Lisensies
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Dit wil so voorkom, want toe ek by die DFO draai om my 357 lisensie te kry het ek hom versoek om my 'n printout te gee van my lisensies, en die Star 9mm het nie daarop gewys nie, ek moet se ek is in die duister nou, sal moet wag vir die brief en dan verdere aandag gee aan die saak.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Vandat ek ingehandig het, tot en met gister, is my papiere nog nie eers in PTA nie. Dis nou al die 5de week...
:-(
:-(
Too many to mention ;-)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Dit is verseker hoekom dinge so vinnig hier by Garsfontein gaan. Twee dae nadat jy jou aansoek ingehandig het is dit al by die PFO. Dit is n skande dat dit so gaan in die verdere plekke.Roger wrote:Vandat ek ingehandig het, tot en met gister, is my papiere nog nie eers in PTA nie. Dis nou al die 5de week...
:-(
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Hier by ons ry daar net een keer per week 'n voertuig na die Porvinsiale kantoor toe (in Potch, 45 km weg...) en lyk my vandaar ook net een keer per week Pretoria toe!BRNO .06 (Pierre) wrote:Dit is verseker hoekom dinge so vinnig hier by Garsfontein gaan. Twee dae nadat jy jou aansoek ingehandig het is dit al by die PFO. Dit is n skande dat dit so gaan in die verdere plekke.Roger wrote:Vandat ek ingehandig het, tot en met gister, is my papiere nog nie eers in PTA nie. Dis nou al die 5de week...
:-(
Die kaartjies kom met daai selfde voertuig terug en daar is klaarblyklik in Potch, net een dame (met baie swak gesondheid, want sy is elke week siek) wat al die kaartjies wat vir Noord Wes terugkom, uitsorteer en aanstuur....
Aim small, miss small
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Sommer nou weer gebel, steeds in Bloem...BRNO .06 (Pierre) wrote:Dit is verseker hoekom dinge so vinnig hier by Garsfontein gaan. Twee dae nadat jy jou aansoek ingehandig het is dit al by die PFO. Dit is n skande dat dit so gaan in die verdere plekke.Roger wrote:Vandat ek ingehandig het, tot en met gister, is my papiere nog nie eers in PTA nie. Dis nou al die 5de week...
:-(
Too many to mention ;-)
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
My .22 aansoek is uiteindelik goed gekeur na amper ses maande.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie geluk!BenG wrote:My .22 aansoek is uiteindelik goed gekeur na amper ses maande.
Too many to mention ;-)
-
Fanie
Re: Lisensies
Aansoek vir geweer is uit ein de lik na 4 maande goedgekeur na ek nou weer eers deur allerhande nie-wetlike vereistes oor hekkies moes spring, deur lusse moes duik, steiltes opklim en so aan. Die "toegewyde jagter" en "toegewyde sportskiet" status beteken blykbaar niks behalwe dat dit begin lyk asof dit net nog 'n onnodige uitgawe is.
Nou wag ek dat die kaartjie gedruk moet word, dis ook nou al weke.
Nou wag ek dat die kaartjie gedruk moet word, dis ook nou al weke.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ek het gister Bloemfontein toe gekry en met Col. Barnard gepraat. Volgens hom het hy persoonlik die aansoek PTA toe gevat die 12de maart. Maar niemand in PTA weet van hierdie aansoek nie.
Ek was in sy kantoor toe hy hulle bel, hulle hou vol dis nie daar nie. Hy gaan volgende week weer soontoe dan sal hy dit opneem met hulle.
So die lang gewag duur voort...
Ek was in sy kantoor toe hy hulle bel, hulle hou vol dis nie daar nie. Hy gaan volgende week weer soontoe dan sal hy dit opneem met hulle.
So die lang gewag duur voort...
Too many to mention ;-)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Roger ek hoop rerig vir jou part hulle het hom nie laat weg raak nie!! hulle het met my laaste aansoek helfte van my aansoel laat wegraak! Toe moet ek oor aansoek doen!
Groetnis
Groetnis
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
5 April, aansoek word op die stelsel gelaai
12 April (vandag) Lisensie verlaat polies stasie en is oppad na CFR
Cobus
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Kom ons hoop daar's nie reën op die pad nie 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ok, nou net die call centre (012 353 6111) gebel. Dieselfde storie.
