Burris E1 recticle en Scope
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Johan
Ek dink steeds dit is elke voornemende koper se plig om eers seker te maak wat hy koop voordat hy koop. Ek weet nie waar jy die teleskoop gekoop het, maar ek se altyd vir my kliente dat daar n verskil is tussen die grootboet en die kleiner vergrotings se kruishaar in die E1 reeks.
Kom gerus terug en se hoe die teleskoop perform het en hoe jy hom vind asb. Hoop hy kyk en perform darem beter as daai Leupold's van jou wat so probleme gee. O ja vergeet ek hulle is mos baie beter as die Burris. hahahaha
Groetnis

Last edited by Monrique (SJ) on Thu Sep 20, 2012 7:02 pm, edited 1 time in total.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
VLT in PTA is die agente vir Burris
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Dankie Piet
Wat dink jy van die E1 kruishaar?
Jou mening asb.
Jacques
Wat dink jy van die E1 kruishaar?
Jou mening asb.
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Jacques, ek het nog nie self met een geskiet nie, maar hy lyk goed. Myne is almal die Ballistic Plex kruishare.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
JB
Het jy weer intussen n skiet sessie of 2 kon inwerk en terugvoering gee, Blok sal darem ook binnekort kan gesels en Junglejulian gaan ook binnekort baan toe vir die scope deur sy passies sit.
Wag vir die antwoorde en terugvoering.

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Try vir SJ hier op die forum!engels wrote: Watter winkel in Pretoria omgewing hou op die oomblik Burris full field ii aan? Het vandag 3 winkels in Pretoria probeer maar hulle het nie
SJ kom in!!!!
Aim small, miss small
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
JB
Kom in maat en vertel hoe jy die scopie verder ondervind asb.?;Jy het dit seker nou al mooi deur die se passies gesit?
So ook ander manne wat die scope gebruik vir jag of baanskiet!
Hoor graag van julle
Groetnis
Monrique

junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Burris E1 recticle en Scope
Ek is baie tevrede met die scope se lense en kruishaar.enigste kritiek is die fyn skroefdraad op die turret caps en die feit dat die turrets nie kan optel en zero na nul toe nie.ek moet elke keer mooi tel as ek wil stel van 200-300-400-500m.Daarom gebruik ek die kruishaar se afmik merkies.Die scope is op my 243 AI en die trajek is spot on vir die MV e1 kruishaar.
Ek sal enige dag nog een koop.Wag net vir die 223 om te kom dan kry hy Die 6,5-20 se kleinboet.
Ek sal enige dag nog een koop.Wag net vir die 223 om te kom dan kry hy Die 6,5-20 se kleinboet.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
+1! Ek het ook die 4.5-14x40 op die .22 Hornet en hy is spot on!junglejulian wrote:Ek is baie tevrede met die scope se lense en kruishaar.enigste kritiek is die fyn skroefdraad op die turret caps en die feit dat die turrets nie kan optel en zero na nul toe nie.ek moet elke keer mooi tel as ek wil stel van 200-300-400-500m.Daarom gebruik ek die kruishaar se afmik merkies.Die scope is op my 243 AI en die trajek is spot on vir die MV e1 kruishaar.
Ek sal enige dag nog een koop.Wag net vir die 223 om te kom dan kry hy Die 6,5-20 se kleinboet.
Aim small, miss small
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
30-06 en junglejulian30-06 wrote:Middag manne ek sal graag wil hoor wat dink julle is die tekortkominge van die 6.5*20*50 met die E 1 kruishaar.
Ek weet dit is baie goeie waarde vir geld en het duidelike lense maar enige iets het sy beperkinge, ek sal graag wil weet wat is die scope sin.
Groete.
Lees gerus hier: http://www.burrisoptics.com/faq.html die kan jou die rede gee vir minder interne verstellings! Mens kan wel die scope se bene rek indien jy n basis stelsel opsit soos n Picatinny rail wat gemasjien kan word om meer MOA's te kry.
Hoop dit maak sin.
Groetnis
Monrique
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Vir die manne wat teikenskiet doen of wil doen is die n uitstekende keuse, baie helder en betroubaar teen n netjiese prys. Duurder is nie altyd beter. So ook vir die verder skote op bokke.
Groetnis
Monrique
Groetnis
Monrique
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Het n Baie sterk gevoel dat die my 2de Burris gan wees. So vir intresandhyd, Hoe werk daai kruishaar in die nag? Ek wil myne hoofsaaklik vir uitdun werk in die nag gebruik en dan papierskiet in die dag.
Goroetnis
Goroetnis
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Ek het ook Burris 4.5-14x42 E1. Baie mense kla oor jy nie die turrets kan zero nie. Sover ek weet kan die meeste van hulle.
Op die turret se kant,waar die text merke is, is daar 'n tipe van halfmaan gaatjie. Druk gier 'n klein skroewedraairtjie in,hou vas die turret bo op en skuif die ring met die text op in die rondte tot hy gezero is. Slegs die ring beweeg as jy die turret self met jou hand vashou. So maklik soos dit.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris E1 recticle en Scope
Armand
Jy kan maar daai scope koop kom nou net terug van twee weke se jakkals skiet in die karoo en hy het uitstekend gewerk, kon selfs twee rooikatte oor die 400m berop skiet.
En vir verder afstande in die dag hy werk al te lekker vra maar die manne wat laasjaar saam geskiet het by die langafstand skiet wat ek en piet gereel het

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Burris E1 recticle en Scope
Blok,
Tjap my maat, dankie vir die trugvoering!! Dink ek en Sj gan die naweek bietjie gesels.. Hoop net by bankrekening lyk reg!
Groetnis
Tjap my maat, dankie vir die trugvoering!! Dink ek en Sj gan die naweek bietjie gesels.. Hoop net by bankrekening lyk reg!
Groetnis