help asb 243
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
help asb 243
243 lyk my kan n man se baas word ,so hulp met QL sal waardeer word
1.243 win vrystaat model musgrave
kal; 243 win
looplengte;26 duim
pmp dop met 53,1 grein of 3,43 gram watervolume
twist 1-10 [1-260mm]
2. 243 win truvello loop rsa aksie
kal ;243 win
looplengte 24 duim
norma dop met 56,8 grein of 3,64 gram watervolume
twist 1-10,5
hulp asb met beide nodes, asook korrekte grein koeels mesgroete

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Ek is meer as bereid om te help, en die .243 uitdaging aan te vat, maar jy sal moet se wat jy met die gewere gaan doen. Die 243 kan koeels skiet met n gewig vanaf 75gr tot en met 100gr, dalk self bietjie ligter. Eers as ons vas gestel het watse koeels gebruik gaan word, en dit sluit maak en gewig in, dan kan ons begin by node spoed ens.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: help asb 243
Ek skiet 55gr Noslers in my 243 en hulle het 'n bobbejaan soos 'n sak mis laat val.
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: help asb 243
pierre en driepoot
dis net hier waar probleme begin ,want ek het nou 100gr sierra gamekings,100gr pmp,100gr
,85 gr sierra game king,85 gr hornady vmax,70 vmax
ek wil die gewere aanwend vir jag asook baanskiet tot 500meter [1-10,5 twist] en jag tot op 300 [1-10 twist] meter
wat ek nie nou verstaan nie is dat ek geglo het dat kal en barreltwist geyk is aan n spesifieke grein koeel
dankie vir jul hulp en ek hoop die info kan help ,as ek reg onthou het ek 100gr bergers met my vrou se 243 [1-10,5twist] tot op 400 m baie akkuraat geskiet in die begin, maar ek sukkel om bergers te kry
ek het nogals die geweer vir my vrou gebou , so ek sal hom graag wil verbeter
mesgroet

-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: help asb 243
Manne
Ek het die raad gevolg op die forum en myne maklik uitgesort gekry.
Die kruit bepaal die spoed en die "jump" die akkuraatheid.
Ek laai 3 van elke lading en daar waar die spoed die naaste aanmekaar is, gebruik ek daai lading.
Dan begin ek so 0.5 tot 0.7 van die "lands" af en werk met 0.25 mm terug tot so 3 tot 4 mm van die "lands" af.
Dan skiet ek die wat die verste weg is eerste en as die groep toemaak druk ek net die langer punte dieper in die doppe in tot die lengte wat werk en bevestig met hulle op langer distansies dat die groep nie 'n gelukkie was nie.
Hy maak ewe skielik die groep toe en dan kan jy fyner verstel aan die lengte.
Ek het van Bergers 88 gr na Hornady 87 gr V-Max toe gegaan omdat die Bergers altyd verwag word.
Hoop dit help.
Schalk

SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: help asb 243
rsa dankie vir anwoord
kalibers word met spesifieke twist vervaardig vir n spesifieke koeel , die inligting is beangrik vir my voor ek begin herlaai
ek het vandag n pamflet van berger gekry met al die rifle twists per kaliber . die 1-10 twist vir n 243 win word aangegee as n 90 gr koeel ,maar soos jul se daar is nie beskikbaar nie en ek het toenosler gekoop
nou het ons die korrekte koeel
90 gr nosler ballistic tip
norma dop
h2o - 56,8grein/3,64gram
cci 250 /cci 200?
s365 kruit gebruik
kalibers word met spesifieke twist vervaardig vir n spesifieke koeel , die inligting is beangrik vir my voor ek begin herlaai
ek het vandag n pamflet van berger gekry met al die rifle twists per kaliber . die 1-10 twist vir n 243 win word aangegee as n 90 gr koeel ,maar soos jul se daar is nie beskikbaar nie en ek het toenosler gekoop
nou het ons die korrekte koeel
90 gr nosler ballistic tip
norma dop
h2o - 56,8grein/3,64gram
cci 250 /cci 200?
s365 kruit gebruik
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Stephenson, ek skiet 90gr Nosler BT Hunting uit my geweer, met 40.2gr S365 teen 3114ft/s. Hierdie gaan my jag patroon wees, en dan 80gr Nosler BT Varmit, met 42.9gr S365 teen 3288ft/s. Beide die ladings werk vreeslik mooi in my geweer. Ek het persoonlik ook baie vertroue in die Noslers in jag koeels, en sal nie sommer die resep verander nie. Ek reken jy sal ook baie tevrede wees daarmee.