Toe mail ek nou vir Lt. Col. Dolo. Kom ons kyk wat gebeur.
Roger!
Toe mail ek nou vir Lt. Col. Dolo. Kom ons kyk wat gebeur.
Roger!
Too many to mention ;-)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lisensies
Ek gaan more my aansoek indien vir my 243 nou net een vraag Afrikaans of Engels my aansoek vorm wat ek by die winkel gekry het is Afrikaans.so alles is toe in Afr gedoen.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
3 dae later en geen reply van Col. Dolo nie.
So sal ons maar aanhou wag...
So sal ons maar aanhou wag...
Too many to mention ;-)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
Nico, ek doen nog altyd myne in Afr of Engels afhangende wattter vorm ek kry. Nog nooit 'n probleem gehad nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Ek het nogals verlede week vir hulle gevra of hulle weer gaan toemaak vir Huntex, en die antwoord was nee. Dis nou jammer, jy wou seker n paar skote die naweek gaan skiet het.Piet-Skiet wrote:Het my glock se lisensie vandag opgetel mar dit help niks want zimbi is toe.
Veiligheid eerste manne!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lisensies
Ok my aansoek is in vandag nou vir die lang wag Die dame sê kan myself reg maak vir 'n 3 maande wag.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Dit kan verseker wees. Hulle het dit die afgelope twee jaar gedoen. Bel dalk more weer.Piet-Skiet wrote:We'll ek het gebel en daar was geen antwoord nie? Maybe is ek verkeerd mar ek glo nie? Ja ek sien nogals uit mar gelukig nie so baie soos met die m&p nie.
Veiligheid eerste manne!
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
Weet iemand dalk wanneer die Weskaap polisie se nuwe lisensie aansoeke opgaan CFR toe? Ek het my nuwe lisensie ingegee middel Maart en die stelsel wys dat dit nog lê by provinsiaal. Ek wonder hoe gereeld per maand vat Weskaap nuwe lisensies op CFR toe?
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ek het dieselfde probleem.rakker wrote:Weet iemand dalk wanneer die Weskaap polisie se nuwe lisensie aansoeke opgaan CFR toe? Ek het my nuwe lisensie ingegee middel Maart en die stelsel wys dat dit nog lê by provinsiaal. Ek wonder hoe gereeld per maand vat Weskaap nuwe lisensies op CFR toe?
Eks in die vrystaat.
Too many to mention ;-)
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Lisensies
Het dinsdag 16 Feb aansoek in gehandig vir die Mini 14 by Roodepoort.
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Lisensies
mr rey wrote:28 Jan '13:
Aansoeke vir Bevoegtheid en 2 lisensies ingehanding, glo alles gaan mooi loop!
29 Jan '13:
Ontvang sms "Your Competency Certificate is receiving attetion at the DFO"
Sal julle op hoogte hou!
My bevoegtheid en lisensie aansoeke het so verloop:
28 Jan 2013 - Handing aansoek vir bevoegtheid en 2 wapen lisensies in by "local dfo"
29 Jan 2013 - "Your Competency Certificate is receiving attention at the DFO”
4 Feb 2013 – Prov DFO ontvang aansoeke
21 Feb 2013 – CFR ontvang aansoeke
5 Maart 2013 – Bevoegtheid “approved/finalized”
18 Maart 2013 – Wapen lisensies “finalized”
12 April 2013- Gaan haal my lisensie kaartjies by “local dfo”
ek is baie bly! gaan van 1 tot 5 mei in N Kaap jag en glo my dirty ol six sal n positiewe bydra maak tot n suksesvolle jag!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
5 April, aansoek word op die stelsel gelaai
12 April (vandag) Lisensie verlaat polies stasie en is oppad na CFR
Cobus
17 April, word aanvaar by CFR en op hulle records geplaas.
21/4/2013
Nou net gebel, word ge-"prepair for concideration"
Cheers
Cheers
5 April, aansoek word op die stelsel gelaai
12 April (vandag) Lisensie verlaat polies stasie en is oppad na CFR
Cobus
17 April, word aanvaar by CFR en op hulle records geplaas.
21/4/2013
Nou net gebel, word ge-"prepair for concideration"
Cheers