor met 308 kan jy Koedoe agter die berg raakskiet, mik net reguit om deur die berg te skiet  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: 6BR en 300WM

Post by Freddie101 »

Francois
Voorspoed. Laat weet tog hoe maak daardie 6mm br met die varmint grenades.

Lekker speel
freddie
yol bolsun
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Freddie
Voorspoed. Laat weet tog hoe maak daardie 6mm br met die varmint grenades.
Thanks sal doen, ek gaan gou more oppi baan probeer uitkom, sal laat weet, altwee is vandag gepak, maar die 300 het nog so n bietjie metaalwerk. Ek kan self nie my lus hou vi daai BR nie. Ek is ook net so nuuskierig oor die Varmint Grenades, my ou BR het n 1-14 twist loop, wat te stadig is vir die punte wat 1-10 aanbeveel. Nuwe loop is nu n 1-10, hoop hy maak mooi.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Raven »

Francois,
As jy klaar gespeel het more met hom, en hy gooi mooi, stuur my jou bank besonderhede  ;)

Dankie by Voorbaat
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Dawie

Dankie vi daai .1 ma ek sal selfs met n .3-.4 ook vrede wees.
308 is koning.
Ja ek weet, almal se so................tot WOLF ook.

Raven

Sonder scope, as hy MOOI skiet is hy joune vi 15000.00, baie minder as daai Tikka van jou. Met n paar extras, doppe en so............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Hein M. »

Francois,

As ek jou reg lees is jy bereid om soms "projekte" vir ander ouens aan te pak?  Daardie prys is baie billik.  Jy kan nie dalk die onderdele-fabrikate van daardie pragstukke lys nie?

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by 243Songdaug »

Naand Francois.

Twee netjiese roere. voorwaar.  Net een vraag:  Waar is die foto's geneem?

Het vir vroulief probeer oortuig dat ons, na aanleiding van hierdie foto's die gang so bietjie moet verleng - dan kan ek mos sommer by die huis groeperings oefen, maar ek is seker jy ken die antwoord op daai een!!!

Groete.
Jaco
Last edited by Guest on Sun May 30, 2010 9:26 am, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Jaco

Daai is in my eie persoonlike binneshuise skietbaan van 200m.............ja, ja.........

Nee maat, dit help om pelle te he wat gunshops besit.... Skietbaan (binnehuis) ma net 30m, ma werk heel goed om gu n paar skote te skiet om feeding, extraction en al die goete te check. Spaar n 10-15km trip na die rerige baan.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Hein

Ek werk ma met wat beskikbaar is, en ook wat die einddoel van die projek moet wees. Ek het redelik toegang tot aksies, nie altyd onmiddelik nie, maar gewoonlik kry ek wat ek soek. Ek het ook pelle wat in die wapen industrie is, so lope is ook nie te moeilik om te kry nie, net baie duur, en ook nie onmiddelik beskikbaar altyd nie.

Dan is ek altyd aan die deal as daar n goeie deal te maak is, so as die aanbod reg is kan hy gaan, ek kan altyd ma weer een maak/bou.

Laat weet waarna jy op soek is, en ons maak n plan, as moontlik.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Janjak »

Francois,
het jy toe al bietjie geskiet?
As hulle skiet soos hulle lyk..............
Jy kan dan die 260 bietjie wegpak en met die 300 gooi ;D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Jannie

Man toe nie daby uitgekom nie, RUGBY, BIER, en so..........

Sal seker Dinsdag gaan skiet, sal laat weet sodra ek iets het om te wys.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Manne

So n bietjie van n update.....

Die 300 lyk nu so..........
Image
Image
Image

Die 6 BR lyk nu so................

Image
Image
Image

en hy skiet soo............

Image

Die 300 het die groot scope (6-24*50) op omdat daar vi hom nog moet ladings uitgewerk word. Ek dink met so n bietjie krap kan daai BR nog so n klein bietjie krimp. Sy silencer moet nog geblue word en die scope kan so n duim terugskuif, dan dink ek is hy slaggereed.

Sal julle op hoogte hou hoe die 300 se ladings vorder.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: 6BR en 300WM

Post by Freddie101 »

Francois
As n geweer so groepeer dan gaan jou hand elke keer  na daai geweer as jy die kluis oopmaak. Lekker.
Freddie
yol bolsun
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Francois Marais »

Freddie

Die 6mm BR is n BAIE akurate kaliber, ja self meer as die..........., toe maar, los maar. Was n bietjie winderig, en het nog gladnie met die seating depth gespeel nie, het ook ongelukkig nie die chrony saam gehad nie, sou graag wil weet watse spoed hy skiet, is 70gr Sierra MK voor 32.0gr S 355. in n 1-10twist loop, nie die HEEL regte kombinasie vir spoed nie, maar gaan die geweer oor die volgende twee maande gebruik om so 1000 Springbokke te skiet, inni nag, so die spoed is nie nou noodsaaklik nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Janjak »

Francois,
hulle lyk mooooi. En die 6mm skiet ook mooooi.
Ek het my 300 n Terminator K/D opgesit en gister gaan skiet.
2 duim laer POI as gewoonlik en groep nog net so lekker.

Hou ons maar op hoogte
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 6BR en 300WM

Post by Geno »

So moet 'n roer mos skiet!

Mooi man Francois! :)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 6BR en 300WM

Post by KSV »

FM,

Hoe lyk die loop lewe vir die BR en die bskikbaarheid van komponente (doppe)?  Hy luk nogal na 'n roer wat man kan oorweeg as die ander goed bekombaar is.

Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Post Reply