Ek het nou net gelees dat mens nie lewendige rondtes in 'n tumbler moet skoonmaak nie. Dit kan glo afgaan. Is dit moontlik??
Die kruit binne in word ook glo geaffekteer.
Kan enige iemand bietjie hierop uitbrei? Ek het dit al gedoe...
Tumbler
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Tumbler
Ek het dit ook gebruik raak en is ook hier gesê dat dit glad nie 'n goeie idee is nie, juis oor die poeier wat geaffekteer word.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Tumbler
Nie "gebruik raak", maar gevra het ek bedoel. Ek sien ek kan nie my post edit nie... Oops
Jannie Welman
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Tumbler
Thomas
ek dink nou maar net.
wat is jou doel om dit te doen nadat jy klaar herlaai is.
om mee te begin moet jou doppe skoon en droog wees, klaar ge-inspekteur en als wees.
dan!!! - hoe lank tuimel jy, want my kop se vir my met die vibrasie gaan jy die vorm van die dryfmiddel verander,
agv die feit dat wrywing/skuur dit teenmekaar en gaan stof afgee wat die reaksie van die dryfmiddel sal beinvloed en hoe dit reageer.
ek kan nie se of dit sal afgaan nie - maar kan die gevolg voorspel as dit gebeur en iemand kry seer.
die vuurwapen wet sal verander en die lewe vir herlaaiers sal moelik raak.
dis my beskeie opinie!!!

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tumbler
Geno het vroeer op n ander post genoem dat daar n lagie van n sekere middel op die kruit is, wat sal afkom wanneer dit getumble word, en dan verander jy die eienskappe van die kruit, wat natuurlik baie gevaarlik kan wees om dan daardie patroon te skiet.
Veiligheid eerste manne!
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Re: Tumbler
Ek ek kan dink dat daar probleme kan kom in 'n RCBS tipe 'rolling' tumbler. Maar 'n vibrerende tumbler...
Rede, hier in die Kaap raak ou se koper maar soms vaal as lank in kluis staan, veral as jy inloop kluis het soos in my ou huis. Dan tumble ek hulle mooi skoon voor die jagtrippie en vaula, ammo so mooi soos dag toe dit gelaai is...
Ek is egter nou bekommerd oor die wat dit aan die kruit doen, my kop sê ook egter vir my in 'n vibrerende tumbler kan die effek mos nie merkbaar wees nie. Ek praat van jag tot 250m, nie benchrest skiet tot 1000m. Mens moet alles op die forum in konteks sien. Jag vs baanskiet presisie...