Ek gebruik PMP primers, wat blykbaar gelykstaande aan magnum primers is, maar ek reken CCI200/250 sal goed werk.
Stuur my net jou maks TPL met die spesifieke koeel, dan kan ek vir jou n resep uitwerk.
Hier is n foto van drie skote wat ek Saterdag op 100m met die 90gr Nosler geskiet het. Ek reken hy is nou reg vir n bokkie. Die onderste groepie naby die kol is die .243. Die boonste groep is die .30-06 in 165gr Nosler BT Hunting teen 2843ft/s
Verskoon asb die gedraaide foto. Ek het probeer om dit reg te maak.
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/243groepie.jpg
Ek gebruik PMP primers, wat blykbaar gelykstaande aan magnum primers is, maar ek reken CCI200/250 sal goed werk.
Stuur my net jou maks TPL met die spesifieke koeel, dan kan ek vir jou n resep uitwerk.
Hier is n foto van drie skote wat ek Saterdag op 100m met die 90gr Nosler geskiet het. Ek reken hy is nou reg vir n bokkie. Die onderste groepie naby die kol is die .243. Die boonste groep is die .30-06 in 165gr Nosler BT Hunting teen 2843ft/s
Verskoon asb die gedraaide foto. Ek het probeer om dit reg te maak.
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/243groepie.jpg
Veiligheid eerste manne!
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: help asb 243
nuwe inligting pierre
1.243 win vrystaat model musgrave
looplengte;26 duim
pmp dop met 53,1 grein of 3,43 gram watervolume
twist 1-10 [1-260mm]
tpl 69,5 mm met 90 gr nosler ballistic tips met s365
2. 243 win truvello loop rsa aksie
looplengte 24 duim
norma dop met 56,8 grein of 3,64 gram watervolume
twist 1-10,5
tpl 70,23 mm met 90 gr nosler ballistic tips met s365
moet ek [ large] cc1200 of [magnum] cci250 gebruik en die aanbevele bullet jump groete

Last edited by stephensonsknives on Mon Mar 25, 2013 5:52 pm, edited 1 time in total.
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: help asb 243
kan ek sommer my 308 se inligting ook deurgee
30 duim ferlach stainless loop
155 gr pmp/nosler hpbt
twist 1-12,7
tpl -73 mm
42 gr s335
h20 dop volume 55,8 grein of 3,575 gram
gebruik tans 1mm jump ,het die jump na ,5 mmgeneem maar die primers het almal uitgeblaas met gerekte flash holes
mesgroete
30 duim ferlach stainless loop
155 gr pmp/nosler hpbt
twist 1-12,7
tpl -73 mm
42 gr s335
h20 dop volume 55,8 grein of 3,575 gram
gebruik tans 1mm jump ,het die jump na ,5 mmgeneem maar die primers het almal uitgeblaas met gerekte flash holes
mesgroete
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: help asb 243
Stephenson
Jy's doodreg die twist is baie belangrik. Ek het ook 'n 1-10 twist en het in Brian Litz wat die "Chief Ballistician" van Berger se boek "Applied ballistics for Long-range shooting" gaan kyk.
Hy het 'n faktor wat die ballistiese koeffisent en die stabiliteit van die punt uitwerk.
Bo 1.4 is goed en hy sê Bergers tot 90 gr sal werk in 1-10 twist lope.
Maar dat die Nosler partition 95 grein nog steeds sal werk dit is net sy BC wat bietjie teen hom tel.
Dit is hoekom ek onder 90 gr skiet met my geweer.
Jy's doodreg die twist is baie belangrik. Ek het ook 'n 1-10 twist en het in Brian Litz wat die "Chief Ballistician" van Berger se boek "Applied ballistics for Long-range shooting" gaan kyk.
Hy het 'n faktor wat die ballistiese koeffisent en die stabiliteit van die punt uitwerk.
Bo 1.4 is goed en hy sê Bergers tot 90 gr sal werk in 1-10 twist lope.
