Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
My nuwe stokperdjie is om telekope op E-Bay te koop en by ons skietbaan te verkoop. My nuutste aankopie is 'n Sightron SII Bigsky 3.5-10x42. Weet enige iemand iets van die hierdie scopes af en wat sal mens in SA betaal vir die scope? Die "reviews" wat ek gelees het is baie positief.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Danie Lombard .243
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
Dag se Dirty old six. (30-06) 
Wat ek nou vir jou gaan vertel is gebaseer op hoor se, en soos jy weet kan die mens soms maar lekker bollie praat.
Sightron is volgens die skiet wereld 'n goeie scope.
Hier gaan ek.
Gehoor dat die Sightron a Lynx produk is wat in die VSA bemark word onder die naam Sightron. Of dit waar is weet ek nie, as dit so is behoort dit dan 'n puik produk te wees. Lynx is tog 'n puik scope sonder enige drama en draad werk. Het ook anderdag gehoor dat Lynx gebruik Weaver se turret stel meganisme. Of dit waar is weet ek nie.
IEMAND HELP!! 'n Kenner oor scopes??? Hier erens op Jaracal moet 'n scope rep/agent bemarker of iets wees, of dalk ken jy een, of jou sussie se kerel is een. Stel hom aan die woord.
Loer net na die volgende. Ford ST het 'n T5 Volvo enjin, Ford/Mazda se 2,5tdi het 'n Iveco enjin, Bentley 'n VW enjin ens. ens. Met ratkaste en onderstelle, rekenaars, ligvaart, skeeps bou en sommer by alles is dit van toepassing. Tegnologie word uitgeruil. Dit is vir maatskapye veel goedkoper om in te koop in bestaande tegnologie as om hul eie ten duurste te ontwikkel. Met alles gaan dit so en ja, beslis die geval met scopes ook. Maatskapye rig fabrieke op in lande waar arbeid goedkoper is en so kan hul 'n produk bemark teen goedkoper pryse.
Burris, Nikon en Vortex is blykbaar een fabriek in die Phillipyne. Bushnell se scope met die ingeboude range finder en Burris se scope met die ingboude range finder in, is een en dieselfde scope.
Ek en my neef het as kinders alles uitmekaar gehaal om te sien wat binne aangaan en hoe dit werk. My neef se grand finale was 'n ou TV, en ja, hy het die buis ook van nader beloer en dit ook verwoes.
So het ek al 3 kaput geweer teleskope, on herstelbaar gewees, uitmakaar gehaal en beloer wat daar binne aangaan. Yip, hul is maar dieselfde.
Ek dink daar is nie meer 'n kaput produk nie. Maar as 'n persoon nou regtig wil en hy gaan uit sy pad uit om SWAK gehalte teen peanut pryse aan te koop, sal hy dit beslis regkry.
Danie

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
30-06/Danie
Ek ken gladnie die scope's nie, wat ek vinnig kon oplees is ek met diet wat Danie te se gehad het.
Hier is n link na die spesifieke scope se manual en specs.................
http://www.sightron.com/index.php?action=view_document&did=1201816362&cat_id=7&id=47
Mooi loop
Francois
Ek ken gladnie die scope's nie, wat ek vinnig kon oplees is ek met diet wat Danie te se gehad het.
Hier is n link na die spesifieke scope se manual en specs.................
http://www.sightron.com/index.php?action=view_document&did=1201816362&cat_id=7&id=47
Mooi loop
Francois
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
Ek wou s? daai scope lyk baie soos 'n Lynx, die ou Lynx professional om presies te wees.
Ek het vir Nicholas Yale gebel vir 'n prys = R5400. (dis $677!) Ek het $285 betaal. Ek stuur hom nou na my suster in Florida toe en van dan af weet ek nie verder nie, want sy kom nie die jaar kuier nie. Kan sy hom pos?
Ek het vir Nicholas Yale gebel vir 'n prys = R5400. (dis $677!) Ek het $285 betaal. Ek stuur hom nou na my suster in Florida toe en van dan af weet ek nie verder nie, want sy kom nie die jaar kuier nie. Kan sy hom pos?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
30-06
Pos........?? Jong ek weti, as sy dit doen met net nie opticks op die pakkie skryf nie, enige opticks hier by ons het n 75% import tax op. Ek sal ditook eerder met DHL of ander importer laat inkom, duurder, maar darm meer seker, ma hulle vra ook weer n SPAN geld. Beste is ma om te soek vi n LIFT, jagter of iemand wat kom kuier.
My 2c...............
Mooi loop
Francois
Pos........?? Jong ek weti, as sy dit doen met net nie opticks op die pakkie skryf nie, enige opticks hier by ons het n 75% import tax op. Ek sal ditook eerder met DHL of ander importer laat inkom, duurder, maar darm meer seker, ma hulle vra ook weer n SPAN geld. Beste is ma om te soek vi n LIFT, jagter of iemand wat kom kuier.
My 2c...............
Mooi loop
Francois
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
Dankie Francois, die Leopolds wat op my eie gewere is, het met "lifts" die land binnegekom, maar ek sal 'n vinniger metode moet kry as ek dit gereeld wil doen. Ek het ook al gehoor van die 75% tax op scopes. Ek wonder hoekom dit so is? Mens kan blykbaar die pakkie as "gift" merk en hoop vir die beste?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
30-06
Mooi loop
Francois
Het dit ook al gedoen, en dan partykeer n briefie in die pos gekry om self die pakkie by CUSTOMS te gaan haal, dan is dit MOOI verduidelik..........kan blykbaar die pakkie as "gift" merk en hoop vir die beste?
Mooi loop
Francois
- spikkels1
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 18, 2010 5:52 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
More almal ,
Eerstens , ek is nie 'n voorstander of teenstander van invoere nie , maar daar is 'n paar dinge wat ons in gedagte moet hou .
Ek speel redelik met kameras en lense en het self ook al ingevoer . Van die produkte is gemerk as gifts , sommige net fragile . Die probleem is net dat customs sommige van die pakkies oopmaak of selfs net X-ray . Dan moet 'n mens ook party kere 'n release fee by die poskantoor betaal . Alles is ekstra kostes wat ons in berekening moet hou .
Vriende of kennise kan ook die items oorbring , maar onthou net dat hulle net 'n sekere bedrag mag deurbring as taxfree . Gewoonlik stop customs ook daardie persone wat so $10 oor sy limiet is .
Dan is daar ook nog die situasie omtrent die waarborg . As ek 'n kamera body of lens invoer , moet ek weet dat Canon SA glad nie aan die produk gaan werk nie . Hulle beskou dit net as 'n grys produk , met geen waarborg . Dinge kan maklik fout gaan soos bv vog wat in die lens inkom .
By teleskope behoort hierdie ook 'n moontlikheid te wees . Vog binne die optics veroorsaak swamme of muf . My een lens moes ek maar weggooi agv van so 'n probleempie . Sou ek egter plaaslik gekoop het , was die lens vervang of herstel .
Maar dan is daar van die ander toerusting wat nog nooit 'n probleem gegee het nie ; selfs onder redeilke ekstreme toestande .
My gevoel hieromtrent is dat jy die bargain van jou lewe kan koop , maar ook bereid moet wees om so af-en-toe 'n booboo te hanteer .

