Z5 Kruishaar
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Z5 Kruishaar
Welkomtot die platsak-bende wat met goeie teleskope skiet.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Z5 Kruishaar
daai join ek ook.wlm wrote:Welkomtot die platsak-bende wat met goeie teleskope skiet.
maat, geluk met daai scope! presies 'n aar terug het ek die selfde grappie gemaak. en is nie spyt nie.
dit is net in 'n ander klas...
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Rip
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Apr 01, 2013 8:03 pm
Re: Z5 Kruishaar
Dankie dankie, julle laat my nou al minder skuldig voel 
-
Rainbird
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am
Re: Z5 Kruishaar
Nou gaan ek n spanner in die works gooi...
Gaan kyk n bietjie na hierdie nuweling as jy opsoek na n 1" scope is...
http://sportsoptics.zeiss.com/hunting/e ... t-hd5.html
Hulle word glo by Huntex vrygestel aan die Suid Afrikaanse publiek en hy kos minder as n Z5.