Maar dat die Nosler partition 95 grein nog steeds sal werk dit is net sy BC wat bietjie teen hom tel.
Dit is hoekom ek onder 90 gr skiet met my geweer.
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: help asb 243
Manne,
Het deur my data vir my 243 RSA gaan kyk. Ek het wel 100gr Hornady herlaai en PMP Pro-Amm fabriek deur my geweer geskiet. Die Hornadys het nie te sleg gevaar nie en sou vir algemene jag kon deug. Die Pro-Amm's daarenteen wou nie lekker groepeer nie.
Omdat dit lekker is om te skiet het ek 'n groot verskeidenheid koeëls deur die jare versamel. Ek skiet vanaf 55 tot 90gr en hulle werk mooi. Speer en Sako 90 greiners het nog altyd baie mooi gedoen.
Het begin met Magnum primers en toe later oorgeslaan na CCI200. Het nou weer CCI250 (Magnum) saam met die 55 Noslers gebruik en baie klein groep geskiet - ek sal dit aanbeveel.
Het deur my data vir my 243 RSA gaan kyk. Ek het wel 100gr Hornady herlaai en PMP Pro-Amm fabriek deur my geweer geskiet. Die Hornadys het nie te sleg gevaar nie en sou vir algemene jag kon deug. Die Pro-Amm's daarenteen wou nie lekker groepeer nie.
Omdat dit lekker is om te skiet het ek 'n groot verskeidenheid koeëls deur die jare versamel. Ek skiet vanaf 55 tot 90gr en hulle werk mooi. Speer en Sako 90 greiners het nog altyd baie mooi gedoen.
Het begin met Magnum primers en toe later oorgeslaan na CCI200. Het nou weer CCI250 (Magnum) saam met die 55 Noslers gebruik en baie klein groep geskiet - ek sal dit aanbeveel.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Oom Driepoot, hoekom reken oom in die .243 se geval werk dit net beter om magnum primer te gebruik, instede van standaard? Dit is so met my geweer ook. Die patroon het tog nie n groot lot kruit wat ontsteek moet word nie?tripodmvr wrote: Het begin met Magnum primers en toe later oorgeslaan na CCI200. Het nou weer CCI250 (Magnum) saam met die 55 Noslers gebruik en baie klein groep geskiet - ek sal dit aanbeveel.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: help asb 243
Die dinamika binne 'n patroondop is nog grootliks 'n raaisel. Kan jou dit nie 100% antwoord nie. Dink dit het te doen met die vinniger versnelling van die koeël wat 'n optimum balans verseker. Het met Barnes X (die ou koeël) vanaf 35 tot 39 gr, met 1gr inkremente) geskiet en aanvaarbare 1 MOA met al die ladings gekry. Dit werk net!!!!BRNO .06 (Pierre) wrote:Oom Driepoot, hoekom reken oom in die .243 se geval werk dit net beter om magnum primer te gebruik, instede van standaard? Dit is so met my geweer ook. Die patroon het tog nie n groot lot kruit wat ontsteek moet word nie?tripodmvr wrote: Het begin met Magnum primers en toe later oorgeslaan na CCI200. Het nou weer CCI250 (Magnum) saam met die 55 Noslers gebruik en baie klein groep geskiet - ek sal dit aanbeveel.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Dit is seker hoekom die beoefening van ons sport vir altyd sal lekker wees!tripodmvr wrote:Die dinamika binne 'n patroondop is nog grootliks 'n raaisel. Kan jou dit nie 100% antwoord nie. Dink dit het te doen met die vinniger versnelling van die koeël wat 'n optimum balans verseker. Het met Barnes X (die ou koeël) vanaf 35 tot 39 gr, met 1gr inkremente) geskiet en aanvaarbare 1 MOA met al die ladings gekry. Dit werk net!!!!BRNO .06 (Pierre) wrote:Oom Driepoot, hoekom reken oom in die .243 se geval werk dit net beter om magnum primer te gebruik, instede van standaard? Dit is so met my geweer ook. Die patroon het tog nie n groot lot kruit wat ontsteek moet word nie?tripodmvr wrote: Het begin met Magnum primers en toe later oorgeslaan na CCI200. Het nou weer CCI250 (Magnum) saam met die 55 Noslers gebruik en baie klein groep geskiet - ek sal dit aanbeveel.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: help asb 243
Einste!!!