Net soos jy daar se..............dis net, ek dink ons word redelik gerook met die kleinhandel pryse, op verskeie produkte.
Ek sal n KWALITEIT produkt enige tyd as n "grys produk" inbring, en my kans vat met die waarborg. Ek dink dis op die minder goeie produk waar daar n kans is om te verloor.
My 2c...............
Mooi loop
Francois
Net soos jy daar se..............dis net, ek dink ons word redelik gerook met die kleinhandel pryse, op verskeie produkte.
Ek sal n KWALITEIT produkt enige tyd as n "grys produk" inbring, en my kans vat met die waarborg. Ek dink dis op die minder goeie produk waar daar n kans is om te verloor.
My 2c...............
Mooi loop
Francois
- spikkels1
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 18, 2010 5:52 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
Ja Francois , ek hoor .
Party kere voel ek "gerook" is nie die regte term nie .
Kyk bv die Canon 7D digitale kamera sonder enige lense .
R 9400 ( Kamera ) + R 425 ( Courier cost ) = R9825 by my posbus . ( Ingevoer uit Amerika )
R 5300 ( Kamera ) + R 250 ( Courier cost ) = R5550 by my posbus . ( Ingevoer uit Israel )
R 17,199 ( Kamera ) + R 187 ( Posgeld ) = R17,386 by my posbus . ( Bestel uit Kaapstad )
R 24,095 ( Kamera ) + R 000 ( Posgeld ) = R24,095 by my posbus . ( Bestel uit Johannesburg )
Met teleskope dink ek dit kan dalk dieselfde wees ?
Lyk my ek kan so 4 "gryses" inbring vir dieselfde prys as enetjie uit JHB .
Dalk het dit te doen met vraag en aanbod ? Een ding wat ek nog nie so lekker verstaan nie is die invoerbleasting en "tax of duty free holidays"
Maar dit is net my 5c .............. Hier by ons is die 2c al 'n uitgestorwe spesie .

Net soos jy da se............ Het laas jaar twee Leopold 4.5-14 by 50LR teleskope ingebring vi R15ooo.oo, hier by my kos EEN oor die R14ooo. Nu vra ek jou...........Met teleskope dink ek dit kan dalk dieselfde wees ?
Mooi loop
Francois
- spikkels1
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 18, 2010 5:52 pm
Re: Sightron SII Bigsky 3.5-10x42
Ja , Francois , ek is ook maar party kere 'n bietjie dom vir die wiskunde . Miskien 'n kwessie van vraag en aanbod ?
Dirty Old Six ,
Jammer oor die skaking van jou onderwerp , maar terug by jou oorspronklike punt :
As ek in jou moet vasloop op 'n skietbaan en jy speel oop kaarte met my soos dat die 'n ingevoerde teleskoop is , wat die waarborg behels , waar ek meer oor die teleskoop kan lees as hy nie plaaslik beskikbaar is nie ens , sal ek bereid wees om besigheid te gesels . Ons skiet in elkgeval nie almal 50+ rondtes elke naweek uit op een spesifieke geweer nie , so daar kan dalk 'n geleentheids skut wees wat die produk sal wil koop net om hom te "toets" .
Indien meer mense van 'n produk begin praat , kan die handelaars dalk besluit om die produk self te begin inbring , wat parte en tegnikuste ook sal laat toeneem .
Groetnis