Julle moet nie so sit en twyfel oor watter koeëls om te laai nie. Kyk of jy 'n paar kan bekom en skiet hulle - dit bly lekker. Miskien verbaas die akkuraatheid jou.
Die 55gr Noslers was so een. Teen 3475vps doen hulle baie goed op die teiken en jy kan selfs vir die bobbie vra wat my seun op 190m uit die staanposisie oor 'n driepoot skietstok geklits het - nekskoot en man down.
Julle moet nie so sit en twyfel oor watter koeëls om te laai nie. Kyk of jy 'n paar kan bekom en skiet hulle - dit bly lekker. Miskien verbaas die akkuraatheid jou.
Die 55gr Noslers was so een. Teen 3475vps doen hulle baie goed op die teiken en jy kan selfs vir die bobbie vra wat my seun op 190m uit die staanposisie oor 'n driepoot skietstok geklits het - nekskoot en man down.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Ons moet seker terugkom by die vraag op die tafel. Oom Driepoot, kyk saam asb:
1. Mik hier vir n spoed van 3221ft/s. Jou TPL het ek berekin op 69mm. Jy kan begin oplaai in inkremente van 0.5gr vanaf 43gr S365. Onthou, die spoed is die balangrike mik punt.
2. Mik hier vir n spoed van 3060ft/s. Jou TPL het ek berekin op 69.7mm. Jy kan begin laai in inkremente van 0.5gr vanaf 43gr S365. Onthou, die spoed is die belangrike mikpunt. Soos hierbo bespreek, lyk dit asof die magnum primers neter in die .243 doen.
1. Mik hier vir n spoed van 3221ft/s. Jou TPL het ek berekin op 69mm. Jy kan begin oplaai in inkremente van 0.5gr vanaf 43gr S365. Onthou, die spoed is die balangrike mik punt.
2. Mik hier vir n spoed van 3060ft/s. Jou TPL het ek berekin op 69.7mm. Jy kan begin laai in inkremente van 0.5gr vanaf 43gr S365. Onthou, die spoed is die belangrike mikpunt. Soos hierbo bespreek, lyk dit asof die magnum primers neter in die .243 doen.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Het jy reeds spoedlesings vir die ladings?stephensonsknives wrote:kan ek sommer my 308 se inligting ook deurgee
30 duim ferlach stainless loop
155 gr pmp/nosler hpbt
twist 1-12,7
tpl -73 mm
42 gr s335
h20 dop volume 55,8 grein of 3,575 gram
gebruik tans 1mm jump ,het die jump na ,5 mmgeneem maar die primers het almal uitgeblaas met gerekte flash holes
mesgroete
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Ek wil ook nog so ou ligte koeeltjie aanskaf, en bietjie speel en kyk wat maak hy.tripodmvr wrote:Einste!!!
Julle moet nie so sit en twyfel oor watter koeëls om te laai nie. Kyk of jy 'n paar kan bekom en skiet hulle - dit bly lekker. Miskien verbaas die akkuraatheid jou.
Die 55gr Noslers was so een. Teen 3475vps doen hulle baie goed op die teiken en jy kan selfs vir die bobbie vra wat my seun op 190m uit die staanposisie oor 'n driepoot skietstok geklits het - nekskoot en man down.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: help asb 243
Die 80gr PMP maak ook mooi in my geweer. Sal die 75gr VMax weer met die Magnum primers probeer en kyk of hulle dan beter groepeer.
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: help asb 243
Die Fed 215 Magnum Primêrs maak mooi op die 243 met S365.
Dit lyk of hy bietjie vuur maak onder die kruit en alles verbrand, want die dop maak maklik skoon en brand net bietjie by die nek.
Dit lyk of hy bietjie vuur maak onder die kruit en alles verbrand, want die dop maak maklik skoon en brand net bietjie by die nek.
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help asb 243
Ek skiet ook 80gr Nosler BT Varmint teen 3250fts met myne. Ook n baie lekker koeeltjie. In my geweer het hy egter nog nie bloed getrek nie.
Veiligheid eerste manne!
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: help asb 243
pierre ,driepoot en rsa en forum thanks vr die inligting
ek gaan vannaand die herlaaiwerk doen en dan terugvoering gee
wens ons kon die land se probleme so vinnig uitsorteer